SPANNE: O/7 B en C

PLEK: Durbanville Voorbereidingskool

INGANGSFOOI: Gratis

PROGRAM: Kliek HIER vir die program.

OPENING VAN TOERNOOI: 13:45

DAG EINDIG: ±17:45

BUS VERTREK: 13:00

SPORTDRAG:
• Netbalrompie en oranje JVR-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Donderdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb die vorm voltooi.

O/7 B
Inge Engelbrecht
Elizabeth Snyders
Hanna Louw
Emilie Theron
Kitty Partner
Mila Boshoff
Elisa van den Berg

O/7 C
Clara Wiese
Amalie Mouton
Stella Rabie
Sophia Cleghorn
Mika van der Walt
Gia Kruger
Christina du Toit

Kliek HIER om die vorm in te vul indien jou kind se naam hier bo verskyn.