Naam en van: Lillian Lekota
Graad: 3S
Waar woon jy?: Tamboerskloof
Gunsteling vak: Ek geniet dit om te teken, so kuns is my gunsteling vak.

Ek is ‘n trotse Jannie, want ek werk hard daaraan om mooi te kan teken. Ek hou baie van my nuwe laerskool, want al my maats is vriendelik. Wanneer ek groot is, wil ek graag ‘n dokter word sodat ek mense kan gesond maak.