Alle belangstellende leerders het vandag (8 November) briewe vir die Sport-/Kultuur- en Veelsydigheidsbekers ontvang. Voltooi asb. die vorm en stuur dit met die nodige bewyse terug na hul registeronderwysers. Hierdie toekennings is oop vir almal (Gr.4-7) wat aan die vereistes, soos gelys in die brief, voldoen. Indien leerders die briewe verloor het of moontlik nie in die klas was toe dit uitgedeel is nie, kan ouers dit self druk: Sport-/ Kultuur- en Veelsydigheidsbeker BRIEF