Woord van die week no.80 7 Aug, 2019 | Akademie, Nuus, Woord van die Week omgeëllie Definisie: omgekrap of geïrriteerd Sin: My juffrou raak omgeëllie as ons gesels wanneer ons moet werk. Wenners: Ntandane Samson (Gr.5JvR) en Tara Mapoe (Gr.5JvR) Christiaan Boshoff (Gr.6W) het hierdie week se woord voorgestel.