Akademiese rooster Dinsdag, 3 Mei 28 Apr, 2022 | Akademie, Nuus Neem kennis dat die skool Dinsdag, 3 Mei, ‘n Maandagrooster sal volg. Die buitemuurs sal egter soos normaal voortgaan soos op ‘n gewone Dinsdag.