SPANNE: O/10 Seunsspan

PLEK: Curro Durbanville

TOERNOOI BEGIN: 18:00

BUS VERTREK: 14:30

TERUG BY SKOOL: Vertrek 20:30 vanaf Curro Durbanville

SPORTDRAG:
• Blou kortbroek en rugby / hokkie JVR-trui
• Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank)
• Shin gaurds
• Tekkies (GEEN sokker toks)
• Skoolsweetpak (gemerk)
• Mondskerm

PROGRAM: Kliek HIER vir die program.

Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Vrydag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi.
 
O/10 Seuns (Mnr. Hanekom en juf. Conradie)
1. Jack Dawes
2. Leo Wiese
3. Johannes Mouton
4. Nils le Roux
5. Vincent Oosthuizen
6. Juan Cruywagen
7. Samuel Groenewald
 
Kliek HIER om die vorm in te vul indien jou kind se naam hier bo verskyn.