Krieket: o.9 Reddam, 28 Februarie (WEG)
Kliek HIER vir meer inligting en die vorm.
Lees VerderKliek HIER vir meer inligting en die vorm.
Lees VerderKliek HIER vir meer inligting en die vorm.
Lees VerderKliek HIER vir meer inligting en die vorm.
Lees VerderWanneer: Donderdag, 23 Maart Tyd: 18:00 – 21:30 Kostes: R150 (betaal op Karri) Wie: Graad 5 – 7-leerders Snoepie beskikbaar
Lees VerderDaar is tans ‘n paar openinge vir klavier- en/of sanglesse. E-pos vir helecia@jvrprim.co.za.
Lees VerderEk beplan om volgende Saterdag met leerders en ouers wat belangstel na die Elephant’s Eye grot in Silvermine te stap. Waar: Parkeer voertuie by Silvermine Natuurreservaat parkeerarea Wanneer: 4 Maart 2023 Tyd: 07:00 – ongeveer 11:30 (die roete kan nogal besig raak, so ons wil graag stiptelik 07:00 begin stap) Afstand: 5.3km altesaam Moeilikheidsgraad: Gemiddeld Kostes: R38 per persoon vir die permit, by die hek beskikbaar – SLEGS KONTANT Bring saam: Hoed, sonbrandroom, water, eetgoed, swembroek en handdoek (op pad terug is daar ‘n dam by Silvermine waarin ons na die stap kan swem). Wie kan saam stap? Alle kinders en ouers (kinders jonger as 10 moes minstens al ‘n soortgelyke stap gedoen het) Indien jy belangstel, vul die vorm in. Ek sal in kontak wees op Skooler op die Algemeen-groep met almal wat inskryf. Julle is welkom om ook op die Algemeen-groep vir my ‘n boodskap te stuur indien jy vrae het. Groete Suzaan...
Lees VerderOns deel graag ‘n kort gids vir ouers wat verduidelik hoe ons in die klas met Teams gaan werk, hoe kinders en ouers tuis by die skoolwerk kan uitkom, en wat Skooler se rol is. INTERSENFASE: 1. TEAMS Elke vak het ‘n Team met ‘n Class Notebook wat beskikbaar is in die Team se menu. Die Class Notebook is leerders se aanlyn klaskamer en dit bestaan uit 3 afdelings: Collaboration Space: Hierdie spasie word in die klaskamer gebruik vir interaktiewe aktiwiteite waaraan die klas as ‘n groep deelneem, asook vir groepwerk. Content Library: Hierdie spasie word deur die onderwyser gebruik om die skoolwerk aan leerders beskibaar te stel. Die Content Library het verskeie sub-afdelings: Handboek Aanvullende inligting oor ‘n tema word hier beskikbaar gestel. Leerders gebruik egter steeds ook die hardekopie handboeke in die klas. Beplanning en Huiswerk Die werk wat daagliks in die klas behandel word, word hier beskikbaar gestel. Dit sluit ook die huiswerk wat voltooi moet word, in. *Om die proses te vereenvoudig word beplanning nie meer in Skooler se Planning-afdeling gepubliseer nie. Afbakening FA (Formele Assessering) Enige formele assessering waarvoor punte toegeken word, word hier gelys as ‘n bladsy met ‘n skakel na die Assignment soos via Skooler aan leerders en ouers versprei. Verryking Addisionele, verrykende werk wat leerders kan doen. Punte word nie hiervoor toegeken nie en dit vorm nie deel van die leerwerk vir...
Lees VerderBaie dankie aan die graad 1-onderwysers wat my genooi het om Vrydagoggend, 17 Februarie 2023, ‘Vlooi se verjaardag’ in die biblioteek by te woon. Ek wens ek kon al die graad 1-ouers nooi om die spesiale geleentheid by te woon. Hierdie geleentheid geskied om die graad 1’s se voltooiing van hul eerste leesboek, naamlik Vlooi se verjaarsdag, te vier. Die graad 1-onderwysers het die interessante koekresep uit Vlooi se boek gevolg en dit aan hulle gedemonstreer. Die graad 1’s het so gelag, want bestanddele soos tamatiesous, sousboontjies, graanvlokkies saam met eiers en melk het ook nie vir hulle sin gemaak nie. Dit was groot pret terwyl hulle gelukkig lekker gesmul het aan hul eie eetgoed wat hul ouers/voogde vir hulle ingepak het. Daar het wel ‘n paar graad 1’s kans gesien om die unieke koekmengsel te proe. Ons het week 5 van kwartaal 1 afgesluit met mini-krieket by Laerskool Hugo Rust op Vrydagmiddag/aand, 17 Februarie 2023, en op Saterdagoggend vanaf 09:00 –13:00 het ons koorleerders ‘n heerlike koordag onder leiding van juf. Helecia en mnr. Ben by die skool geniet. Hulle het nie net op die dag gesing nie, maar ook aan ander lekker pretaktiwitiete deelgeneem. Op Dinsdag, 21 Februarie 2023, was die hartseer begrafnis van juf. Raché se man, Calvin. Die gedenkdiens is by Mcpherson’s te Table View gehou. Die pastoor se preek het meer daarop gefokus dat...
Lees VerderAndré Symington het ‘n paar weke gelede aan die Nasionale .22 Precision Rifle kompetisie te Atlantis deelgeneem en uitstekend gevaar. Die skutte het met .22 kaliber gewere na sowat 150 gongs vanuit moeilike praktiese posisies geskiet op afstande van tot 300m. Die gongs was maar klein en die wind het erg gewaai wat die kompetisie nog moeiliker gemaak het. Johan het egter die wind, son en spanning goed hanteer en die Junior kategorie gewen. Hy het ook onder die top 10 algeheel Nasionaal geëindig. Verlede naweek het Johan aan die NRL (Nasional Rifle League) se Wes-Kaap .22 kaliber kompetisie te Slanghoek deelgeneem. Hy het weer die Junior kategorie gewen. Sy telling was ook die 3de hoogste telling algeheel op die dag. Baie geluk,...
Lees VerderPlek: Valley Gun Club, Agter-Paarl Tyd: 14:00 tot laat Kostes: R2000 p/p – Sluit kompetisie en ete in Kontak: Ria – 082 320 3288 Inskrywings sluit 12 April Die opbrengs van vanjaar se Kleiduif-kompetisie gaan spesifiek vir nuwe skooldrag vir ons behoeftige leerders. Sien die foto vir meer...
Lees VerderOns samel enige bruikbare en nuwe skryfbehoeftes vir Ellerton en Prestwich Primêr in. Bring hierdie skryfbehoeftes na juffrou Marietjie de Kock se klas voor of op 14 Maart 2023. Sien die 2de foto vir items wat jy kan...
Lees VerderOns vier volgende Donderdag, 2 Maart, Wêreld Boekedag by die skool en wil aanmoedig dat leerders soos hul gunsteling boekkarakter moet aantrek. Daar sal op die dag ‘n boekruil-tafel in die biblioteek wees en leerders wat graag wil, kan een van hul ou leesboeke van die huis af bring en vir iemand anders s’n ruil. Indien daar leerders is wat boeke vir die biblioteek of vir liefdadigheid wil skenk, is hulle ook meer as welkom om dit te bring. Ons sien vreeslik...
Lees VerderOns neem hierdie jaar die Welwillendheidsportefeulje by Stephanie le Roux oor. Hiermee stel ons graag onsself aan die skool bekend. Ek is Frances Samuel en het drie dogters – in Huppelland se Vissieklas, in Graad 3 en Graad 5 in LS. Kara Marais het ‘n seun in Graad 5. Die doel van die komitee is om na behoeftige kinders in ons eie skoolgemeenskap om te sien en dan ook deur middel van spesifieke projekte te skakel met sekere skole asook ‘n ouetehuis waarmee ons ‘n band het. Ons het ‘n WhatsApp-groep wat ons as platform gaan gebruik om te vra vir skenkings vir sekere items wat ons vir ons behoeftige kinders benodig. Dit gaan meestal goed wees wat ons by die huis het en nie meer gebruik nie, soos bv. ‘n sekere grootte tekkie of klere vir ‘n kind, of bv. ‘n hokkiestok, na gelang van die behoefte wat ons identifiseer. Hierdie is ‘n maklike manier om uit te help binne ons eie skoolgemeenskap! Die inligting rondom die identiteite van die kinders is streng vertroulik en skenkings word deur middel van ons na die relevante kinders versprei. Hiermee stuur ek die skakel na die Jannies Help! WhatsApp-groep. Sluit gerus by ons groep aan as jy wil uithelp. Dit is heeltemal...
Lees VerderKoop jou kaartjie op Karri teen R20 Trek aan volgens jou graad-kleur Geniet lekker musiek en ‘n roomys tydens eerste pouse in die vierkant Graad-kleure: Graad 1 – Geel Graad 2 – Groen Graad 3 – Oranje Graad 4 – Rooi Graad 5 – Blou Graad 6 – Pers Graad 7 –...
Lees VerderNeem kennis dat sportboodskappe van nou af slegs op Skooler gestuur sal word. Afrigters sal op die sportgroepe die vorms aanstuur asook laat weet wanneer die busse op pad is. Stuur gerus ‘n boodskap op ‘n sportgroep indien jy met die afrigter(s) wil praat. Slegs die admins van die betrokke sportgroep sal jou boodskap sien. Elke sportsoort het sy eie kontakgroep en slegs die sportsoorte waaraan jou kind deelneem sal as kontakgroepe onder “Messages” verskyn. Indien jou kind ‘n sport beoefen en jy nie die groep in jou “Messages” afdeling sien as jy op die pyltjie regs van die “Messages” balkie kliek nie, of agterkom dat jy nie die boodskappe ontvang nie, stuur gerus ‘n boodskap op die “Algemeen” kontakgroep met jou kind se naam, van en die sportgroep waarin hy/sy moet...
Lees VerderOnthou asseblief om jou kind se skoolklere duidelik te merk. Duidelik gemerkte klere help dat jou kind maklik hul verlore item/s by die verlore goedere tafel kan opspoor. Gemerkte items wat nie self afgehaal word nie, sal deur juffrou Felicity van die nasorg een keer per week verseker dat gemerkte items by leerders...
Lees VerderDie klasbraai is ‘n lekker geleentheid om mekaar te leer ken. Kom geniet die aand Vrydag saam met ons! Plek: Conradieveld, Huppelland Tyd: 18:00 – 22:00 Bring saam: Jou eie vleis, bykosse en drankies OF piekniekmandjie Daar sal braaidromme en hout beskikbaar wees. Ouers kan in graadverband by die eerste drom die naaste aan die hek begin, m.a.w. die drom naaste aan die hek is graad 1 s’n en die verste een is graad 7...
Lees VerderTable View-Liga: Seuns A (juf. Anja Nauta ) TUIS vs Elkanah House SPANNE: Seuns A 1. John Gilmer 2. Andre Marais 3. Jan-Willem Silvis 4. Ben Esterhuyse PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck WEDSTRYDE BEGIN: 15:00 TERUG BY SKOOL: 17:30 SPORTDRAG: • Blou skoolrompie/ broek en oranje JVR wedstrydhempie • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk) Table View-Liga: Gemengde A (Juf Mardry Wright) WEG vs Elkanah House SPANNE: Gemengde A 1. Ruald Naude 2. Juan Cruywagen 3. Chanelle van Wyk 4. Amelie van der Walt PLEK: Elkanah House Senior WEDSTRYDE BEGIN: 15:00 TERUG BY SKOOL: 17:30 SPORTDRAG: • Blou skoolrompie/ broek en oranje JVR wedstrydhempie • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk) Kliek HIER vir die...
Lees VerderNoord-liga: Seuns A (Juf Marianne Conradie) TUIS vs Laerskool Eversdal 1.Dawid-Wiese Viljoen 2. Adriaan Wessels 3. Johan Symington 4. Rafa Lamprecht Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm. SPANNE: Noord-liga: Seuns A span PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck WEDSTRYDE BEGIN: 15:15 SPORTDRAG: • Blou kortbroek en blou JVR eeufees-hempie • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk) Noord-liga: Gemengde span (juf. Maricqe Coetzer) WEG vs Brackenfell 1. Gustav van der Linde 2. Pierre-Jaque Smit 3. Stella Lamprecht 4. Klara Maree Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm. SPANNE: Noord-liga: Gemengde Span PLEK: Laerskool Brackenfell VERTREKTYD: 14:15 WEDSTRYDE BEGIN: 15:15 TERUG BY SKOOL: 17:30 SPORTDRAG: • Blou kortbroek en blou JVR eeufees-hempie • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk) Kliek HIER vir die...
Lees VerderDie volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm. SPANNE: O.11 A PLEK: Conradieveld VERTREKTYD: 14:15 WEDSTRYDE BEGIN: 15:00 TERUG BY SKOOL: 18:00 SPANNE: O.11 B PLEK: Golden Grove VERTREKTYD: 14:15 WEDSTRYDE BEGIN: 15:00 TERUG BY SKOOL: 18:00 SPORTDRAG: • Oranje hempie en Vlootblou kortbroek • Lang blou kouse met oranje streep en tekkies (Die blousokkies sal ook vir Hokkie gebruik word.) • JvR kriekethoed • Water en iets om te eet SLEGS SPELERS WAT OP DIE ONDERSTAANDE LYSTE VERSKYN SPEEL DINSDAG. Net hierdie leerders se ouers moet asb die vorm voltooi. O.11 A-span 1. Alexander Weideman (K) 2. Jack Dawes 3. Ben Esterhuyse 4. Vincent Oosthuizen 5. Nils le Roux 6. Phumi Salimani 7. Nicolas Marais 8. Zander Smit 9. Silas Groenewald 10. Rudi Badenhorst 11. Luke Willows O.11 B-span 1. Leo Wiese 2. Nicolaas van As 3. John Bremridge 4. Henri Reeder 5. Xander van Gijsen 6. Daniel Opperman 7. Francois Boshoff 8. Ruben de Ridder 9. Luka Lonte 10. Markus van Vuuren 11. Jake van der Walt Kliek HIER vir die...
Lees Verder