SPANNE:
Seuns: o/9 A ; o/10 A; o/12 A

PLEK: Conradieveld

WEDSTRYDE: 14:30 (0/9 en 0/10), 15:15 (0/12)

SPORTDRAG (Seuns):  
• Vlootblou kortbroek en  JVR rugbytrui (ontvang by skool)
• Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank)
• Shin gaurds (dis BAIE belangrik vir veiligheid)
• Tekkies (GEEN sokker toks)
• Skoolsweetpak (gemerk)

Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Donderdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi.
 
O/9 (Juf. Maricqe Coetzer)
1.  Jake van der Walt
2.  John Bremridge
3.  Jacques du Toit
4.  Pieter Rademeyer
5.  Daniel Opperman
6.  Rafa Lamprecht
 
O/10 (Juf. Annami Gerber)
1.  Jack Dawes
2.  Leo Wiese
3.  Juan Cruywagen
4.  Samual Groenewald
5.  Vincent Oosthuizen
6. Johannes Mouton
7. Gabriel van Dyk
 
O/12 (Juf. Nadia Meiring)
1. Jan-Willem Silvis
2. Ruald Naude
3. Johan Symington
4. Willem Burger
5. Kai Allewell
6. Ruben Cronje
7. Calla van Vreden
8. Andre Marais
9.   Ben Fouché
10. Marais Groenewald
 
Kliek HIER vir die Google Form indien jou kind se naam hier bo verskyn.