Skrywer: Suzaan Burger

Veiling 2019

Daar is nou net minder as twee weke oor om jou kaartjie vir die veiling te koop. Moenie hierdie lekker kuier aand misloop nie. Kontak gerus vir Coreen Scholtz of Esna Boshoff – daar is nog plek beskikbaar. Kliek op die kaartjie om ‘n groter weergawe daarvan te sien. Vir meer inligting verwys gerus na verlede week se NUUSBRIEF. Indien jy wel nie die veiling kan bywoon nie, kan jy steeds ‘n skenking tot die veiling maak. Betaling van die kaartjies sowel as skenkings moet per EFT in die trust se rekening gedoen word: Rekeningnaam: Die Laerskool Jan van Riebeeck Opvoedingstrust Bank: Investec Rekening Nr: 10011436695 Tipe rekening: Tjek Verwysing: Veiling/Naam en Van Bewys van betaling moet asseblief aan coreen.scholtz@gmail.com of esnaboshoff@gmail.com gestuur word. Enige verdere navrae kan aan Coreen Scholtz of Esna Boshoff (sien eposadresse hierbo) gerig...

Lees Verder

American Ballet Performance Awards (PA)

Die American Ballet Performance Awards vind plaas op Saterdag 25 Mei 2019 om 16:00 by JvR. Kom ondersteun ons dansers asb., almal is welkom. Die beoordelaar is Tova Tsoubery van Spanje. Ons het in September weer ‘n Awards funksie in Kaapstad en dan tree ons Gr.1 tot Gr.10 dansers ook op. In 2020 het ons die PA in die Artscape. JvR deelnemers op 25 Mei 2019: Level 3 – Juliette Visser, Amelie Visser, Lara Basson, Emma Liebenberg Level 5 – Jana Brink Jana Brink het verlede jaar by ons Artscape optrede ‘n volle beurs ontvang om in Junie 2019 ‘n Summer School in New York by te woon. Haar ma, Linda, vergesel haar as huismoeder van die Summer School. Besoek gerus die American Academy of Ballet se webtuiste om te sien watter wonderlike geleentheid dit is en in hoeveel lande PA reeds met sukses aangebied...

Lees Verder

Liewe Aarde

Baie geluk aan Lebu Salimani in Graad 6 wat Jannie van die week is. Dankie dat jy so fluks herwin. Geniet die Col’Cacchios geskenkbewys. In Suid-Afrika word heelwat meer items herwin as wat ons besef. Dit is te danke aan afval-optellers of ‘waste-pickers’. Hulle is mense wat letterlik op die rommelhope soek na herwinbare materiaal en dit versamel om later betaling daarvoor te kry. Daar word geskat dat hierdie mense die munisipaliteite tot R750 miljoen per jaar spaar omdat die rommelhope nie meer so vining vol raak nie. Lees gerus die...

Lees Verder

Hoërskoolnuus

Daniel Wiese en Stef Mostert van Hoërskool Jan van Riebeeck het WP-kleure behaal vir Tweekamp. Stef is die o/14 WP-kampioen en behaal ‘n 2de plek tydens die SA’s vir sy ouderdom. Daniel kom 2de in die o/17-afdeling! Lydia-Mari Erasmus , ‘n graad 11-leerder aan Hoërskool Jan van Riebeeck, is gekies vir die o/17 WP-netbalspan. Sy maak ook deel uit van die span wat 17 en 18 Mei in Riversdal aan die Weskaapproewe gaan...

Lees Verder

Liewe Aarde

Baie geluk aan Bernardo Oosthuizen in Gr.2 wat laas week Jannie van die week was. Geluk ook aan Lara Pieterse in Gr.5 wat hierdie week ons Jannie is. Albei hierdie leerders herwin regdeur die jaar baie getrou – dankie julle! Geniet die Col’Cacchios geskenkbewys. Aandag almal wat by die depot herwin: Alle gladde karton moet asb. in die groen igloes vir papier gegooi word en nie by riffel karton...

Lees Verder

Nuusbrief van 10 Mei 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 10 Mei 2019 Skaak: Curro Hermanus Skaaktoernooi, WEG Vrydag, 10 Mei 2019 Landloop: Wedloop 3 Vrydag, 10 Mei 2019 Eisteddfod @ LJvR Saterdag, 11 Mei 2019 Zuki Pakama (Juffrou) verjaar Saterdag, 11 Mei 2019 Netbal: Fair Cape O/7 toernooi (Durbanville Preparatory School, 4 Luckhoff St, Valmary Park) Saterdag, 11 Mei 2019 Horizon Wiskundekompetisie 2de Rondte Maandag, 13 Mei 2019 Netballiga: Wolraad Woltemade (weg) (WOLRAAD WOLTEMADE PRIMARY SCHOOL, 94 Adam Tas Ave, Bothasig) Dinsdag, 14 Mei 2019 Gr.7 Ek, Ons, Wêreld 10:00 – 14:00 Dinsdag, 14 Mei 2019 Eisteddfod: 16:15-18:30 (Gr.2&3) Woensdag, 15 Mei 2019 Rugby: Liga wedstryde Woensdag, 15 Mei 2019 Gr.6 Ek, Ons, Wêreld 08:30 – 13:00 Donderdag, 16 Mei 2019 Eisteddfod Solosang 15:45-18:30 (Gr.4&5) Vrydag, 17 Mei 2019 Eisteddfod Solosang: 14:00-18:00 (Gr.6&7) Vrydag, 17 Mei 2019 Redenaars semifinale rondes ATKV (R) Vrydag, 17 Mei 2019 Landloop: Wedloop 4 (Fish Hoek Primary School, Upper Recreation Road, Fish Hoek) Saterdag, 18 Mei 2019 Eisteddfod: 09:00-10:00 (Gr.7) Saterdag, 18 Mei 2019 Fondsinsameling: Barnyard Theatre (The Barnyard Theatre Willowbridge, 39 Carl Cronje Dr, Bellville Park) Maandag, 20 Mei 2019 Anike Goliath (Assistent) verjaar Maandag, 20 Mei 2019 Kitaarkonsert 18:30 Dinsdag, 21 Mei 2019 Musiekkonsert Gr.6&7, 08:15 Woensdag, 22 Mei 2019 Gr.7-kamp Melkbosstrand Woensdag, 22 Mei 2019 Netbal: Liga wedstryde (tuis) Donderdag, 23 Mei 2019 Unisa Klaviereksamens Vrydag, 24 Mei 2019 Buitemuurseprogam...

Lees Verder

Leerders wat na skool op die terrein is

Geen leerder mag na skool of selfs voor skool die terrein sonder ‘n onderwyser en/of ouer se toestemming verlaat nie. As ‘n leerder om een of ander rede ‘n bussie na byvoorbeeld die Conradieveld of hoërskoolveld gemis het, moet hy of sy by die nasorgsentrum gaan wag totdat hul ouers hul daar kom haal. Ouers kan ook vanaf Adri se kantoor gekontak word. Sy is in haar kantoor tot 15:15 en die nasorgsentrum is oop tot 17:15. Leerders wat op ander velde rugby, hokkie, landloop of krieket oefen, moet sorg dat hulle weer met die bussie na die skool terugry, tensy daar met hul ouers gereël is dat iemand hulle by die spesifieke veld sal kom haal. Dit moet dan met die spesifieke afrigter vooraf gereël word, anders sal die leerder teruggeneem word skool...

Lees Verder

Musieknuus

Eisteddfod solosang Onthou asb. dat die Eisteddfod Solosang volgende week is. Ouers het individuele briefies gekry met die besonderhede. Vra gerus vir Helecia (helecia@jvrprim.co.za) of Ben (ben@jvrprim.co.za) as julle twyfel. Kitaarkonsert Maandagaand, 20 Mei om 18:30. Alle kitaarleerders het briewe gekry. Almal is welkom. Toegang is R30. Musiekkonsert Gr.6 en 7 Musiekleerders van Gr.6 en 7 hou op Dinsdagoggend 21 Mei om 8:15 ‘n konsert in die saal. Almal is...

Lees Verder

Spraakkuns Eisteddfod is om die draai!

Die Eisteddfod is om die draai en die Jannies oefen dat die rook so trek. Ons is baie opgewonde om al ons leerders se talent hierdie naweek, 10-11 Mei, te geniet. Hier volg net ‘n paar finale reëlings. Alle ouers en besoekers moet gebruik maak van die agterste hek en daardie parkering. Die voorste parkering sal slegs vir personeel en beoordeelaars beskikbaar wees. Alle leerders het reeds die program met hul dag, tyd en lokaal op ontvang. Indien jy nog nie ‘n kopie ontvang het nie of jou kind se naam nie op die lys verskyn nie, kontak asb. vir juffrou Schultz (lizemari@jvrprim.co.za) sodat ons alle probleme vroegtydig kan uitstryk. Maak ook seker dat die spelling van u kind se naam korrek is, aangesien hierdie naam op die sertifikaat gedruk gaan word. Die lokale is as volg: Lokaal A is die saal. Lokaal B is juf. Van Rooyen se Engelse klas. Lokaal C is die Biblioteek. Lokaal D is Juf. Crous se klas. Lokaal E is Juf. Schultz se klas. Lokaal F is Juf. De Jager se klas. Kom ondersteun gerus al ons Jannies en geniet die naweek saam met...

Lees Verder

Nuusbrief van 3 Mei 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 3 Mei 2019 Landloop: Wedloop 2 (Keurboom Park, Squirrels Way, Rondebosch) Vrydag, 3 Mei 2019 Skaak: Liga wedstryde St Cyprian’s (weg) (St. Cyprian’s School, 2387 Gorge Rd, Oranjezicht) Vrydag, 3 Mei 2019 Wiskunde Olimpiade (Cum Laude) Gr.6 en 7 Saterdag, 4 Mei 2019 Gr.7-studiemetodes (Elevate) Sondag, 5 Mei 2019 Helecia Groenewald (Musiek) verjaar Maandag, 6 Mei 2019 Netbal: Liga vs. Goodwood Park (weg) (Goodwood Park Primary School, Beaufort St, Goodwood) Woensdag, 8 Mei 2019 Vakansiedag (Nasionale verkiesingsdag) Donderdag, 9 Mei 2019 Vicky Taljaardt (OLSO) verjaar Donderdag, 9 Mei 2019 Netbal: Fair Cape O/9 toernooi (Durbanville Preparatory School, 4 Luckhoff St, Valmary Park) Vrydag, 10 Mei 2019 Landloop: Wedloop 3 Vrydag, 10 Mei 2019 Eisteddfod @ LJvR Vrydag, 10 Mei 2019 Toets: Gr.4 – 6 NWT Vrydag, 10 Mei 2019 Skaak: Curro Hermanus Skaaktoernooi, WEG Vrydag, 10 Mei 2019 Toets: Gr.7 NW Saterdag, 11 Mei 2019 Eisteddfod @ LJvR Saterdag, 11 Mei 2019 Zuki Pakama (Juffrou) verjaar Saterdag, 11 Mei 2019 Netbal: Fair Cape O/7 toernooi (Durbanville Preparatory School, 4 Luckhoff St, Valmary Park) Saterdag, 11 Mei 2019 Horizon Wiskundekompetisie 2de Rondte Maandag, 13 Mei 2019 Netballiga: Wolraad Woltemade (weg) (WOLRAAD WOLTEMADE PRIMARY SCHOOL, 94 Adam Tas Ave, Bothasig) Dinsdag, 14 Mei 2019 Gr.7 Ek, Ons, Wêreld 10:00 – 14:00 Dinsdag, 14 Mei 2019 Eisteddfod: 16:15-18:30 (Gr.2&3) Woensdag, 15 Mei...

Lees Verder

Veiling 2019

Ons wil graag vir Michelle van Reenen van Room 13 (Nicolaas du Plooy in Graad 3 se mamma) baie dankie sê vir die ontwerp van ons allerpragtige uitnodiging! Dit is nou net minder as ‘n maand voor die veiling plaasvind. Vir diegene wat nog nie laat weet het nie, of dié wat aan FOMO ly, kontak gerus vir Coreen Scholtz of Esna Boshoff – daar is nog plek beskikbaar. Die veiling word gehou ten einde fondse in te samel om die skool uit te bou en te verbeter en nie die dag-tot-dag uitgawes te dek nie. Vir meer inligiting aangaande die onderskeie projekte wat reeds afgehandel is en dit wat in die pyplyn is, verwys gerus na verlede week se NUUSBRIEF. Die ingesamelde fondse word aangewend vir projekte wat andersins nie onderneem sou kon word nie. Ons is baie dankbaar vir almal se bydrae tot hierdie sukses en ons nooi al ons ouers uit om deel te neem hieraan. Indien jy wel nie die veiling kan bywoon nie, kan jy steeds ‘n skenking tot die veiling maak. Betaling van die kaartjies sowel as skenkings moet per EFT in die trust se rekening gedoen word: Rekeningnaam: Die Laerskool Jan van Riebeeck Opvoedingstrust Bank: Investec Rekening Nr: 10011436695 Tipe rekening: Tjek Verwysing: Veiling/Naam en Van Bewys van betaling moet asseblief aan coreen.scholtz@gmail.com of esnaboshoff@gmail.com gestuur word. Enige verdere navrae kan aan...

Lees Verder

Rekenaarklasse 2019

Ons het ‘n dokument (Google Form) saamgestel om jou as ouer in te lig oor wat ons tans in die rekenaarklas doen. Aan die einde van die dokument is daar ‘n gedeelte waar jy as ouer kommentaar kan lewer of voorstelle kan maak. Lees asb. eers deur die dokument voordat jy die kommentaar gedeelte invul. Kliek HIER vir die...

Lees Verder

Trotse Jannie

Naam en van: Werner Steyn Graad: 4vdW Waar bly jy?: Blouberg Gunsteling vak: Wiskunde Ek is ‘n trotse Jannie, want ek is ‘n goeie vriend.

Lees Verder