Skrywer: Suzaan Burger

Loslitdag, 6 September

6 September is Loslitdag (Casualday)! Tema: Time to shine! Neon en blinkers! Bedrag: R10 vir ‘n loslitdag plakker om Vrydag 6 September gewone klere aan te trek volgens die tema. Hoe betaal ek: Plakkers kan van Woensdag af op die Karri toep of kontant by juffrou Wright gekoop word. Plakkers sal op 5 September uitgedeel word. Fondse word ingesamel ten bate van die Paarl...

Lees Verder

Nuusbrief van 16 Augustus 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Donderdag, 15 Augustus 2019 Toets: Gr.4 NWT Donderdag, 15 Augustus 2019 Wow Spelkompetisie – kringkompetisie Vrydag, 16 Augustus 2019 Gr.4 Uitstappie na Waterfront Vrydag, 16 Augustus 2019 Toets: Gr.5 – 6 NWT Vrydag, 16 Augustus 2019 Toets: Gr.7 NW Saterdag, 17 Augustus 2019 SPORTDAG:Dirkie Uys (Weg) Saterdag, 17 Augustus 2019 Landloop: WP Champs Sondag, 18 Augustus 2019 Beulah Matthews (Snoepie) verjaar Maandag, 19 Augustus 2019 Rugby: Vriendskaplik vs. Panorama Maandag, 19 Augustus 2019 Netbal: Vriendskaplik vs. Parklands (WEG) Woensdag, 21 Augustus 2019 KANSELLEER Rugby: Vriendskaplik vs. Durbanville Voorbereiding (WEG) Woensdag, 21 Augustus 2019 Weskus koorfees Woensdag, 21 Augustus 2019 GEEN Buitemuurs Donderdag, 22 Augustus 2019 Skaak: O/13 Ligawedstryd vs. Forres (WEG) (24 Park Road, Rondebosch) Vrydag, 23 Augustus 2019 Assessering: Gr.4 – 6 Aardrykskunde Vrydag, 23 Augustus 2019 Skaak: Paarl Boys Skaaktoernooi, WEG Vrydag, 23 Augustus 2019 Toets: Gr.7 EBW Vrydag, 23 Augustus 2019 Skaak: O/11 Ligawedstryd vs. Forres (TUIS) Saterdag, 24 Augustus 2019 Ben Reynecke (Musiek) verjaar Saterdag, 24 Augustus 2019 Gr.7-studiemetodes (Elevate) Saterdag, 24 Augustus 2019 Wow Spelkompetisie – Distrikkompetisie Saterdag, 24 Augustus 2019 Dapper Stappers Dinsdag, 27 Augustus 2019 Gr.7 Sosiale media ouer- en kindinligtingsessie 18:30 (Skoolsaal) Dinsdag, 27 Augustus 2019 Hokkie: O/9 Seuns Durbanville Voorbereiding Toernooi (WEG) Woensdag, 28 Augustus 2019 Hokkie: O/9 Dogters Durbanville Voorbereiding Toernooi (WEG) Woensdag, 28 Augustus 2019 Liewe Aarde: Herwinning sivvies...

Lees Verder

Trotse Jannie

Naam en van: Lillian Lekota Graad: 3S Waar woon jy?: Tamboerskloof Gunsteling vak: Ek geniet dit om te teken, so kuns is my gunsteling vak. Ek is ‘n trotse Jannie, want ek werk hard daaraan om mooi te kan teken. Ek hou baie van my nuwe laerskool, want al my maats is vriendelik. Wanneer ek groot is, wil ek graag ‘n dokter word sodat ek mense kan gesond...

Lees Verder

Kooroptrede

Albei kore sing eerskomende Woensdagaand by Woodbridge Primary in Milnerton. Dis die eerste skool langs Marine rylaan, NA Paarden Eiland. Adres: 7 Union Rd, Milnerton. Die Juniorkoor moet om 18:15 aanmeld en die Seniorkoor om 17:30, as dit moontlik is, om vir die massakoor te oefen. Die program begin om 19:00 en sal ongeveer teen 21:15 klaar wees. Onthou, die verkeer in die laatmiddag uit die stad in daardie rigting is ERG…ry vroeg. Indien daar ouers is wat met toesig kan help, sal dit baie waardeer word. Verdere detail oor die aand sal teen Maandag per brief aan koorlede gekommunikeer...

Lees Verder

Liewe Aarde

Baie geluk aan ons Jannies van die week, Inathi en Onela Roxo in Graad 3S & Graad 6B. Dankie dat julle so getrou herwin! Geniet die R100 geskenkbewys van Col’Cacchio. Tekstiel-afval is besig om ‘n groot probleem te word – nie net omdat dit stortingsterreine vol maak nie, maar ook omdat soveel water, energie en plantmateriaal gebruik word om tekstiel te vervaardig. Die “Odd Socks” -projek bied ‘n oplossing hiervoor: hulle aanvaar skenkings van kouswesies. Enkel-sokkies wat wees uit die wasmasjien kom, of van die skool af kom, word geskenk aan die “Odd Socks” -projek wat ‘n pasmaat van dieselfde grootte en materiaal soek. So word kouswesies onpaar kouspare, wat dan aan hawelose mense versprei word. Volg die SKAKEL om jou naaste aflaaiplek te...

Lees Verder

Konsert 2019

Huis Paleis into Outer Space… Kaartjies vir die konsert kan vanaf 14 Augustus om 19:06 op Quicket gekoop word. Enige navrae kan gerig word aan Esna Boshoff by esnaboshoff@gmail.com of per whatsapp by 082 427...

Lees Verder

Bekers terug

Alle bekers wat by die prysuitdeling, atletiek en swem gegee is, moet nou terugkom skool toe. Bekers moet soos volg gegraveer word: 1) Prysuitdeling-bekers: 2018 en leerder se noemnaam en van bv. 2018 Jan du Toit 2) Atletiek-bekers: 2019 (l.w. NIE 2018 NIE!) en leerder se noemnaam en van bv. 2019 Jan du Toit 3) Swem-bekers: 2019 en die leerder se noemnaam en van bv. 2019 Jan du Toit • Ouers is verantwoordelik vir gravering en graveringskoste. • Gravering kan by Premier Shoes, Kloofstraat 155, gedoen word. Alle bekers terug in die biblioteek (nie by klasonderwyser of sekretaresse nie, asb.) teen Donderdag, 15 Augustus. Baie dankie, NAVRAE:...

Lees Verder

Klavier Eisteddfod

Baie geluk aan die volgende leerders wat uitstekend met klavier en blokfluit by die Eisteddfod gevaar het: Ben Terblanche: 83% en 85% Liezel Snijders : 78%, 80% en 83% (Blokfluit) Mia Vorster : 82% (Dwarsfluit) Philip van Rooyen : 94% Jana van Rooyen : 77% en 85% Neena Lonte : 87% en 88% Leila Lonte : 75% en 80% Katrien Stimie 86% en 88% Mari Swanepoel : 72% Leah de Kock : 95% Jacomien van der Westhuizen : 74% en 79% Katia van Wyk : 88% Anik Louw : 93% Cara Swanepoel : 82% Emke van Wyk : 86% Lara Basson : 83% Linden Murray: 84%, 88%, 88%, 93% Jan Karsten : 86% en 90% Layla Erasmus : 74% en 77% Ons is baie trots op...

Lees Verder

Nuusbrief van 8 Augustus 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Donderdag, 8 Augustus 2019 GEEN Buitemuurs a.g.v. langnaweek Donderdag, 8 Augustus 2019 Wiskunde Kamp Vrydag, 9 Augustus 2019 Nasionale Vrouedag Vrydag, 9 Augustus 2019 Vakansiedag Maandag, 12 Augustus 2019 Eisteddfod Klavier Maandag, 12 Augustus 2019 Rugby: Vriendskaplik vs. Welgemoed (WEG) Maandag, 12 Augustus 2019 Netbal: Vriendskaplik vs. Welgemoed (WEG) Woensdag, 14 Augustus 2019 Rugby: Liga wedstryde Woensdag, 14 Augustus 2019 Netbal: Liga wedstryde Donderdag, 15 Augustus 2019 Toets: Gr.4 NWT Donderdag, 15 Augustus 2019 Wow Spelkompetisie – kringkompetisie Vrydag, 16 Augustus 2019 Gr.4 Uitstappie na Waterfront Vrydag, 16 Augustus 2019 Toets: Gr.5 – 6 NWT Vrydag, 16 Augustus 2019 Toets: Gr.7 NW Saterdag, 17 Augustus 2019 SPORTDAG:Dirkie Uys (Weg) Saterdag, 17 Augustus 2019 Landloop: WP Champs Sondag, 18 Augustus 2019 Beulah Matthews (Snoepie) verjaar Maandag, 19 Augustus 2019 Rugby: Vriendskaplik vs. Panorama Maandag, 19 Augustus 2019 Netbal: Vriendskaplik vs. Parklands (WEG) Woensdag, 21 Augustus 2019 Rugby: Vriendskaplik GEKANSELLEER Woensdag, 21 Augustus 2019 Weskus koorfees Woensdag, 21 Augustus 2019 GEEN Buitemuurs Donderdag, 22 Augustus 2019 Skaak: O/13 Ligawedstryd vs. Forres (WEG) (24 Park Road, Rondebosch) >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Sekuriteit by die skool en nuwe reëlings rakende die op- en aflaai van leerders Op ‘n beheerraadsvergadering wat op Maandag 5 Augustus plaasgevind het, is die volgende besluite geneem wat vanaf Maandag 12 Augustus in...

Lees Verder

Wow-spelkompetisie

Die eerste ronde van die Wow-Spelkompetisie vind volgende Donderdag, 15 Augustus, by ons plaas. Baie geluk aan die volgende kinders wat gekies is om Jan van Riebeeck te verteenwoordig! Baie sterkte!

Lees Verder

Sekuriteit by die skool en nuwe reëlings rakende die op- en aflaai van leerders

Op ‘n beheerraadsvergadering wat op Maandag 5 Augustus plaasgevind het, is die volgende besluite geneem wat vanaf Maandag 12 Augustus in werking tree. Hierdie reëlings word getref vir die veiligheid van julle kinders. Ons weet dat dit vir julle ‘n ontwrigting en frustrasie kan veroorsaak, maar daar het verlede Vrydagmiddag ‘n insident op ons skoolterrein plaasgevind wat ons genoodsaak het om ons sekuriteit op te skerp en ander veiligheidsmaatreëls in werking te stel. Ons advies is dat die skool se veiligheid baie verbeter indien ons slegs een ingang het wat gebruik word en verkieslik nie uit Kloofstraat nie. Die nuwe reëlings dan as volg: 1) Die voorste hek (Kloofstraat) kan slegs gebruik word deur ouers tussen 8.15 en 13.00 wanneer die agterste hek (Nuwe Kerkstraat) gesluit sal wees. Julle moet ook dan inteken in die besoekersboek. 2) Tussen 6.30 en 8.15 en weer vanaf 13.00 tot 17.30 moet alle ouers die agterste hek gebruik, ook waar ouers kinders kom haal wat by Nasorg is. 3) Die voetganghekkie uit Kloofstraat kan wel vanaf 07.00 tot 17.30 gebruik...

Lees Verder

Liewe Aarde

Baie geluk aan ons Jannies van die week, Mila en Lula Joubert in Graad 4VDV & Graad 1DJ. Dankie dat julle so getrou herwin! Geniet die R100 geskenkbewys van Col’Cacchio. Herwinningswenke: Herwinning is broodnodig, maar ons moet dit reg doen. So, onthou die volgende reëls vir ons depot (kyk ook HIER op ons webwerf vir meer volledige inligting): – Slegs skoon items kan na die depot gebring word, so was alles uit voordat jy herwin. – As daar nie ‘n nommer onderaan ‘n plastiek item is nie, is die item nie herwinbaar nie. – Baie plastiekhouers wat ‘n 1 of PET op het, kan nie herwin word nie. Gooi slegs plastiekbottels in die houer vir 1 en 2. – Verwyder doppies van plastiek- en wynbottels. Plastiekdoppies gaan in die wieldrom, en wyn se skroefdoppies hoort in die metaal-houer, saam met foeliebakkies en die metaaldeksels van glashouers. – Net platgetrapte riffelkarton kan in die groot kartonhouers gegooi word. – Gladde karton moet saam met papier, koerante, tydskrifte en pamflette in die groen igloos gegooi...

Lees Verder

Weskus Koorfees

Baie dankie vir die mooi bywoning van die Tafelberg Koorfees verlede week. Ons was behoorlik trots op ons 2 kore. Albei kore neem weer deel aan die Weskus Koorfees. Dit vind op Woensdag 21 Augustus by Woodbridge Primary School in Milnerton plaas. Kaartjes teen R50 elk is op die Karri app te koop. Ons het slegs ‘n beperkte aantal kaartjies per koor gekry. Gou...

Lees Verder

Nuusbrief van 2 Augustus 2019

Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 2 Augustus 2019 Toets: Gr.4 – 7 WiskundeVrydag, 2 Augustus 2019 Skaak: Ligawedstryde vs. Observatory Vrydag, 2 Augustus 2019 Landloop: Zonal Champs (The Club House at Claremont Cricket Club, Constantia Sports Complex, Constantia Main Rd, Constantia) Saterdag, 3 Augustus 2019 Sportfees: Curro Hermanus sporttoernooi, WEG Saterdag, 3 Augustus 2019 Netbal: Kenridge Ontwikkelingstoernooi O/10 & O/11, WEG Saterdag, 3 Augustus 2019 Eisteddfod Klavier Maandag, 5 Augustus 2019 Netbal: Vriendskaplik vs. Panorama (WEG) Maandag, 5 Augustus 2019 Eisteddfod Klavier Woensdag, 7 Augustus 2019 Rugby: Liga vs. Sunningdale (WEG) (Sunningdale Primary School, Sunningdale Dr & Tryall Road, Sunningdale) Woensdag, 7 Augustus 2019 Netbal: Liga Curro Durbanville (Laerskool Jan Van Riebeeck, 52 Kloof St, CBD) Donderdag, 8 Augustus 2019 Wiskunde Kamp Donderdag, 8 Augustus 2019 GEEN Buitemuurs a.g.v. langnaweek Vrydag, 9 Augustus 2019 Nasionale Vrouedag Vrydag, 9 Augustus 2019 Wiskundekamp Vrydag, 9 Augustus 2019 Vakansiedag Maandag, 12 Augustus 2019 Netbal: Vriendskaplik vs. Welgemoed (WEG) Maandag, 12 Augustus 2019 Rugby: Vriendskaplik vs. Welgemoed (WEG) Maandag, 12 Augustus 2019 Eisteddfod Klavier Woensdag, 14 Augustus 2019 Rugby: Liga wedstryde Woensdag, 14 Augustus 2019 Netbal: Liga wedstryde Donderdag, 15 Augustus 2019 Wow Spelkompetisie – kringkompetisie Vrydag, 16 Augustus 2019 Toets: Gr.4 – 6 NWT Vrydag, 16 Augustus 2019 Gr.7 NW >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Sportdag by Laerskool Curro Hermanus Baie sterkte...

Lees Verder

isiXhosa: week 13

Vanjaar mik ons dat alle Jannies (en ouers wat wil) 100 isiXhosa woorde leer! Kliek HIER om die vorige weke se woorde te sien. Hier is hierdie week se woorde (Let wel – appel moet wees iapile en aartappel moet wees...

Lees Verder

Trotse Jannie

Naam en van: Adian Sprout Graad: 4vdW Waar woon jy?: Ek woon saam met my ouma en sussie naby die stadion in Groenpunt. Gunsteling vak: Ek hou baie van Wiskunde en Kuns. Wiskunde maak my slim vir die lewe omdat ek dit oral en elke dag kan gebruik. Ek is ‘n trotse Jannie, want ek hou baie van sport, ek kan vinnig hardloop en ek is baie bly dat my nuwe skool ‘n swembad...

Lees Verder