SPANNE: O/10 A

PLEK: Curro Durbanville

TOERNOOI BEGIN: 17:00

BUS VERTREK: 14:30

TERUG BY SKOOL:  ±20:30

SPORTDRAG:  
• Blou skort en oranje JVR-hemp
• Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank)
• Shin gaurds
• Tekkies (GEEN sokker toks)
• Skoolsweetpak (gemerk)

 
PROGRAM: Volg die SKAKEL vir die aand se program.
 
Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Vrydag. Net hierdie leerders se ouer(s) / voog(de) moet die vorm invul.
 
O/10 A

D: Jeanne van Heerden
HD: Amelie van der Walt  
AV: Sarah Roff
S: Stelle Pansegrouw  
VV: Chanelle van Wyk  
HV: Cara Stoltz
V: Annalene Viljoen

Reserwe: Katryn Silvis

 
Kliek HIER om die vorm in te vul indien jou kind se naam hierbo verskyn.