Woord van die week 2 Mei, 2019 | Akademie, Nuus, Woord van die Week karnallie Definisie: ‘n Stouterige (soms effens skelm) jongerige persoon, van wie jy eintlik hou. Sin: Die stoute karnallie steel die meisies se pousekos. Wenner: Klara von Lieres (Gr.6W)