Daar is nou net minder as twee weke oor om jou kaartjie vir die veiling te koop. Moenie hierdie lekker kuier aand misloop nie. Kontak gerus vir Coreen Scholtz of Esna Boshoff – daar is nog plek beskikbaar. Kliek op die kaartjie om ‘n groter weergawe daarvan te sien.

Vir meer inligting verwys gerus na verlede week se NUUSBRIEF.

Indien jy wel nie die veiling kan bywoon nie, kan jy steeds ‘n skenking tot die veiling maak.

Betaling van die kaartjies sowel as skenkings moet per EFT in die trust se rekening gedoen word:

Rekeningnaam: Die Laerskool Jan van Riebeeck Opvoedingstrust
Bank: Investec
Rekening Nr: 10011436695
Tipe rekening: Tjek
Verwysing: Veiling/Naam en Van

Bewys van betaling moet asseblief aan coreen.scholtz@gmail.com of esnaboshoff@gmail.com gestuur word.

Enige verdere navrae kan aan Coreen Scholtz of Esna Boshoff (sien eposadresse hierbo) gerig word.