Noord-liga: Seuns A (Juf Marianne Conradie) TUIS vs Laerskool Eversdal

1.Dawid-Wiese Viljoen
2. Adriaan Wessels
3. Johan Symington
4. Rafa Lamprecht

Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm.

SPANNE: Noord-liga: Seuns A span

PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck

WEDSTRYDE BEGIN: 15:15

SPORTDRAG:
• Blou kortbroek en blou JVR eeufees-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Noord-liga: Gemengde span (juf. Maricqe Coetzer) WEG vs Brackenfell

1. Gustav van der Linde
2. Pierre-Jaque Smit
3. Stella Lamprecht
4. Klara Maree

Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm.

SPANNE: Noord-liga: Gemengde Span

PLEK: Laerskool Brackenfell

VERTREKTYD: 14:15

WEDSTRYDE BEGIN: 15:15

TERUG BY SKOOL: 17:30

SPORTDRAG:
• Blou kortbroek en blou JVR eeufees-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Kliek HIER vir die vorm.