Skooltye Vrydag, 29 April 28 Apr, 2022 | Algemeen, Nuus Die skool sal Vrydag, 29 April, vroeër verdaag weens die langnaweek. Graad 1 – 3 verdaag om 12:45 Graad 4 – 7 verdaag om 13:00 Die bus vertrek om 13:05