Fair Cape Netbaltoernooi O/7: Donderdag, 5 Mei (WEG)
SPANNE: O/7 B en C PLEK: Durbanville Voorbereidingskool INGANGSFOOI: Gratis PROGRAM: Kliek HIER vir die program. OPENING VAN TOERNOOI: 13:45 DAG EINDIG: ±17:45 BUS VERTREK: 13:00 SPORTDRAG: • Netbalrompie en oranje JVR-hempie • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk) Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Donderdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb die vorm voltooi. O/7 B Inge Engelbrecht Elizabeth Snyders Hanna Louw Emilie Theron Kitty Partner Mila Boshoff Elisa van den Berg O/7 C Clara Wiese Amalie Mouton Stella Rabie Sophia Cleghorn Mika van der Walt Gia Kruger Christina du Toit Kliek HIER om die vorm in te vul indien jou kind se naam hier bo...
Lees Verder