SPANNE: O/9 A en B (ons speel wel teen B/ C spanne)

PLEK: Durbanville Voorbereidingskool

INGANGSFOOI: R 5

PROGRAM: Kliek HIER vir die program.

OPENING VAN TOERNOOI: 08:10

DAG EINDIG: ±12:15

VERVOER: Ons versoek dat leerders met eie vervoer by die velde kom. Anders vertrek die bus om 07:30.

SPORTDRAG:
• Netbalrompie en oranje JVR-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Saterdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb die vorm voltooi.

0/9 A
Karla Louw
Zelmonique Wilson
Ghia Pereira
Anabella Boshoff
Cato Terblanche
Jana Nel
Andree Steyn

0/9 B
Lily van Zyl
Joan van Vreden
Anouk van der Linde
Cailyn Visser
Anna Rabie
Mialynn Podesta
Ailda Loubser

Kliek HIER om die vorm in te vul indien jou kind se naam hier bo verskyn.