Skaak vir graad 1 & 2 11 May, 2022 | Nuus, Skaak, Sport Daar sal vanaf Donderdag, 19 Mei, ‘n tweede oefensessie vir graad 1 en 2 wees. Dinsdae: Graad 1 13:15 – 13:45 Graad 2 13:15 – 14:15 Donderdae: Graad 1 13:15 – 13:45 Graad 2 13:15 – 14:15