SPANNE: O/11 A & B

PLEK: Laerskool Welgemoed

INGANGSFOOI: Gratis

OPENING VAN TOERNOOI: 08:30

DAG EINDIG: ±13:00

VERVOER: Ons versoek dat leerders met eie vervoer by die velde kom. Anders vertrek die bus om 07:30.

SPORTDRAG:
• Netbalrompie en wit JVR-hempie (die nuwe hempies is nog NIE by die klerebank NIE)
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Indien spelers ou tekkies het, kan hulle dit saamneem om te skenk.

PROGRAM: Kliek HIER vir die program

Slegs spelers wat op die ondersaande lyste verskyn, speel Saterdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb die vorm voltooi.

O/11
Al die 0/11-spelers speel! Posisies en spanne sal ruil deur die loop van die dag. Al die spelers moet gereed wees vir al die wedstryde! Die spanne is slegs ‘n aanduiding van moontlike kombinasies en spanne.

0/11 A-span
D: Jana Olivier/Karu Rademeyer
HD: Daniella Boshoff/Anna Louw
AV: Hila Hertzog
S: Emma Snijders
VV: Michaan Naylor/Ane Swanepoel
HV: Mari Steyn
V: Bailey Thompson

O/11 B Span
D: Karu Rademeyer/Jana Olivier
HD: Anna Louw/Daniella Boshoff
AV: Isabella Marais
S: Jeanne Koen/Stella Zulch
VV: Michaan Naylor/Ané Swanepoel
HV: Stella Zulch/Sophia Derksen
V: Milan Eygenberger/Jada Kalonda-Badibanga