Baie geluk aan Bernardo Oosthuizen in Gr.2 wat laas week Jannie van die week was. Geluk ook aan Lara Pieterse in Gr.5 wat hierdie week ons Jannie is. Albei hierdie leerders herwin regdeur die jaar baie getrou – dankie julle! Geniet die Col’Cacchios geskenkbewys.

Aandag almal wat by die depot herwin: Alle gladde karton moet asb. in die groen igloes vir papier gegooi word en nie by riffel karton nie.