Jannies presteer by Wilson Tennistoernooi

Van ons leerders het in April aan Wilson tennistoernooie deelgeneem en baie goed gevaar. Op Sondag, 24 April, het Adriaan Wessels, Nils le Roux en Gustav van der Linde aan die vierde toernooi in die o/12 A-seunsgroep deelgeneem. Hulle het baie goed gevaar en soos volg op die ranglys geëindig:   2de - Adriaan Wessels 3de - Nils le Roux 11de - Gustav van der Linde   Gustav en Adriaan het ook op Woensdag, 27 April, aan die dubbelstoernooi vir o/12 deelgeneem en as die wenners weggestap. Baie geluk...

Hokkiewedstryde teen Vredelust, 5 Mei

Ons seuns- en dogterspanne het op Donderdag, 5 Mei, teen Laerskool Vredelust gespeel. Die dogters se wedstryde was weg en die seuns het tuis gespeel. o/9A-seuns: gelyk 1-1 o/9A-dogters: wen 5-0 o/10A-seuns: wen 3-0 o/10A-dogters: wen 7-0 o/11A-seuns: wen 5-0 o/11A dogters: wen 4-1 o/12A-seuns: wen 3-0 o/12A-dogters: wen 2-0 o/13A-seuns: wen 1-0 o/13A-dogters: wen 3-0 Ons spanne het baie goed gevaar en ons is opgewonde om hulle deur die seisoen dop te hou. Dankie aan almal wat ons spelers weekliks kom...

Eisteddfod: Spraak

Die datum vir Eisteddfod Spraak is 3 en 4 Junie by ons skool. Sommige onvoorbereide leesitems sal die 26ste Mei plaasvind. Spesifieke tye vir onderskeie ouderdomme en items sal gekommunikeer word sodra die organiseerders dit finaliseer.

Rugby teen Mamre Primêr, 4 Mei

Die rugbyspanne het Woensdag, 4 Mei, vir die eerste keer die kwartaal op Hamlet RFC se velde gedraf om teen Mamre Primêr te speel. Dit was 'n groot voorreg om vir die eerste keer die jaar ons o/9 en o/11-rugbyspanne op die veld te sien. Die o/9-span het hulle eerste rugbywedstryd in blou en oranje gespeel vandat Covid in 2020 ons almal se planne 'n bietjie om ver gegooi het. Hulle het ongelukkig verloor. Die o/11-span het uitstekend gevaar en kon die bordjies verhang teen Mamre met 'n telling van 15-7. Die dag is afgesluit met die o/13-span wat ongelukkig verloor het in 'n wipplank stryd met 34-26. Ons is trotse Jannies en glo dit gaan 'n goeie winter vir hierdie spelers...

Kalender

Indien jy 'n inskrywing op die skool se kalender sien waaroor jy meer inligting wil hê, kliek gerus op die inskrywing. Indien daar meer inligting daaroor beskikbaar is en op die webtuiste lê, sal die skakel in die beskrywing verskyn. Kliek HIER vir instruksies om die kalenders met joune te sinchroniseer (beskikbaar vir Google, Apple en Outlook...

Netbalwedstryde teen Curro Durbanville, 9 Mei (WEG)

SPANNE: O/7 Oranje & Blou; O/8 Oranje & Blou; O/9 A, B & C; O/10 A & B; O/11 A & B ; O/12 A,B & C; O/13 A, B & C PLEK: Curro Durbanville VERTREKTYD: 13:10 [O/7 & O/8] 14:00 [O/9 - O/13]  (Vanaf die skool) TERUG BY SKOOL: ±17:30 SPORTDRAG: • Netbalrompie en oranje JVR-hempie • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk)   PROGRAM: Volg die skakel vir die program, onthou die tye kan effens op die dag verskil. Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Maandag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi.   O/7 O/7 Oranje Inge Engelbrecht Elizabeth Snyders Hanna Louw Emilie Theron Kitty Partner Elisa van den Berg Gia Kruger O/8 O/8 Oranje Maia du Toit Ellen van Heerden Bella Malan Ava van Zyl Nina Bremer Coreen Scholtz Leah Coetzee O/8 Blou   Alexa Scheppel Hannah de Stadler Hanna Thom Anke Janse van Rensburg Nina Burger Mia Laubscher Antjie Samuel O/9 O/9 A span Karla Louw Bella Naylor Ghia Pereira Anabella Boshoff Cato Terblanche Jana Nel Andree Steyn O/9 B span Lily van Zyl Joan van Vreden Anouk van der Linde Zelmonique Wilson Anna Rabie Mialynn Podesta Ailda Loubser   O/10 O/10 A Span D: Jeanne van Heerden HD: Amelie van der Walt AV: Sarah Roff S: Stella Pansegrouw VV: Chanelle van Wyk HV: Cara Stoltz V: Annalene Viljoen O/10 B Span D:Abigail Fourie HD: Katryn Silvis AV: Abigail Theron S: Karla Muller VV: Lula Joubert HV: Zani Scholtz V: Sadie Gillmer   O/11 O/11 A & B Span (Spelers sal Maandag uitvind vir...

Horizon-Wiskundekompetisie

Verlede kwartaal het al ons graad 5-7 leerders aan die eerste rondte van die Horizon-Wiskundekompetisie deelgeneem. Na afloop van die rondte het 87 leerders na die tweede rondte deurgedring. Die leerders is: Graad 5: Stephan Holtzhauzen, Anna Louw, Michaan Naylor, Conrad Slabber, Hila Hertzog, Frank van der Walt, Mari Steyn, Sophia Derkson, Ano Marx, Adriaan Bredenkamp, Bernardo Oosthuizen, Willem Vorster, Delmar Benecke, Ané Swanepoel, Adriaan Wessels, Phillip van Rooyen en Jana Olivier.   Graad 6: Ben Fouché, Kai Allewell, Karlien van der Walt, Lida-Mari Bosman, Katia van Wyk, Stella Lamprecht, Willem Burger, Stephan Malan, Ruben Oosthuizen, Johan Symington, Anabelle Koen, Marais Groenewald, Mieke Huysamen, Samuel Wolff, Dawid-Wiese Viljoen, Gemma de Vries, Eddie Quixley, Jana Maree, Lisa van As, Liza Hertzog, Jacques Viljoen, André Marais, Mia Smith, Jan-Willem Silvis, Annabel Potgieter, Sofia Newton, Mieke Nel, Mieke Bezuidenhout, Calla van Vreden, Neil Heyns, Shaye Schwartz, Carmen Barnard en Kai-Daniel Roodt.   Graad 7:  Mia Janse van Rensburg, Liza Hitge, Nicolaas Grutter, Adan Eksteen, Dewald Buitendag, Noah Blomerus, Mia Cruywagen, Susan Burger, Markus de Ridder, Mïlla Joubert, Luja Marx, Owen Wiese, Kate Mouton, Samuel Ward, Adele Holtzhausen, Lea Basson, Mia Boshoff, Robyn Lister, Francois Joubert, Thomas Boshoff, Lara Basson, Paul-Philip Grobler, Elsabé Scholtz, Sinead Victor, Lea de Ridder, Cara Swanepoel, Lola Henderson, Helene Greeff, Werner Steyn, Daniel Welgemoed, Chloe Nikiforos, Anna Dawes, Benjamin Cronjé, Stella Bojé, Luan Kotze, Waldo Engelbrecht en Gustav Pansegrouw.   Die volgende rondte vind Saterdag, 14 Mei, te Laerskool Jan van Riebeeck plaas. Alle leerders moet reeds om 08:30 aanmeld. Die vraestelle sal om 09:00 geskryf word en leerders kan weer om 10:30 gehaal word.   Baie geluk...

Sosiale Media Praatjie: 10 Mei

Onthou asb. van die baie belangrike praatjie rakende die gevare van sosiale media en die effek wat dit op ons kinders het. Carla de Beer (kollega van Emma Sadleir) spreek ons ouers/voogde en personeel op Dindag, 10 Mei, om 18:00 in Hoërskool Jan van Riebeeck se saal toe. Kaartjies is @R50 op Karri beskikbaar. Die leerders se sessie tydens skooltyd is...

Musiek: Kitaarkonsert & Unisa-eksamens

Kitaarkonsert: Onthou asb. van die kitaarkonsert in die skoolsaal op 11 Mei om 18:00. Kaartjies is R50 en word by die deur verkoop. Unisa-eksamens: Alle betalings, soos deur die musiekonderwysers met ouers gereël, moet teen 12 Mei op die Karri-toep betaal wees. Dit sal vanaf 4 Mei op Karri betaalbaar...

Netbaltoernooi o/10 by Curro Durbanville, 6 Mei

SPANNE: O/10 A PLEK: Curro Durbanville TOERNOOI BEGIN: 17:00 BUS VERTREK: 14:30 TERUG BY SKOOL:  ±20:30 SPORTDRAG:   • Blou skort en oranje JVR-hemp • Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank) • Shin gaurds • Tekkies (GEEN sokker toks) • Skoolsweetpak (gemerk)   PROGRAM: Volg die SKAKEL vir die aand se program.   Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Vrydag. Net hierdie leerders se ouer(s) / voog(de) moet die vorm invul.   O/10 A D: Jeanne van Heerden HD: Amelie van der Walt   AV: Sarah Roff S: Stelle Pansegrouw   VV: Chanelle van Wyk   HV: Cara Stoltz V: Annalene Viljoen Reserwe: Katryn Silvis   Kliek HIER om die vorm in te vul indien jou kind se naam hierbo...

Dapper Stappers Boesmanskloof: Belangrike reëlings

Vir kos- en vervoerreëlings, vul hierdie GOOGLE FORM in. Verdere reëlings: Ons begin Saterdag, 28 Mei, om 09:00 stap. Wees asb. betyds in Greyton. HIER is waar ons begin. Die roete is ongeveer 12.5km. Ons sal Sondag, 29 Mei, terugstap en weer in Greyton eindig. Pak asb. genoeg snacks en water (eerder te veel as te min!) en 'n middagete (bv. wrap of broodjie) vir langs die pad. Hou die volgende dag se middagete ook in gedagte. Daar is 'n lekker swemgat en waterval na die helfte van die roete. Ek weet nie of die weer gaan saam speel nie, maar pak dalk maar vir kinders 'n swembroek en handdoek in (en vir jouself as jy braaf genoeg is!). Onthou jou hoed en sonskerm. Dra verkieslik tekkies met 'n lekker sool of stapskoene. Daar is beddegoed en kombuisgeriewe by die huisies. Jy hoef slegs jou klere vir die aand en volgende dag, kos en handdoek in te pak. Daar is hout. Dit wat ons gebruik, betaal ons voor. Bring asb. kontant wat ons daar kan los vir die hout (R30 'n sakkie). Betaal asb. die permit- en verblyfkostes so gou moontlik op Karri indien julle nog nie het nie. Indien julle nie meer kan saam stap nie, dismiss die Karri kennisgewings en stel Suzaan in kennis...

Fotobestellings: aanlyn

Jy sal nou foto's op die aanlynplatform kan bestel en betaal indien jy nie met die koevertjies bestel het nie. Die sluitingsdatum vir aanlynbestellings is 11 Mei. Daarna sal jy steeds aanlyn kan bestel, maar sal self die afleweringkostes moet betaal. Kliek HIER vir die Lunchbox Photography webtuiste. Indien jy vir 'n wagwoord gevra word, tik in JVR2020. Indien 'n foto nie daar verskyn nie of jy enige ander vrae het, stuur gerus 'n e-pos na...

Seuns Hokkiewedstryd teen Vredelust: Donderdag, 5 Mei (TUIS)

SPANNE: Seuns: O/9 A ; O/10 A ; O/11 A ; O/12 A en 0/13A PLEK: Conradieveld WEDSTRYDE: 15:00 (0/9 en 0/10) 15:30 (0/11 en 0/12) 16:00 (0/13) SPORTDRAG (Seuns): • Vlootblou kortbroek en JVR rugbytrui (ontvang by skool) • Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank) • Shin gaurds (dis BAIE belangrik vir veiligheid) • Tekkies (GEEN sokker toks) • Skoolsweetpak (gemerk) Ons wil versoek dat alle spelers met mondskerms begin speel vir veiligheid. Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Donderdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi. O/9 ( Juf. Maricqe Coetzer ) A- span ( 6 - aan -'n - kant) 1. Jake van der Walt 2. John Bremridge 3. Pieter Rademeyer 4. Henri Rheeder 5. Johan Redelinghuys 6. Dane Botha O/10 ( Juf. Annami Gerber) A- span ( 6 - aan -'n - kant) 1. Jack Dawes 2. Nicholas Marais 3. Joshua van den Berg 4. Nils le Roux 5. Vincent Oosthuizen 6. Gabriel van Dyk 7. Luke Willows 8. Ruben de Ridder O/11 (Juf. Mardry Wright) 1. Ruben Eksteen 2. Adriaan Wessels 3. Delmar Benecke 4. Gustav van der linde 5. Phillip van Rooyen 6. Noah Thau 7. Lukas Welgemoed 8. Willem Voster R. Dietz Punt O/12 (Juf. Nadia Meiring) 1. Jan-Willem Silvis 2. Ruald Naude 3. Johan Symington 4. Willem Burger 5. Kai Allewell 6. Ruben Cronje 7. Calla van Vreden 8. Andre Marais 9. Ben Fouche 10. Marais Groenewald O/13 (Juf. Shahneé Felix) 1. Francois Joubert 2. Dewald Buidendag 3. Ben Cronjé 4. Ruben Oosthuizen 5. Owen Wiese 6. Samuel Ward 7. Paul-Philip Grobelaar...

Netbaltoernooi by Laerskool Welgemoed: Saterdag, 7 Mei

SPANNE: O/11 A & B PLEK: Laerskool Welgemoed INGANGSFOOI: Gratis OPENING VAN TOERNOOI: 08:30 DAG EINDIG: ±13:00 VERVOER: Ons versoek dat leerders met eie vervoer by die velde kom. Anders vertrek die bus om 07:30. SPORTDRAG: • Netbalrompie en wit JVR-hempie (die nuwe hempies is nog NIE by die klerebank NIE) • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk) Indien spelers ou tekkies het, kan hulle dit saamneem om te skenk. PROGRAM: Kliek HIER vir die program Slegs spelers wat op die ondersaande lyste verskyn, speel Saterdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb die vorm voltooi. O/11 Al die 0/11-spelers speel! Posisies en spanne sal ruil deur die loop van die dag. Al die spelers moet gereed wees vir al die wedstryde! Die spanne is slegs 'n aanduiding van moontlike kombinasies en spanne. 0/11 A-span D: Jana Olivier/Karu Rademeyer HD: Daniella Boshoff/Anna Louw AV: Hila Hertzog S: Emma Snijders VV: Michaan Naylor/Ane Swanepoel HV: Mari Steyn V: Bailey Thompson O/11 B Span D: Karu Rademeyer/Jana Olivier HD: Anna Louw/Daniella Boshoff AV: Isabella Marais S: Jeanne Koen/Stella Zulch VV: Michaan Naylor/Ané Swanepoel HV: Stella Zulch/Sophia Derksen V: Milan Eygenberger/Jada...

Belangrike Datums

julie 2026

31jul00:0023:59Quiz-aand: Bring & Raai

31jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

31jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

31jul00:0023:59Sivvies

Wys Meer

augustus 2026

31jul00:0023:59Quiz-aand: Bring & Raai

31jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

31jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

31jul00:0023:59Sivvies

01aug00:0023:59Netbal & Rugbytoernooi (o.7-o.9)

02aug(aug 2)16:0004(aug 4)17:00EXCO-Strat

03aug(aug 3)00:0008(aug 8)23:59Hs JvR JanArte Kunstefees

03aug18:0018:00Hs JvR - Tafelbergkoorfees

04aug00:0023:59Rugby: o.9 & o.13 Bishops (WEG)

04aug18:0018:00Reddam Sings - Junior Koor (Constantia)

september 2026

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (Ls JvR)

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

03sep00:0023:59Wintersporttoer o.13B

04sep00:0023:59TOETS: EBW (Gr.7)

05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT

07sep00:0023:59Somersport Begin

08sep00:0023:59Dolinda (Nasorg) Verjaar

08sep08:0008:00Kaapse Afrikaanse Eisteddfod - Junior Koor