Ons pragtige skool word op 31 Januarie 2021 100 jaar oud. Ons wil graag ‘n geskikte naam vir die viering van die skool se verjaardag vind. Stel ‘n naam vir Laerskool Jan van Riebeeck se Eeufees voor en ontwerp jou eie embleem. Benamings moet teen 16 Oktober 2020 ingehandig word. Daar is ‘n lekker prys op die spel! KLIEK HIER om in te skryf.