Baie geluk aan die volgende leerders wat na die tweede rondte van die SAMF – Wiskundeolimpiade deur is. Die leerders sal die tweede rondte op 18 Julie skryf.
Graad 4: Nicolaas Grütter, Lea de Ridder, Luja Marx, Petrus Bosman, Albert Griesel, Kate Mouton, Robyn Lister, Cara Swanepoel, Katerina Oosthuizen, Markus de Ridder, Mïla Joubert, Nell von Lieres, Pieter Luttig, Aden Eksteen, Elsabé Scholtz, Lea Basson, Owen Wiese en Sinead Victor.
Graad 5: Katrien Stimie, Jan Karsten, Fredrich Erasmus, Luca Zulch, Alexander Benecke, Carla Snijders, Danny Newton, Sebastian Maree, Elle Nortjé en Linden Murray.
Graad 6: Armand Meyer, Stella Malan, Jana Brink, Keegan Schoeman, Hein Muller, Nina Houlihan
Graad 7: Peet Karsten, Dawid Adler, Jana van Rooyen, Anna van Biljon, Zazzie Henderson, Bernard Lombaard, Daniel Loots, Kaylin Grobler, Mari Swanepoel, Thornley Webber, Alexander Newton, Sophia Goosen, Alet Hitge, Aron Roets, Jacomien van der Westhuizen, Layla Erasmus en Marianne Nel.
Alle leerders sal die tweede rondte by die skool skryf. Indien enige leerder vir die kompetisie wil voorberei, sien AMESA se webtuiste.