Rugby teen Vredekloof op 11 Mei
Op Woensdag, 11 Mei, het ons rugby teen Laerskool Vredekloof gespeel. Die seuns het hulle besonderse talent ten toon gestel en dit was 'n goeie dag vir ons Jannies. Uitslae is as volg: o/7 wen 8-2 en wen 4-0 o/8 verloor 2-1 en wen 4-0 o/9 wen 20-10 o/11 wen 22-0 o/13 wen 14-12 Dankie aan al ons ouers wat ons daar ondersteun het en baie geluk aan hierdie...
Netbalwedstryde 9 & 11 Mei
Ons netbalspanne het hierdie week 2 wedstryde gespeel. Ons moes ons wedstryde van Maandag, 4 Mei, skuif as gevolg van netbalproewe wat op 4 Mei plaasgevind het. Ons spanne het Maandag teen Curro Durbanville weg gespeel. Die uitslae is as volg: o/7 A wen 13 -1 o/8 A wen 6-2 o/8 B verloor 0-6 o/9 A wen 6-1 o/9 B wen 4-0 o/10 A wen 11-0 o/10 B wen 10-1 o/11 A gelykop 5-5 o/11 B wen 12-0 o/12 A wen 16 -0 o/12 B wen 15-0 o/13 A wen 33-2 o/13 B wen 8- 2 Op Woensdag, 11 Mei, het ons spanne teen Curro Century City tuis gespeel. Die uitslae vir die dag is as volg: o/7 A wen 5-0 o/7 B gelyk 1-1 o/8 A wen 15-0 o/9 A wen 21-0 o/10 A wen 23-0 o/11 A wen 16-2 o/11 B wen 12-0 o/12 A wen 25-0 o/13 A wen 34 - 0 o/13 B wen 15-0 Ons kan sien dat die afgelope jaar en 'n half wat ons skool voortgegaan het met ons aangepaste sportprogram ons spanne baie goed gedoen het. Ons spelers het steeds blootstelling aan verskeie vaardighede gehad terwyl baie ander skole geen sport beoefen het nie. Baie dankie aan al ons onderwysers en afrigters wat soveel ekstra tyd en energie ingesit...
Top skole vir o/13 Netbal
Die 0/13 A-span het Dinsdag, 10 Mei, aan die eerste rondte van die Top Skole by Laerskool Gene Louw deelgeneem. Ons het teen sterk kompeterende skole gespeel. Dit was vinnige netbal van 6 minute aan ‘n kant. Die dogters het baie karakter gewys en nie opgegee tot die fluitjie geblaas het nie. Dit was ses moeilike wedstryde. Ons is ongelukkig nie deur na die volgende rondte nie, maar het beslis die lekkerste en beste gees van die dag gehad. Baie van hierdie skole se dogters speel deur die jaar ook aksienetbal wat ‘n voordeel vir hulle op die buite baan is. Graag moedig ons weer ons ouers aan om hul dogters by aksienetbal betrokke te maak. Julle kan enige tyd vir Linde Liebenberg in die verband kontak. Baie dankie aan juffrou Sharon Mabena wat die spanbestuurder was en juffrou Shahneé Felix wat ons skeidsregter vir die dag was. Ons waardeer wat julle doen vir die sport. Baie geluk aan die volgende spelers wat as spelers van die verskeie wedstryde aangewys is: Katya Morris, Sophia Liebenberg, Emke van Wyk, Liza Hitge en Nell von Lieres. Die tellings was as volg: Gene Louw 4 -10 Kenridge 3 -8 Table View 9-4 (wen) Durbanville 2-14 Welgemoed 4-1 (wen) Eversdal 4-10 Baie dankie aan ons 0/13-mammas wat ons bederf het met waterbottels, sokkies en...
Driehoekige Byeenkoms teen F.D. Conradie & Goudini, 21 Mei (WEG)
SPANNE: Rugby O/7 A ; O/8 A ; O/9 A ; O/11 A & O/13 A Netbal O/7 Akkedisse & Bokkies; O/8 A & B; O/9 A & B; O/10 A & B; O/11 A & B; O/12 A & B; O/13 A & B PLEK: Prins Alfred Hamlet - FD Conradie PROGRAM WEDSTRYDE: Begin om 09:00 (program volg binnekort) BUS VERTREK: 06:15 BUS TERUG: ± 14:00 SPORTDRAG: Rugby • Rugbytrui en bloubroek • Skoolsweetpak (gemerk) • Indien spelers 'n sweetpak dra moet hulle tekkies dra Netbal • Netbalrompie en oranje JVR-hempie • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk) Daar sal 'n snoepie beskikbaar wees. PROGRAM - Leerders sal nader aan die dag harde kopie ontvang. LIGGING Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn speel Saterdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb die vorm voltooi. Rugby O/7A Span: Benji Jan Jurie Lukas Loubser Luc Durant Nicolaas Boshoff Pieter Derksen William Molenaar Henry Jordaan Aiden Daniel Bredenkamp Dirk van Eden Jonah Mateo Perreira Nicolaas Smith Rugby O/8A Willem Viljoen Luc Zietsman Sebastian Zietsman Stef Nel Sion Botha Karl Von Lieres Luyolo Luphondo Luke Sieberhagen Noah Karruseit Kent Chimukuyu Thomas Holtzhausen Micah Nikiforos Ely Grootboom Rugby O/9 A 1. Zander Smit 2. Pieter Rademeyer 3. Jake van der Walt 4. Daniel Opperman 5. Rall Robertson 6. Rafa Lamprecht 7. Jacque du Toit 8. Dane Botha 9. Chris Derksen 10. Kohl Kushner 11. Luka Lonte 12. Liam de Plessis 13 Henrie Reeder Rugby O/11 A 1.Ben Schoeman 2.Rudi Badenhorst 3. Nicholas Vermeulen 4. Carter Schoeman 5. Ben Esterhuizen 6. Samuel Marais 7.Frank van der Walt 8....
O/7 – O/13 Netbalwedstryde teen Sunningdale, 18 Mei (TUIS)
SPANNE: O/7 Akkedisse & Bokkies; O/8 Akkedisse & Bokkies; O/9 A, B & C ; O/10 A & B ; O/11 A & B ; O/12 A & B; O/13 A & B PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck SPORTDRAG: • Netbalrompie en oranje JVR-hempie • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk) Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Woensdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi. PROGRAM O/7 O/7 Akkedisse 1. Karen James 2. Gia Kruger 3. Elizabeth Snyders 4. Mika van der Walt 5. Hanna Louw 6. Lua Groenewald 7. Isla Jooste 8. Christina du Toit O/7 Bokkies 1. Alayne Brink 2. Ashley Lipenga 3. Nina Smit 4. Amelie Mouton 5. Amore van der Merwe 6. Elliot Coetzee 7. Chrisra-Bella Swart 8. Noa Rademan O/8 O/8 Akkedisse Uthi Kandisa Anke Janse van Rensburg Hannah de Stadler Olivia Lemmer Hanna Thom Alexa Scheppel Antjie Samuel O/8 Bokkies Nina Burger Mia Bothma Mila Boshoff Emma Rennie Heleen de Kock Ella Nel Robin - Lee Maasdorp O/9 A-span 1. Jana Nel 2. Cato Terblanche 3. Bella Naylor 4. Anabella Boshoff 5. Karla Louw 6. Andreé Steyn 7. Ghia Perreira B-span 1. Joan van Vreden 2. Anouk van der Linde 3. Zelmonique Wilson 4. Lily van Zyl 5. Anna Rabie 6. Mia-Lynn Podesta 7. Cailyn Visser C-span 1. Olivia Blackmore 2. Solange Stevens 3. Ella Jehle 4. Anya Maritz 5. Ella-Maria van der Walt 6. Quinn du Toit 7. Morgan Smit O/10 O/10 A Span D: Jeanne van Heerden HD: Amelie van der Walt AV: Sarah Roff S: Stella Pansegrouw VV: Chanelle...
Skaak vir graad 1 & 2
Daar sal vanaf Donderdag, 19 Mei, 'n tweede oefensessie vir graad 1 en 2 wees. Dinsdae: Graad 1 13:15 - 13:45 Graad 2 13:15 - 14:15 Donderdae: Graad 1 13:15 - 13:45 Graad 2 13:15 - 14:15
Landloop kommunikasie
Alle ouers wat graag landloop kommunikasie wil ontvang, moet asb. hierdie kort GOOGLE FORM invul. Vul dit ook in indien jou kind(ers) net soms aan wedlope gaan deelneem en/of oefeninge gaan bywoon.
Sensusopname
Die onderwysdepartement doen 'n beroep op alle ouers / voogde om die sensusopname vir hul gesinne in te vul. Lees asb. die onderstaande brief en volg die skakel indien jy nog nie aan die sensusopname deelgeneem het nie. Voltooi dit asb. voor 14 Mei. Dit is baie belangrik vir onder andere die begroting vir die komende tydperk. [pdf-embedder url="https://laerskooljanvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2022/05/2022-Census-notice-to-parents-AFR.pdf" title="2022 Census notice to parents -...
Landloop aangebied deur Zwaanswyk Akademie, 13 Mei (WEG)
PLEK: Zwaanswyk Academy (338 Main road, Retreat) VERTREKTYD: 14:00 TERUG BY SKOOL: ±17:15 PARKERING: Dis beskikbaar by Hoërskool Zwaanswyk. SPORTDRAG: • Oranje hempie (dogters geen moue, seuns met moue) en vlootblou kortbroek • Skoolsweetpak (gemerk) • Tekkies met wit sokkies • Plakker met naam en ouderdom (ontvang by die skool, onderwyser sal aan deelnemers uitdeel by wedloop) *Daar sal 'n SNOEPIE beskikbaar wees. PROGRAM: 14:45 Verwelkoming 15:00 U7 Boys & Girls 1km 15:10 U8 Boys & girls 1km 15:20 U9 Boys and girls 2km 15:30 U10 Boys & girls 2km 15:40 U11 Boys and girls 3km 16:00 U12 Boys and girls 3km 16:20 U13 and open u/14 4km KAARTE vir 1km - 4km roetes Voltooi asb. die vorm indien jou kind aan die wedloop wil...
Dogters Hokkiewedstryde o/9 – o/12 teen El Shaddai en St Cyprians, 12 Mei (WEG)
SPANNE: O/9 A en O/12 A (El Shaddai) ; 0/10B, 0/11 en 0/13 (St. Cyprians) PLEK: 6 Langeberg Rd, Durbanville, Cape Town, 7550 VERTREKTYD: 14:00 TERUG BY SKOOL: ±16:30 SPORTDRAG (Dogters): • Blou skort en oranje JVR-hempie (geen moue) • Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank) • Shin gaurds • Tekkies (GEEN sokker toks) • Skoolsweetpak (gemerk) Ons wil versoek dat alle spelers met mondskerms begin speel vir veiligheid. Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Donderdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi. PROGRAM (vir die wedstryde by St. Cyprians): O/9 (Juf. Nicola Swanepoel) A - span (6 - aan -'n - kant) (El Shaddai) 1. Cato Terblanche 2. Annabella Boshoff 3. Jana Nel 4. Zelmonique Wilson 5. Lea Loubser 6. Ella van der Walt O/10 (Juf. Marianne Conradie) (St. Cyprians) 1. Abigail Fourie 2. Karla Muller 3. Nell du Toit 4. Lula Joubert 5. Elisabet Marais 6. Katryn Silvis 7. Sabine Barnard O/11 (Juf. Helene Slabbert) (St. Cyprians) 1. Emma Snijders 2. Stella Zulch 3. Ané Swanepoel 4. Klara Ohloff 5. Leah de Kock 6. Anna Louw 7. Daniella Boshoff 8. Hila Hertzog 9. Isabella Marais O/12 (Juf. Andri de Villiers) (El Shaddai) 1. Klara Maree 2. Lida-Mari Bosman 3. Katia van Wyk 4. Zuletha Ferreira 5. Annabel Potgieter 6. Emma Jonker 7. Kerala Allewel 8. Sophia Fourie 9. Melandi du Plooy (r) O/13 (Mnr. Leon Hanekom) (St. Cyprains) 1. Susan Burger 2. Sophia Liebenberg 3. Helene Greeff 4. Kate Mouton 5. Emke van Wyk 6. Cara Swanepoel 7....
Seuns Hokkiewedstryde teen El Shaddai, 12 Mei (TUIS)
SPANNE: Seuns: o/9 A ; o/10 A; o/12 A PLEK: Conradieveld WEDSTRYDE: 14:30 (0/9 en 0/10), 15:15 (0/12) SPORTDRAG (Seuns): • Vlootblou kortbroek en JVR rugbytrui (ontvang by skool) • Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank) • Shin gaurds (dis BAIE belangrik vir veiligheid) • Tekkies (GEEN sokker toks) • Skoolsweetpak (gemerk) Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Donderdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi. O/9 (Juf. Maricqe Coetzer) 1. Jake van der Walt 2. John Bremridge 3. Jacques du Toit 4. Pieter Rademeyer 5. Daniel Opperman 6. Rafa Lamprecht O/10 (Juf. Annami Gerber) 1. Jack Dawes 2. Leo Wiese 3. Juan Cruywagen 4. Samual Groenewald 5. Vincent Oosthuizen 6. Johannes Mouton 7. Gabriel van Dyk O/12 (Juf. Nadia Meiring) 1. Jan-Willem Silvis 2. Ruald Naude 3. Johan Symington 4. Willem Burger 5. Kai Allewell 6. Ruben Cronje 7. Calla van Vreden 8. Andre Marais 9. Ben Fouché 10. Marais Groenewald Kliek HIER vir die Google Form indien jou kind se naam hier bo...
Netbalwestryde teen Curro Century City, 11 Mei (TUIS)
SPANNE: O/7 Akkedisse & Bokkies; o/8 Akkedisse; o/9 A ; o/10 A ; o/11 A & B ; o/12 A ; o/13 A & B PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck SPORTDRAG: • Netbalrompie en oranje JVR-hempie • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk) PROGRAM Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Woensdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi. o/7 o/7-Akkedisse Inge Engelbrecht Elizabeth Snyders Hanna Louw Emilie Theron Kitty Partner Elisa van den Berg Gia Kruger Karen James o/7-Bokkies Clara Wiese Elise Theron Mika van der Walt Stella Rabie Sophia Cleghorn Christina du Toit Lucy le Roux Olivia Faling o/8 o/8-Akkedisse Maia du Toit Ellen van Heerden Bella Malan Ava van Zyl Nina Bremer Coreen Scholtz Leah Coetzee o/9 A span Karla Louw Ghia Perreira Bella Naylor Annabella Boshoff Cato terblanche Jana Nel Andree Steyn o/10 o/10 A-Span D: Jeanne van Heerden HD: Amelie van der Walt AV: Sarah Roff S: Stella Pansegrouw VV: Chanelle van Wyk HV: Cara Stoltz V: Annalene Viljoen R: Katryn Silvis o/11 LET WEL: DIE SPELERS SAL OP DIE DAG UITVIND WATTER SPAN & POSISIE HUL SPEEL. o/11 A & B-span Jana Olivier Daniella Boshoff Hila Hertzog Emma Snijders Anna Louw Michaan Naylor Ane Swanepoel Bailey Thomson Mari Steyn Stella Zulch Karu Rademeyer Isabella Marais Milan Eygenberger Jada Kalonda-Badibanga Sophia Derksen Jeannie Koen o/12 o/12 A-Span Carmen Barnard Sofia Newton Stella Lamprecht Mieke Nel Emma van Biljon Liza Hertzog Klara Steyn Mieke Bremer o/13 o/13 A-Span Mia Boshoff Liza Higte Emke van Wyk Nell von Lieres Sophia Liebenberg Cara Swanepoel Kyra...
Rugbywedstryde teen Vredekloof, 11 Mei (WEG)
SPANNE: o/7 A & B ; o/8 A & B ; o/9 A ; o/11 A ; o/13 A FORMAAT: o/7 A (8-side) o/7 B (8-side) o/8 A (8-side) o/8 B (8-side) o/9 A (10-side) o/11 A (15-a-side) o/13 A (15 -a-side) PLEK: Laerskool Vredekloof, Brackenfell VERTREKTYD: 13:15 [o/7 - o/8] 14:00 [o/9 - o/13] TERUG BY SKOOL: ±17:30 SPORTDRAG: • Rugbytrui en blou broek • Skoolsweetpak (gemerk) • Indien spelers 'n sweetpak dra moet hulle tekkies dra KAART: Volg die SKAKEL vir die skool se ligging. PROGRAM: Tyd Span Veld 14:15 o/7A B1 14:15 o/7B B2 14:15 o/8A B1 14:15 o/8B B2 14:45 o/9A B 15:00 o/11A A 15:45 o/13A A Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Woensdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi. 0/7's 1. Benjie Ntloko 2. Jan Jurie Fourie 3. Junior Cooper 4. Lukas Loubser 5. Nicolaas Boshoff 6. Pieter Derksen 7. William Molenaar 8. Aiden Cronje 9. Daniel Bredenkamp 10. Dirk van Eeden 11. Finley le Roux 12. Henry Jordaan 13. Jonah Greyling 14. Luc Durand 15. Mateo Pereira 16. Mathias Barkhuizen 17. Nicolaas Smith 0/8's 1. Willem Viljoen 2.Luyolo Luphondo 3. Arjen Faling 4. Kent Chimukuya 5. Luc Zietsman 6. Sebastian Zietsman 7. Karl von Lieres 8. Stef Nel 9. Thomas Holtzhauzen 10. Noah Karusseit 11. Almero De Vries 12. Timo Schlebusch 13. Micah Nikiforos 14. Bernard Lindeque 15. Dirk de Jager 16. Ely Grootboom 17. Emile Mwanza 18. Sion Botha 0/9's 1. Kohl Kushner 2. Pieter Rademeyer 3. Daniel Opperman 4. Zander Smit 5. Rupert Jansen van Rensburg 6....
Eisteddfod Sang beoordeling
Die voorlopige datum vir die Eisteddfod Sang beoordeling is 11 Junie in ons skoolsaal. Tye is nog nie beskikbaar nie. Hou solank die datum oop.
Geagte Ouers / Voogde
Alhoewel die week korter is as gevolg van die afgelope langnaweek het daar heelwat sportwedstryde die afgelope week plaasgevind asook nog rugby-, hokkie-, netbal en skaakwedstryde wat vandag en môre geskied. Ons is stadig maar seker besig om die spreekwoordelike ‘Covid-juk’ af te skud deur weer aan normale sportaktiwiteite sonder enige drakoniese inperkings deel te neem. Ons leerders het die afgelope 2 weke puik op die sportvelde presteer en die ding wat my die meeste trots maak, is ons Jannies wat op en af van die sportveld deurlopend ‘n baie goeie en gesonde sportmangees handhaaf. Dit is lekker om te sien hoe ons leerders die wintersportaktiwiteite geniet en terselfde tyd onbewustelik ‘n waardevolle lewensles kry van hoe om in spanverband te funksioneer asook om te leer om mekaar te verdra, probleme op te los en om ‘n kollektiewe doelwit te bereik. Sport bly darem ‘n belangrike opvoedingsmiddel en ons beoefen dit op ‘n mededingende grondslag, maar ook op die beginsel van ontspanning en genot. Sondag, 8 Mei, is natuurlik Moedersdag wat ‘n spesiale dag is waarop moederskap jaarliks regoor die wêreld gevier word. Moedersdag word in Suid-Afrika sowel as die V.S.A., Australië, China, Japan en Indië altyd op die 2de Sondag van Mei gevier. Alhoewel Moedersdag alreeds in antieke tye deur die Grieke en Romeine gedurende feeste gevier is, is die oorsprong van Moedersdag soos wat ons dit vandag ken, alles te danke aan die Amerikaanse kampvegter vir vroue, naamlik Anna Jarvis. Sy het na haar eie ma se dood in 1905 met ‘n veldtog begin om moeders te vereer vir die belangrike rol wat hulle in die samelewing...
Belangrike Datums
julie 2026
augustus 2026