Skrywer: JvR Sport JvR Sport

Sport / Kultuur en Veelsydigheidsbeker 2019

Alle belangstellende leerders het vandag (8 November) briewe vir die Sport-/Kultuur- en Veelsydigheidsbekers ontvang. Voltooi asb. die vorm en stuur dit met die nodige bewyse terug na hul registeronderwysers. Hierdie toekennings is oop vir almal (Gr.4-7) wat aan die vereistes, soos gelys in die brief, voldoen. Indien leerders die briewe verloor het of moontlik nie in die klas was toe dit uitgedeel is nie, kan ouers dit self druk: Sport-/ Kultuur- en Veelsydigheidsbeker...

Lees Verder

Table View swemgala, 31 Oktober

Op Donderdag, 31 Oktober, het meer as 50 van die skool se O/9 tot O/13 swemmers aan Laerskool Table View se swemgala deelgeneem. Die gala het aflos sowel as individuele items ingesluit. Ons skool was ‘n laaste minuut inskrywing nadat ‘n ander skool onttrek het. Die leerders het hulle uitstekend van hul taak gekwyt. Laerskool Jan van Riebeeck het tweede geëindig vir die dag. Volg die skakel vir die finale...

Lees Verder

Tennniswedstryde – 6 November

Ons het Woensdag, 6 November, die laaste tenniswedstryde vir die jaar gespeel. Al drie wedstryde was ligawedstryde. Die reën het niemand gestop nie, al moes ons elke nou en dan ‘n rukkie onder ‘n boom of dakkie wegkruip. Die volgende wedstryde is gespeel: Seuns A [Peet Karsten, Jan Karsten, Fredrich Erasmus en Danny Newton] vs. Gene Louw B….ons wen 5-1 Dogters A [Leila Lonte, Mia Symington,Jacomien van der Westhuizen en Heloise Strauss] vs. Gene Louw B verloor 2-4 Gemengde A [Luca Zulch, Chiara Roodt, Mieke Hertzog en Liza Hertzog] vs. Monte Vista ,verloor...

Lees Verder

Gr 1-3 Buitemuurse program tydens die eksamen

Die Buitemuurse Program kom op Vrydag, 8 November, vir alle gr. 4-7 leerders tot ‘n einde a.g.v die eksamen. Ons gaan weer ‘n spesiale program vir Gr.1-3-leerders gedurende die eksamen (12-22 November) volg. Leerders het reeds die program (op ‘n blou papier) ontvang. Maandag, 11 November, se sessies val egter weg a.g.v die Springbokke se optog deur die stad. Volg die skakel vir die program: 12-22 November Bywoning is nie verpligtend nie. Hierdie oefeninge sal slegs deur die buite-afrigters aangebied word. Die onderwysers is dan besig om die nodige administrasie af te handel en finale beplannings vir 2020 te doen. Die bus sal gedurende die eksamen daagliks om 13:20...

Lees Verder

Buitemuurse program tydens die eksamen

Die buitemuurse program kom op Vrydag, 8 November, vir alle Gr. 4-7 leerders a.g.v die eksamen tot ‘n einde. Ons gaan weer ‘n spesiale program vir Gr. 1-3-leerders gedurende die eksamen (11-22 November) volg. Leerders sal volgende week die program ontvang. Bywoning is nie verpligtend nie. Hierdie oefeninge sal slegs deur die buiteafrigters aangebied word. Die onderwysers is dan besig om die nodige administrasie af te handel en finale beplannings vir 2020 te doen. Die bus sal gedurende die eksamen daagliks om 13:20...

Lees Verder

Tenniswedstryde van 30 Oktober

Ons het die week amper ses spanne gehad wat Woensdag, 30 Oktober, tenniswedstryde gespeel het, maar die Gemengde C span se wedstryde is op die laaste minuut uitgestel. Drie van die wedstryde was vir die liga en twee was vriendskaplik. Die liga-uitslae is soos volg: Seuns A [Peet Karsten, Alexander Newton, Jan Karsten en Marcelle Eygenberger] vs. Kenridge B gelykop 3-3, Jan van Riebeeck wen met die totale tellings van die potte. Dogters A [Leila Lonte, Mia Symington, Jacomien van der Westhuizen en Heloïse Strauss] vs. Brackenfell B, wen 5-1 Gemengde A [BYE] Gemengde B [Sebastian Boshoff, Luca Zulch en Jana Maree] vs. Blouberg Ridge, gelyk 3-3 Die vriendskaplike wedstryd se uitslae: Gemengde C [wedstryd uitgestel na Maandag, 4 November] vs. CBC St John’s Gemengde D [Rafa Lamprecht, Sofia Newton, Hein Muller en Markus Smit] vs. Parow-Oos, wen 6-0 Seuns O/11 [Dawid-Wiese Viljoen, Alexander Rau, Daniel Wasserman en Kian Saayman] vs. Welgemoed O/11, verloor...

Lees Verder

Krieketuitslae van 29 & 30 Oktober

Die O/9 Spanne het Dinsdag, 29 Oktober, teen Laerskool Seepunt gespeel. Hulle het ‘n suksesvolle middag gehad en hul wedstryd gewen. Die O/11 span het Woensdag, 30 Oktober, onder die skaduwee van Tafelberg teen Herzlia Highlands by Narazeth House gespeel. Die velde en die uitsig was ongelooflik. Werner Steyn en Sebastian Maree het beide 2 paaltjies geneem en slegs 1 lopie tydens hul beurt afgestaan. Jan van Riebeeck wen die wedstryde met 9 paaltjies. Die O/13 span het hierdie week ‘n loslootjie gehad. Ons beplan ‘n Day/Night wedstryd vir 2 Desember by Groenpunt Krieketklub vir die O/13 span. Meer inligting sal aan ouers gestuur...

Lees Verder

Krieketwedstryde 23 – 24 Oktober

Die O/11 span het Woensdag, 23 Oktober, teen Reddam House ASB by Groenpunt Krieketklub gespeel. Reddam House ASB se telling was 80 vir 5 en Jan van Riebeeck se telling, 84 vir 1. Jan van Riebeeck wen met 5 lopies. Die O/13 span het Donderdag teen Kronendal weg gespeel. Kronendal wen met 5 lopies. Die O/9 spanne het nie Dinsdag enige wedstryde gespeel...

Lees Verder

Table View swemgala, 31 Oktober – laat uitnodiging

Table View hou hul swemgala op Donderdag, 31 Oktober, en nadat ‘n ander skool onttrek het, het hulle ons genooi om deel te neem. Ons gebruik die uitslae van die kleurgala’s wat in Februarie plaasgevind het om die span saam te stel. Deelnemers sal vandag ‘n brief met hul items ontvang. Daar is ongelukkig nie tyd om nuwe leerders in ag te neem nie. Kampsbaai se aflosgala skuif na 22 November. Indien leerders nie onder die top 2 by Februarie 2019 se Kleurgala was nie en graag in ag geneem wil word vir die span, moet hulle met juf. Janse van Rensburg (bibi@jvrprim.co.za) of juf. Hanekom (sport@jvrprim.co.za) kontak...

Lees Verder

Tenniswedstryde – 23 Oktober

Ons het verlede week 5 spanne gehad wat op Woensdag, 23 Oktober, tenniswedstryde moes speel. Drie van die wedstryde is a.g.v. die reën uitgestel. Die volgende wedstryde het voortgegaan: Dogters A [Mia Symington, Jacomien van der Westhuizen, Heloïse Strauss en Katrien Stimie] vs. Mikro A, verloor 0-6 Gemengde D [Danny Newton, Lukas Wasserman, Jana Maree en Sofia Newton] vs. Edgemead, wen...

Lees Verder

Kampsbaai swemgala uitgestel na 22 November

Die swemgala van 1 November is uitgestel na 22 November. Kampsbaai het ‘n lek in hul swembad en moet dit eers herstel. Die span sal geselekteer word na gelang van die uitslae van die skole se kleurgalas in Februarie 2019. Lede van die span se ouers sal dan in kennis gestel word. Indien daar enige nuwe leerders is wat wil deelneem, moet hulle die sportkantoor kontak. Hierdie gaan weer ‘n aflosgala...

Lees Verder

Bredasdorp Top 10 uitslae

Tien van ons atlete het Vrydag, 18 Oktober, in Bredasdorp aan die Top 10 byeenkoms deelgeneem. Dit was die eerste keer wat ons skool hieraan deelgeneem het. Ons het geweet die kompetisie gaan straf wees, maar het nie besef dat daar meer as 42 skole gaan wees nie!! Ons atlete het hul uitstekend van hul taak gekwyt en het wonderlike prestasies ingepalm. Scarlett van der Merwe D/12- 1200m, tyd 4:14.46 ; posisie: 2de Jacomien van der Westhuizen D/13 – 400m; tyd 1:07.91; posisie: 2de Alexander Newton S/13 – 80mHekkies; tyd 12.87; posisie: 4de Alexander Newton S/13 – Hoogspring; hoogte 1.50m; posisie 2de Danny Newton S/11 – 70m Hekkies ; tyd: 12.29s; posisie: 4de Danny Newton S/11 – Hoogspring ; hoogte: 1.35m; posisie 6de Danny Newton S/11 – Verspring; afstand: 4.33m; posisie: 3de Jacques Loubser S/13 – Diskus; afstand: 26.55m; posisie: 7de Alexander Benecke S/11 – 1200m; tyd: geen; posisie: 8ste Ons atlete kry vir elke posisie (binne die top 10 per item) wat hulle behaal punte volgens ‘n tabel wat deur atletiek Suid-Afrika opgestel is. Hierdie punte bepaal dan skole /spanne se posisie aan die einde van die byeenkoms. Slegs 49 spanne het punte vir hul uitslae gekry en ons skool het 24ste geëindig. Ons is baie trots op elkeen en sien daarna uit om in 2020 weer te gaan deelneem. Baie dankie aan juf. Kellerman, mnr. Joubert en...

Lees Verder

Krieketwedstryde 15 – 17 Oktober

Die krieketwedstryde het hierdie week afgeskop. Die O/9 A & B Spanne het Dinsdag, 15 Oktober teen Llundudno by die Groenpunt Krieketklub gespeel. Die O/9 A span wen en die B span verloor. Die O/11 span het Woensdag, 16 Oktober, teen Kronendal tuis op die Conradieveld gespeel. Kronendal se telling was 49 vir 6 en Jan van Riebeeck se telling, 53 vir 2. Jan van Riebeeck wen met 9 paaltjies. Die O/13 span se wedstryde het Donderdag afgeskop teen Seepunt. Dit het baie goed gegaan met Jan van Riebeeck. Ons kry 116 almal uit en Seepunt teken 22 lopies aan, almal uit. Jan van Riebeeck se veldwerk was uitstekend en ons wen met 94 lopies!Baie goeie...

Lees Verder

Tenniswedstryde van 16 Okt

Ons het die week 5 spanne gehad wat Woensdag, 16 Oktober, tenniswedstryde gespeel het. Vier van die wedstryde was vir die liga en 1 was vriendskaplik. Die liga uitslae is soos volg: Seuns A (Peet Karsten, Alexander Newton, Jan Karsten en Fredrich Erasmus) vs. Durbanville B gelykop 3-3 Dogters A (Leila Lonte, Mia Symington, Neena Lonte en Luca Zulch) vs. Durbanville B verloor 1-5 Gemengde A (Danny Newton, Daniel van Reenen, Stella Lamprech en Sofia Newton) vs. Parklands Sekonêr wen 5-1 Gemengde B (Marcelle Eygenberger, Daniel van Dyk, Mieke Hertzog en Liza Hertzog) vs. Table View verloor 0-6 Die vriendskaplike wedstryd se uitslae: Gemengde C (Sebastian Boshoff, Darren Cloete, Klara en Jana Maree) vs. De Tyger wen...

Lees Verder

Swemgroepe vir kwartaal 4 (nommer 2)

Ons het reeds in kwartaal 3 met die inskrywings vir die swemoefeninge begin en ouers het geleentheid gehad tot Vrydag, 4 Oktober, om 10:00 om hul kind(ers) in te skryf op die Google Sheet. Die dokument is daarna gesluit en veranderinge is slegs op versoek gemaak. Die skoolbeleid is dat leerders een lengte, sonder enige ondersteuning, moet kan swem om die sessies by te woon. Daar is egter ‘n paar leerders wat meer ondersteuning nodig het as die meerderheid van die groep. In samewerking met die swemafrigters, het ons die afgelope week gebruik om leerders te identifiseer wat meer ondersteuning nodig het. Ons gaan vir hulle ‘n aparte sessie reël. Hul ouers sal direk gekontak word. Leerders in hierdie groep sal weer terug geskuif word na die ander groepe sodra ons voel hulle sal kan byhou. Kliek op die skakels om die swemgroepe te sien: Graad 1 (Nommer 2) Graad 2 & 3 (Nommer 2) Graad 4 – 7 (Nommer 2) Die name op die waglys is leerders wie se ouers nie hul kind(ers) se deelname betyds bevestig nie. Die volgende simbole verskyn langs sommige leerders se name: Een * = Leerder neem op een ander dag ook deel Twee * = Neem op twee ander dae deel. Op die dae wat reeds baie vol is, gaan leerders wat meer as een swemsessie bywoon, dalk moet wegval....

Lees Verder

Buitemuurse foto’s – 23 Oktober

Woensdag, 23 Oktober, neem ons die jaarlikse buitemuurse foto’s. Om dit vir almal betrokke makliker te maak, gaan ons hieronder ‘n lys plaas van wat leerders moet aantrek vir die onderskeie foto’s: KRIEKET (O/7 -O/8): Wit LO hemp, navy blou kortbroek, grys sokkies en tekkies KRIEKET (O/9 -O/11): Oranje hemp, navy blou kortbroek, lang blou kouse met oranje streep en tekkies KRIEKET (O/13): Wit langbroek, grys sokkies, tekkies en hemp ontvang by afrigter TENNIS: Wit LO hemp, navy kortbroek (seuns) / rompie (meisies), wit sokkies en tekkies SWEM: Wit LO hemp en navy kortbroek ATLETIEK: Wit LO hemp en navy kortbroek LANDLOOP: Wit LO hemp en navy kortbroek TWEEKAMP: Blou atletiekhempie en navy kortbroek RUGBY: Navy kortbroek en rugbytrui (ontvang by afrigter) NETBAL (O/7 – O/12): Navy rompie, oranje wedstrydhempie, wit sokkies en tekkies NETBAL (O/13): Netbalrokkie, wit sokkies en tekkies HOKKIE (Dogters): Navy rompie, oranje wedstrydhempie, en tekkies HOKKIE (Seuns): Wit LO hemp, navy kortbroek en lang blou kouse met oranje streep PROVINSIALE KLEURE: Trek die sweetpak of uniform aan van die sport waarvoor provinsiale kleure ontvang is. SKAAK: Winter skooldrag MUSIEKLEERDERS: Winter skooldrag EISTEDDFOD MEDALJE WENNERS: Winter skooldrag GR.7: Winter skooldrag met graad 7 trui WISKUNDE MELKBOSSPAN: Winter skooldrag Die OOV, beheerliggaam, moderne danse (juf. Barbie) en dramafoto’s sal ook geneem...

Lees Verder

Peet Karsten gekies vir O/14 Sone span

Baie geluk aan Peet Karsten wat vir die O/14 Distrik span gekies is. Hy beklee die nommer 1 posisie op die rang. Hulle neem die naweek van 18-20 Oktober aan die Inter-Sone toernooi teen spelers vanuit die ander Sones deel. Na hierdie toernooi sal van die spelers na die CT (WP) tennisproewe genooi word. Baie geluk en sterkte vir die volgende rondes,...

Lees Verder

Tenniswedstryde van 9 Oktober

Ons tennis by die skool gaan van krag tot krag en ons het 4 spanne gehad wat Woensdag, 9 Oktober, die seisoen afgeskop het met wedstryde. Drie van die wedstryde was vir die liga en 1 was vriendskaplik. Die liga-uitslae is soos volg: Dogters A [Leila Lonte, Mia Symington, Heloise Strauss en Katrien Stimie] vs. Eversdal C wen 5-1 Gemengde A [Danny Newton, Neena Lonte, Daniel van Reenen en Chiara Roodt] vs. CBC St John’s verloor 4-2 Gemengde B [Sebastian Maree, Luca Zulch, Stella Lamprech en Christian Boshoff] vs. Sunningdale gelyk 3-3 Die vriendskaplike wedstryd se uitslae: Gemengde C [Sebastian Boshoff, Darren Cloete, Mieke Hertzog en Sofia Newton] vs. Parow Noord wen...

Lees Verder

Tennis Distrik Sentraal

Baie geluk aan die volgende spelers wat vir die onderskeie ouderdomme se Distrik Sentraal se spanne gekies is: Petrus Bosman (O/10) en Gustav Pansegrouw (O/10) Stella Lamprecht (O/10) Jan Karsten (O/11) Mia Symington (O/11) Hierdie spelers gaan gedurende Oktober teen spelers vanuit ander distrikte speel. Baie...

Lees Verder