Liewe Aarde

Baie geluk aan die volgende leerders wat so gereeld herwin! 20 Mei Lida Mari Bosman Gr.3 DG 27 Mei Ben Esterhuyse Gr.1 DJ 3 Junie Conrad Slabber Gr.2 vZ 10 Junie Claire van den Heever Gr.4 F Julle is Jannies van die vorige 4 weke en ontvang elk ‘n R100 Col’Cacchios geskenkbewyse Vrydag tydens saal. A.g.v. van die musiekkonsert en eksamen was daar nie saal die laaste paar weke...

Hoërskoolnuus

Emil van der Walt (graad12) van Hoërskool Jan van Riebeeck het die seniorbeker by Vrydagaand se UCT-prysuitdelingsfunksie verower met 'n uitsonderlike driekuns. Hy het 100% vir al drie rondes behaal. Meer as 7 500 hoërskoolleerders uit sowat 160 verskillende skole neem deel aan die eerste ronde. Daarna word die top studente na die UCT Challenge uitgenooi en ’n handvol dring na die UCT Olympiad deur. HS Jan van Riebeeck het hierdie jaar baie goed presteer en onder die Top 20 skole met ons uitslae...

Bring & Raai Quiz aand

Die tafels vir die Bring & Raai Quiz aand is nou voltallig. Dankie vir almal wat so vinnig ‘n tafel bespreek het. Verdere inligting rondom die aand sal per e-pos aan die gasvrouens gekommunikeer word. Betalings kan deur die spanleier op die Karri App gemaak word. Die datum is 19 Julie 2019 om 19:00 in die skoolsaal. Lekker vakansie hou en verbreed julle kennis rondom: · Sport& Ontspanning, · Kuns & Vermaak, · Geskiedenis, · Natuurwetenskap, · Lande en Plekke en wat ook al ons nuwe quiz master gaan uitdink om almal vas te...

Kooroptredes

Albei ons kore is genooi om op 1 Augustus by 'n koorfees by die Hoërskool Jan van Riebeeck op te tree. Neem asb. kennis van die datum. Verdere reëlings sal later volg. Die kore sal ook later in Augustus by die Weskus Koorfees optree. Die datum is nog nie vasgemaak...

Nuusbrief van 7 Junie 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 7 Junie 2019 JvR E-Games aand Vrydag, 7 Junie 2019 Gr.1 Akwarium uitstappie Vrydag, 7 Junie 2019 Gr.7 eksamen eindig Saterdag, 8 Junie 2019 Rugby: Toernooi 10's Rugbydag O/11 (Table View Primary School, Fairway Rd, Table View) Maandag, 10 Junie 2019 Sporttoer: O/13 Rugby- & Netbaltoer na Suid-Kaap Maandag, 10 Junie 2019 Beheerraadvergadering Maandag, 10 Junie 2019 CBHS Students raise awareness for big cats Dinsdag, 11 Junie 2019 Musiekkonsert: Gr.4&5 08:15 Woensdag, 12 Junie 2019 Storieskip 11:30 Donderdag, 13 Junie 2019 Gratis sivvies Donderdag, 13 Junie 2019 Markdag 09:00 - 09:45 (Gr.1-3) 11:45 - 12:30 (Gr.4-7) Donderdag, 13 Junie 2019 Skool sluit 12:45 Gr.1 - 3, 13:00 Gr.4 - 7 Donderdag, 13 Junie 2019 Gratis sivvies Vrydag, 14 Junie 2019 Matthews Kamanga (Terrein) verjaar Vrydag, 14 Junie 2019 Skool sluit om 10:30 Vrydag, 14 Junie 2019 Gratis sivvies Vrydag, 14 Junie 2019 Sporttoer: O/13 Rugby- & Netbaltoer keer terug Sondag, 16 Junie 2019 Jeugdag Maandag, 17 Junie 2019 Openbare vakansiedag Donderdag, 20 Junie 2019 Magriet van Zyl (Juffrou) verjaar Vrydag, 21 Junie 2019 Lucinda Crous (Juffrou) verjaar Saterdag, 22 Junie 2019 Melissa Smook (Assistent) verjaar >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Sporttoer Ons glo dat almal wat die sporttoer na die Suid-Kaap gaan meemaak, dit baie gaan geniet en dat almal volgende Vrydag veilig en gesond sal terugkeer. Baie dankie ook aan die vyf onderwysers wat hulle sal vergesel en baie dankie aan die ouers wat ekstra bydraes gemaak het en ook groot dankie aan hulle wat van die klere en sakke geborg het....

Bring en Raai

Die tafels vir die ‘Bring-&-Raai’ quiz aand is amper voltallig. Indien jy belangstel om ‘n span in te skryf, moet jy vinnig spring. Daar is nog net 2 tafels beskikbaar. Kontak Karien Zulch by 083 445 0980 vir verdere inligting.

Gedenkdiens

Cymie was vir baie jare ons skool se vakhoof in Engels en haar man, Ebert, was in beheer van ons snoepie. Albei is vroeër vanjaar oorlede.

Landloop wedloop uitslae van 31 Mei

Ons landloop altete het Vrydag, 31 Mei, by Groenpunt Krieketklub aan hul laaste wedloop vir die kwartaal deelgneem. Ons atlete toon deurlopend vordering. O/7: *Nils le Roux - 1ste(fantasties!!), Samuel Groenewald - 14de, Nicolas Marais - 25ste, Ruben de Ridder - 29ste O/8: *Jana Olivier - 2de (uitstekend ), Lili Ann Blomerus - 20ste, Delmar Benecke - 14de O/9: Samuel Wolff - 38ste O/10: Lea de Ridder - 45ste O/12: *Scarlett van der Merwe - 3de (uitstekend...

Markdag, Donderdag 13 Junie 2019

A.g.v. die weer, sal Markdag volgende week Donderdag in die saal plaasvind. Alle leerders wat verkoop en 'n tafel wil bespreek, moet R10 KONTANT by sy/haar klasonderwyser voor Donderdag, 13 Junie, inbetaal. 09:00 - 09:45 SLEGS vir Gr.1-3, koop en verkoop 11:45 - 12:30 Markdag vir Gr.4-7, koop en verkoop (Gr.1-3 kan ook hierby...

ATKV redenaars semifinale ronde uitslae

Baie geluk aan Mieke Hertzog wat 'n tweede plek in die Wes-Kaap behaal het en dus aan die nasionale ronde van die ATKV redenaars gaan deelneem. Ons hou vir haar styf duim vas! Baie geluk met hierdie uitsonderlike prestasie. Nog twee leerders wat baie goed gevaar het: Liezel Snijders - vierde plek in die Wes-Kaap Armand Meyer - agste plek in die Wes-Kaap Weereens baie geluk en dankie vir almal se harde...

Leerders is deur na die tweede rondte – SAMF

Baie geluk aan die volgende leerders wat na die tweede rondte van die SAMF - Wiskundeolimpiade deur is. Die leerders sal die tweede rondte op 18 Julie skryf. Graad 4: Nicolaas Grütter, Lea de Ridder, Luja Marx, Petrus Bosman, Albert Griesel, Kate Mouton, Robyn Lister, Cara Swanepoel, Katerina Oosthuizen, Markus de Ridder, Mïla Joubert, Nell von Lieres, Pieter Luttig, Aden Eksteen, Elsabé Scholtz, Lea Basson, Owen Wiese en Sinead Victor. Graad 5: Katrien Stimie, Jan Karsten, Fredrich Erasmus, Luca Zulch, Alexander Benecke, Carla Snijders, Danny Newton, Sebastian Maree, Elle Nortjé en Linden Murray. Graad 6: Armand Meyer, Stella Malan, Jana Brink, Keegan Schoeman, Hein Muller, Nina Houlihan Graad 7: Peet Karsten, Dawid Adler, Jana van Rooyen, Anna van Biljon, Zazzie Henderson, Bernard Lombaard, Daniel Loots, Kaylin Grobler, Mari Swanepoel, Thornley Webber, Alexander Newton, Sophia Goosen, Alet Hitge, Aron Roets, Jacomien van der Westhuizen, Layla Erasmus en Marianne Nel. Alle leerders sal die tweede rondte by die skool skryf. Indien enige leerder vir die kompetisie wil voorberei, sien AMESA se...

Belangrike Datums

augustus 2026

02aug(aug 2)16:0004(aug 4)17:00EXCO-Strat

03aug00:0023:59EXCO-Strat

03aug(aug 3)00:0008(aug 8)23:59Hs JvR JanArte Kunstefees

03aug18:0018:00Hs JvR - Tafelbergkoorfees

04aug00:0023:59Rugby: o.9 & o.13 Bishops (WEG)

04aug00:0023:59EXCO-Strat

04aug18:0018:00Reddam Sings - Junior Koor (Constantia)

september 2026

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (Ls JvR)

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

03sep00:0023:59Wintersporttoer o.13B

04sep00:0023:59TOETS: EBW (Gr.7)

05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT

07sep00:0023:59Somersport Begin

08sep00:0023:59Dolinda (Nasorg) Verjaar

08sep08:0008:00Kaapse Afrikaanse Eisteddfod - Junior Koor