Eisteddfod: Spraak 5 Mei, 2022 | Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Nuus Die datum vir Eisteddfod Spraak is 3 en 4 Junie by ons skool. Sommige onvoorbereide leesitems sal die 26ste Mei plaasvind. Spesifieke tye vir onderskeie ouderdomme en items sal gekommunikeer word sodra die organiseerders dit finaliseer.