Kategorie: Algemeen

/ Algemeen, Nuus

Die klasbraai is ‘n lekker geleentheid om mekaar te leer ken. Kom geniet die aand Vrydag saam met ons!

Plek: Conradieveld, Huppelland

Tyd: 18:00 – 22:00

Bring saam: Jou eie vleis, bykosse en drankies OF piekniekmandjie 

Daar sal braaidromme en hout beskikbaar wees. Ouers kan in graadverband by die eerste drom die naaste aan die hek begin, m.a.w. die drom naaste aan die hek is graad 1 s’n en die verste een is graad 7 s’n.

/ Algemeen, Nuus, Sport

Dit is met groot opgewondenheid dat ons ons nuwe Sportorganiseerder, mnr. Rashard Fuller (Gibbs), voorstel. Rashard is die seun van die bekende kriekietspeler, Herschel Gibbs. Hy en sy verloofde, me Renate van Wyk, wat ook in die onderwys is, trek aan die einde van Maart Kaapstad toe om by ons aan te sluit. Rashard speel self krieket en is tans kaptein van die Glenvista Krieket Klub. Hy het ook op ‘n stadium semi-professioneel rugby gespeel en het op skool SA Champs gehardloop.

Rashard is goed bekend met laerskoolsport en bring goeie ervaring saam met hom. Hy het by verskeie seunsprivaatskole krieket, rugby en sokker afgerig, asook LO aangebied. Hy was die Hoof van Seunssport by The Kings College Preparatory School en is tans werksaam by Christchurch Preparatory College waar hy vir Graad 1 – 12 LO gee, sportkoördineer en Direkteur van Rugby is, asook die eerste rugby- en krieketspanne afrig. Rashard is baie lief vir kinders en is opgewonde om ‘n liefde en passie vir sport by ons Jannies te kweek.

/ Algemeen, Nuus

Verlede Sondag het ons skoolgemeenskap met skok verneem van die tragiese afsterwe van juf. Raché se man, Calvin. Hy was in ‘n motorfietsongeluk op pad terug huis toe. Dit is hartverskeurende nuus van die jong getroude paartjie wie se lewe in ‘n oogwink verander het. Ons gedagtes en gebede bly by haar en die familie om vertroosting tydens die moeilike tyd te vind. Weereens word ons ontnugter dat die lewe geen waarborge het nie. Niemand kan die toekoms voorspel nie daarom moet ons elke dag voluit leef en die kosbare tyd saam met geliefdes koester en vier. Baie dankie aan al haar klasouers wat vanuit die staanspoor uitgereik het om haar te help en te ondersteun.

Op Vrydag, 10 Februarie 2023, het ons op ‘n baie warm somersdag ‘n suksesvolle senior swemgala aangebied. Die weer het perfek saamgespeel en die koel swembadwater was ‘n heerlike lafenis vir ons swemmers aangesien die kwik teen 13:00 amper 36 grade Celcius bereik het. Baie geluk aan die swemmers wat na afloop van die gala bekers ontvang het!

Die Mountain Bike Club onder leiding van deur Breakaway Rides bied ‘n wonderlike geleentheid aan ons kinders. Kyk gerus na hulle advertensie aan die onderkant van die nuusbrief.

Laat my ook toe om al ons ouers, voogde, oumas en oupas wat die gala bygewoon het om hul kind/ers en kleinkinders te ondersteun, hartlik te bedank. Dit is ‘n riem onder die hart om te sien hoe ons ouers, voogde en grootouers ons leerders in alle opsigte ondersteun. Baie dankie aan mnr. Leon wat die gala gereël het asook ons Hoof van Swem, juf. Izél saam met al die personeel wat as beamptes opgetree het. Graag wil ek een van ons ouers uitsonder, naamlik Christo Benecke, wat elke jaar bereid is om as tydhouer op te tree. Baie dankie, Christo, ons waardeer jou tyd!

Dinsdag, 14 Februarie 2023, het ons leerders en personeel spesiaal saam Valentynsdag gevier. Die dag het afgeskop met ‘n saalbyeenkoms en al ons leerders en personeel het spesiaal rooi, pienk en/of wit aangetrek. Tradisioneel word die dag gevier waar geliefdes hul liefde vir mekaar bewys deur geskenke, blomme of kaartjies aan mekaar te gee. Ek besef die dag is tipies kommersieel van aard, maar tog is dit belangrik vir ons leerders om ‘n dag van liefde en omgee te vier. Dit sluit op ‘n manier by ons kernwaarde van OMGEE aan. Ons kinders word groot in ‘n era en wêreld waar alles resultaatgedrewe is. Ons vergeet dat ons kosbaarste kommoditeite nie in die bank is nie en dat liefde alle kwaad oorwin. Ek hoop en vertrou dat julle ook op Valentynsdag tot in die afgrond bederf is en mag ons die krag van liefde daagliks uitleef om die wêreld ‘n beter plek te maak.

Verder wil ek ouers/voogde wat leerders in graad 4 – 7 het vriendelik versoek om nie te versoek dat jul kind/ers op ‘n Vrydag van skool verskoon moet word omdat julle wil ‘n langnaweek daarvan maak nie. Vrydae is periode 1 en 2 spesifiek uitgesit vir toetse en die assesseringsdatums is op die kalender beskikbaar. Siektetoets word op Dinsdae direk na skool geskryf. Leerders wat Vrydae toetse mis, as gevolg van siekte moet dus die toets op die daaropvolgende Dinsdag skryf. Baie dankie vir jul samewerking in die verband.

Graag sluit ek af met die volgende aanhaling oor groei-ingesteldheid en wens vir julle ‘n wonderlike naweek toe:

“Challenges are what makes life interesting.
Overcoming them is what makes life meaningful”

Vriendelike groete

Naas Beets
SKOOLHOOF

/ Algemeen, Nuus

Gereelde vrae:

  1. As ek op die Messages balkie kliek, sien ek net ‘n paar kontakgroepe en onder Assignments net sekere opdragte. Hoe sien ek alles?:
    Langsaan die opskrif Messages en Assignments is daar ‘n pyltjie wat na regs wys. Kliek daarop om alles te sien en nie net die mees onlangse inligting nie. Indien jy meer as een kind in die skool het, kan jy die kontakgroepe of take wat op elke kind van toepassing is onder sy/haar profiel sien. Sien op die skermgrepe hier onder watter pyltjie watter skerm oopmaak.
  2. Ek het meer as een kind in die skool. Hoe sien ek my ander kind(ers) se profiel(e)?Jy kan jou ander kind(ers) se profiel(e) en kontakgroepe sien deur op die pyltjie langsaan jou kind se naam bo-aan die toep te kliek en ‘n ander kind se naam te kies.

3. Ek wil graag met ‘n spesifieke onderwyser op Skooler kommunikeer:
Onder Messages gaan jy al die kontakgroepe sien wat op jou van toepassing is. Wanneer jy ‘n boodskap aan een van daardie groepe stuur, ontvang die admin van die spesifieke groep die boodskap. As jy bv. met jou kind se wiskundeondewyser wil praat, kan jy op jou kind se wiskundegroep ‘n boodskap stuur. Ander ouers sal nie jou boodskap kan sien nie.

4. Ek lees my boodskappe, maar die kennisgewing (getal) langs die groep wil nie weggaan nie:
Soms is dit belangrik dat onderwysers moet kan opvolg as ouers nie ‘n boodskap gelees het nie en skakel hulle die “Request Read Confirmation” funksie aan. Jy moet dan bevestig dat jy dit gelees het deur  “Confirm” te kliek sodra jy dit gelees het. Die onderwyser kan dan sien dat jy bevestig dat jy die boodskap gelees het en die kennisgewing wat aandui dat daar ‘n ongeleesde boodskap is, sal wegval.

/ Algemeen, Nuus

Ons wil graag ons Jannies se goeie prestasies tydens saalbyeenkoms op ‘n Dinsdag in die kollig plaas. Ons benodig julle (as ouers/voogde) se hulp hiermee. Enige sertifikate, medaljes of trofees moet asseblief op ‘n Maandag by juffrou Michelle Compion (gr. 3) se klas ingehandig word. Indien dit nie Maandag by haar is nie, sal dit oorstaan na die volgende Dinsdag. Dit moet asseblief duidelik as volg gemerk wees:

  1. Naam en van;
  2. Waarvoor die leerder die prestasie ontvang het

Baie dankie vir die samewerking!

/ Algemeen, Nuus

Ons neem Dinsdag, 21 Februarie, klas- en individuele foto’s.

Ons is bewus dat nie alle leerders tans dieselfde skooldrag het nie aangesien ons hierdie jaar in ‘n oorgangsfase is. Indien jou kind reeds die nuwe skooldrag dra, beveel ons aan dat hy/sy dit aantrek.  Indien nie, wil ons vra dat leerders sportdrag dra.  

/ Algemeen, Nuus

Vrydag, 17 Feb., om 10:00 tot ongeveer 10:30 sal daar ‘n opleidingsessie oor rou/verlies in die skoolsaal aangebied word. Ouers is welkom om dit by te woon. Die sessie is slegs vir volwassenes. Dr. Arina Fourie sal dit hanteer. Hierdie onderwerp strek oor verskeie aspekte.

/ Algemeen, Nuus

Kliek asb. op die skakel vir ‘n nuusbrief vanaf die WKOD.

/ Algemeen, Nuus

Vanjaar poog ons ‘n groter fokus op Groei-ingesteldheid (‘Growth Mindset’). Al gewonder watter boodskappe jy jouself vertel indien sukses jou die heeltyd ontwyk? Mense met vaste groei-ingesteldheid glo dat hul intelligensie en vaardighede eienskappe is waarmee hulle “gebore is” en dat dit nie kan verander nie. Mense met hierdie tipe oortuiging word maklik ontmoedig en hulle is geneig om weg te skram van moeilike take of uitdagings. Navorsing het bewys dat mense met ‘n groei-ingesteldheid glo dat jy jou intelligensie kan uitbrei/ontwikkel deur vaardighede aan te leer en dat jy met meer oefening en moeite die uitdaging mettertyd sal baasraak.

Ons doel met groei-ingesteldheid is om ‘n skoolgemeenskap te ontwikkel wat deursettingsvermoë, wilskrag, empatie, goeie kennis oor jouself, ‘n behoefte aan leer en ontwikkeling en ‘n ingesteldheid van groei, uitleef. Om regtig jouself te wees, moet ons ruimte vir ontwikkeling skep. Navorsing toon dat breinontwikkeling slegs kan plaasvind indien uitdagende take aangepak word. Dus wil ek julle versoek om jou kind/ers onder jou wakende oog ‘n kans te gee om ‘n bietjie te waag en selfs te misluk terwyl hulle nog jonk is sodat die spreekwoordelike groei-ingesteldheid se ‘spiere’ kan oefen. Vertel vir jou kinders dat bekendes soos Albert Einstein, Walt Disney, Steve Jobs, Michael Jordan en Oprah Winfrey verskeie mislukkings ervaar het. Hulle het egter nooit tou opgegooi of weggestap van hul drome nie. ‘n Mens leer dikwels die belangrikste lewenslesse wanneer jy misluk. Ek sê gereeld vir ons sportspanne dat ‘n mens eintlik net leer wanneer jy eers verloor. Kollektief moet ons, ons kinders leer dat om te verloor of te misluk deel van die lewe is, maar belangrik dat solank jy daaruit iets leer en nie moed opgee nie, sukses jou sal volg.

Op Vrydag, 03 Februarie 2023, het ons o.13A-krieketspan vanaf 16:00 ‘n middag-aand wedstryd teen LS Kampsbaai by die Conradieveld gespeel. Die wedstryd was egter van korte duur aangesien ons hulle vir slegs 38 lopies uitgeboul het. Ons het die lopies binne 8 beurte afgeslaan. Baie geluk aan die span en hul afrigter, mnr. Warren, met die puik oorwinning. Op Maandag, 06 Februarie 2023, het die interskole atletiekbyeenkoms te HS Jan van Riebeeck se velde plaasgevind. Ons atlete het puik gevaar en 18 atlete is deur na die volgende rondte. Baie dankie aan mnr. Leon en sy span vir al die puik reëlings. Die afgelope week het daar ook verskeie tennis- en krieketwedstryde plaasgevind. Die sportprogram is in volle swang en ek versoek al ons leerders om aan ten minste een somersport deel te neem.

Baie dankie aan juf. Andri wat op Saterdag, 04 Februarie 2023, die inligtingsessie rakende redenaars met al ons belangstellende leerders en hul ouers gehou het. Redenaars leer die leerders om hul verbale- en nie-verbale kommunikasievaardighede te verbeter, effektiewe navorsing te doen, denkprosesse te ontwikkel om mense van hul standpunt te oortuig en laaste maar nie die minste nie, help dit met selfvertroue.

Graag sluit ek af met die volgende aanhaling oor groei-ingesteldheid deur Roger Crawford en wens vir julle ‘n wonderlike naweek toe:

“Being challenged in life is inevitable,
Being defeated is optional”

Vriendelike groete

Naas Beets
SKOOLHOOF

/ Algemeen, Nuus
  • 2 Maart 2023
  • R300 vir volwassenes
  • Kinders kom verniet
  • Kaartjies op Karri te koop
  • Deure open vanaf 17:00 en die vertoning begin om 19:00
  • Kosstalletjies beskikbaar:
    • Bestellings vir etes kan vooraf geplaas word. Kies asseblief op Karri wat jy wil bestel en maak jou betaling. Op die aand van die konsert sal julle die etes van die stalletjie kan afhaal mits jy jou kosplakker/s wys. Jy sal jou kosplakkers op die aand van die konsert by die ingang ontvang. Jou naam en bestelling sal op ‘n lys wees. Stap net na die gemerkte tafeltjie – ‘kosplakkers’.
    • Opsies beskikbaar die aand wat vooraf bestel moet word en betaalbaar is op Karri:
      • Chicken Strips & Fries R75
      • Chicken Burger & Fries R115
      • Beef Burger & Fries R135
      • Poké Bowl R165 (Norwegian salmon, radish, pickled red onion, carrots, cucumber, sushi rice, pickled ginger, edamame beans, nori and a lemon soy dressing)
      • Falafel burger & Fries R90

Julle is welkom om vriende en familie te nooi. Julle kan namens hulle op Karri betaal.

/ Algemeen, Nuus

Wenke:

  1. Indien jy meer as een kind in die skool het, kan jy jou ander kind(ers) se profiel(e) en boodskap groepe sien deur op die pyltjie langsaan jou kind se naam bo-aan die toep te kliek en ‘n ander kind se naam te kies.
  2. Wanneer jy ‘n “assignment” met ‘n aangehegsel van ‘n onderwyser af kry, kliek op die Assignment opskrif onderaan met die pyltjie om die aanhegsels te sien.
  3. Indien jy tans nie ‘n Skooler kennisgewing (notifications) op jou selfoon ontvang nie, volg asb. die volgende stappe:
    • Tik op die menu icon links bo in die Skooler toep.
    • Kies ‘Settings’ in die opsielys.
    • Tik op ‘Test’ langs die ‘Test push notifications’ opsie.
    • Indien jy nie die toets kennisgewing van Skooler ontvang nie,  maak asb. seker dat Skooler kennisgewings in jou selfoon se kennisgewing settings aangeskakel is. 
    • Indien jy steeds hiermee sukkel, stuur gerus ‘n e-pos na suzaan@jvrprim.co.za.

Kennisgewings:

  1. Ons is tans besig om die sportgroepe in Skooler op te stel. Sodra dit binne die volgende week afgehandel is, sal die sportboodskappe in Skooler ontvang word.
  2. Ons is ook besig om al die datums in die Skoolerkalender te laai. Gebruik gerus intussen nog die ou Google Kalender of Webdagboek om al die datums te sien.
  3. Enige persoonlike besonderhede wat deur die loop van ‘n week in myJvR verander is, word Vrydagoggende na die Skooler platform opgelaai. Maak dus asseblief seker dat jou kontakbesonderhede in myJvR altyd op datum is.
/ Algemeen, Nuus

Februarie-maand het die afgelope week skielik sy onverwagse opwagting gemaak en onmiddellik dink ‘n mens waarheen het Januarie dan nou so vinnig verdwyn. Weereens kom ons tot die besef dat tyd spreekwoordelik verby vlieg en vir niemand wag nie. Dus beveel ek aan dat indien jy nog iets spesiaal beplan om te doen, moenie wag nie, doen dit sommer dadelik!

Graag wil ek almal bedank vir al die mooi verjaardagwense wat ek ontvang het. Ek het op Saterdag, 28 Januarie, saam met die ouer- en kindsportdag verjaar, maar is reeds vanaf Vrydag, 27 Januarie, tot in die afgrond deur die leerders en personeel bederf. Dit is seker die lekkerste voordeel van skoolhoof wees om veral deur die leerders bederf te word. Ek wens julle kon die spesiale dag saam met my beleef. Dit was kosbaar en sal my altyd by bly. Suné Alberts (gr. 7-juffrou) verjaar ook op Saterdag, 28 Januarie, en ons twee het heerlik saam met al die leerders wat ook daardie dag verjaar, feesgevier. Dit was verblywend om te sien hoeveel ouers het saam met hul kinders opgedaag om aan die sportdag deel te neem. Nie eers die gure weer kon die opgewondenheid en gees gedemp nie. Ek glo natuurlik dat die koeler weer en ligte reën wat uitgesak het, was ‘n bedekte seën, want dit het al die warm gespeelde liggame help afkoel. Hierdie sportdag gaan beslis ‘n jaarlikse instelling op die 2de Saterdag van die nuwe akademiese jaar word. Hierdie geleentheid was die perfekte geleentheid vir leerders, ouers en personeel om sommer lekker gees te vang en die jaar op ‘n hoogtepunt af te skop. Groot dankie aan die personeel wat as beamptes en spelers opgetree het asook registrasies en die snoepieverkope hanteer het.

Op Dinsdag, 31 Januarie 2023, het ons leerderraad hul balkies tydens die weeklikse saalbyeenkoms ontvang. Baie dankie aan hul ouers wat die spesiale geleentheid bygewoon het om die balkies vir hul kinders aan te steek. Ons beste wense vergesel die leerderraad vir hul belangrike rol as leiers in ons skool.

Die afgelope week het ons ook met wedstryde vir krieket en tennis begin. Graag wil ek melding van ons uitstekende tennisuitslae op Woensdag, 01 Februarie, maak. Ons eerste seunstennisspan het LS Durbanville se eerste seunspan met 4 – 2 gewen. Ons 2de seunstennisspan wen LS Van Riebeeckstrand met 5 – 1. Welgedaan spelers en afrigters.

Maandag, 06 Februarie 2023, geskied die interskole atletiek by Hoërskool Jan van Riebeeck se velde. Sterkte aan al ons atlete en afrigters. Baie dankie aan Leon Hanekom wat aan die stuur van sake by die interskole staan.

Dit is dan my voorreg om die volgende drie oud-Jannies wat as die gr. 8-lede van die VRL by Hoërskool Jan van Riebeeck verkies is, hartlik en trots geluk te wens:

  • Helene Greeff
  • Sebastian Senekal
  • Albert Griesel

Laat my ook toe om die skoolhoof, Pieter Rademeyer, en sy personeel hartlik geluk te wens met hul puik matriekuitslae van 2022. Drie van hul volgende vakke het landswyd die Top 20 plekke behaal:

  • Fisiese Wetenskap – 8ste plek
  • Wiskunde – 10de plek
  • Afrikaans – 11de plek.

Pieter ontvang op 16 Februarie 2023 ‘n spesiale nasionale toekenning in Centurion vir sy skool se puik matriekuitslae. Ons is saam met Hoërskool Jan van Riebeeck trots op die merkwaardige akademiese prestasies en wens Pieter en sy personeel ‘n wonderlike en suksesvolle 2023 toe. Baie geluk met die puik werk en suksesse van die afgelope tyd!

Ons oud-leerders presteer ook in ander skole en graag wil ons Lizaan Swartz wat as die 2023 Hoofdogter en Edward Bock wat as ‘n prefek te Hoërskool De Grendel verkies is, voorspoed toewens.

Graag sluit ek af met die volgende aanhaling oor groei-ingesteldheid deur Samual Johnson en wens vir julle ‘n wonderlike naweek toe:

“Great works are performed not by strength, but by perseverance!”

Vriendelike groete

Naas Beets
SKOOLHOOF

/ Algemeen, Nuus

/ Algemeen, Nuus

Met verandering kom spanning. Hierdie ontwikkelingsproses skep fantastiese groeigeleenthede. Ons het gedurende 2022 die behoefte identifiseer om ons skoolgemeenskap te help om veranderinge en uitdagings beter te hanteer deur ‘n groei-ingesteldheid te ontwikkel.

Die WKOD het ‘n baie oulike ‘growth mindset’ program ontwikkel waarby ons as loodskool hierdie jaar betrokke is. Natuurlik sal ons meer as verwag doen en hierdie platform gebruik om alle fasette van skool te integreer. Ons doel is om ‘n skoolgemeenskap te ontwikkel wat deursettingsvermoë, wilskrag, empatie, goeie kennis oor jouself, ‘n behoefte aan leer en ontwikkeling en ‘n ingesteldheid van groei, uitleef. Om regtig jouself te wees, moet ons ruimte vir ontwikkeling skep. Navorsing toon dat breinontwikkeling slegs kan plaasvind indien uitdagende take aangepak word.

Ons streef daarna om leerders se ingesteldheid te vernuwe sodat hulle …

  • nie bang sal wees om foute te maak nie – om waagmoed te toon;
  • vrae sal vra al klink dit ‘dom’;
  • nie bekommerd sal wees oor hoe hulle sal ‘lyk’ indien ‘n nuwe vaardigheid/projek aangepak word nie;
  • probeer – al voel dit asof hy/sy nie ‘kan’ nie;
  • uitdagings aanvaar / aangryp;
  • allerhande metodes vind om ‘n probleem op te los
  • positiewe gesprekke met ‘self’ voer
  • ingesteldheid om te leer en te ontwikkel
  • daagliks nuwe konsepte en vaardighede aan te leer

 

Met hierdie oulike karakters (Brein, Katie en Mojo) sal ons die leerders se aandag gevestig hou om in ons doel te slaag.

 

Maak gerus van hierdie ingesteldheid tuis ook gebruik sodat ons spoedig ‘n algehele omgewing van ‘ek kan nog nie nou nie, maar ek sal nog kan’ kan skep.

Belangrike Datums

september 2026

14sep00:0023:59Krieket: o.13A vs Brackenfell (WEG)

14sep(sep 14)00:0015(sep 15)23:59Konsert: Optrede 1

14sep(sep 14)00:0018(sep 18)23:59Skool verdaag om 13:00 (Hele week)

14sep18:0020:00Konsert Kleedrepetisie

15sep08:0008:30Algemene Kennis toets

15sep18:3020:00Konsert: Optrede 2

16sep18:3020:00Konsert: Optrede 3

17sep18:3020:30Konsert: Optrede 4 (Grand Finale)

20sep(sep 20)00:0019(sep 19)23:59Heidré Ehlers (Onderwyser) verjaar

20sep00:0023:59Krieket: o.13A toer

21sep00:0023:59Krieket: o.13A toer

21sep09:0010:00Kultuursaal

21sep10:3011:00Skrywersbesoek - Silas en die ysbeer op Tafelberg (Annie Klopper en Zandré Coetzer)

21sep16:0018:00Beheerraad-vergadering (Goedkeuring)

22sep00:0023:59Markdag - Grondslagfase

22sep00:0023:59Sivvies

22sep00:0023:59Krieket: o.13A toer

22sep08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert

23sep00:0023:59Sivvies

23sep00:0023:59Skole sluit (skoolvakansie)

23sep00:0023:59Krieket: o.13A toer

24sep00:0023:59Erfenisdag

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

Wys Meer

oktober 2026

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

06okt00:0023:59Skole heropen

08okt00:0023:59Jannies vir Jesus

09okt00:0023:59Lead4life (Gr.6)

09okt(okt 9)00:0011(okt 11)23:59Dapper stappers kamp en stapnaweek (Greyton)

10okt08:0012:00Hs JvR - Gr.7 Inligtingsdag

12okt00:0023:59WKOD: Sistemiese Toetse

13okt12:4513:45Matrieksaal

14okt15:0017:00Graad 6-middag (Hs JvR)

16okt00:0023:59Finkom Vergadering

16okt00:0023:59Atletiek: De Hoop

16okt08:0008:00Skaak: vs Deutsche Internationale Schule Kaapstad TUIS (o.9, o.11 en o.13 span)

17okt00:0023:59Tennis: o.13A Brackenfell (Seuns & Dogters)

20okt00:0023:59Atletiek: De Kuilen (o.10 - o.13)

20okt00:0023:59Atletiek: Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

21okt18:3018:30Hs JvR - 100 Feeskonsert (in Stadsaal)

22okt18:0019:00Kultuurkonsert ISF

23okt(okt 23)00:0022(okt 22)23:59Skaak: Panorama Skaaktoernooi

23okt00:0023:59Skaak: Panorama

23okt08:0008:00LJvR Junior Koor en St Cyprian's Junior Choir "Choir Mingle"

23okt08:0008:30Kultuurkonsert GF

24okt00:0023:59Krieket: Minikriekettoernooi by Stellenbosch (o.7 - o.9)

26okt00:0023:59Beheerraad-vergadering

26okt00:0023:59Krieket: o.10A vs Curro Durbanville (WEG)

29okt00:0023:59Krieket: o.13A & B vs Curro Durbanville

30okt00:0023:59Sivvies

31okt00:0023:59Tennis: Welegmoed Open (o.13A)

Wys Meer

november 2026

31okt00:0023:59Tennis: Welegmoed Open (o.13A)

02nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

04nov(nov 4)00:0003(nov 3)23:59Stemdag: Openbare vakansiedag

05nov18:0019:30Opedag: Gr.1 (SLEGS OUERS)

06nov00:0023:59Somersport Eindig

07nov00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Curro Hermanus (o.7 - o.9)

09nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

10nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.4)

12nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

12nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.7)

12nov00:0023:59Tennis: o.8 Rooibal by Kenridge

13nov00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

14nov08:0008:30Sue Ballet

16nov00:0023:59Interne Sport Begin

17nov00:0023:59Huppelland Gr.R Kleedrepitisie

20nov00:0023:59Huppelland Gr.R-konsert

20nov00:0023:59Eksamen Eindig

20nov00:0023:59Krieket: Durbanville Krieket Klub (o.8 & o.9)

21nov00:0023:59Ouersport- en Pretdag

23nov18:0018:00Beheerraad-vergadering

24nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.1-3

26nov00:0023:59Kerskonsert

26nov00:0023:59Jan Kas Sluit

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

Wys Meer

desember 2026

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

02des00:0023:59Atletiek

03des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6-7

03des08:0008:30Graad 3-Afskeid

04des00:0023:59Atletiek

07des00:0023:59Gr.7-Sokkie

08des00:0023:59Sivvies

08des00:0023:59Gr.7-Afskeid

09des00:0023:59Skole sluit (Leerders)

09des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skole sluit (Personeel)

14des(des 14)00:0012jan(jan 12)23:59Skoolvakansie

16des00:0023:59Versoeningsdag

25des00:0023:59Kersfees

26des00:0023:59Welwillendheidsdag

Wys Meer

januarie 2027

14des(des 14)00:0012jan(jan 12)23:59Skoolvakansie

01jan00:0023:59Nuwejaarsdag

08jan09:0012:00Jan Kas Open

11jan07:0010:00Jan Kas op

11jan08:0008:30Skool Open - Personeel

11jan08:3008:30EXCO-Vergadering

12jan08:0009:00Fasevergaderings

12jan12:0012:00Personeelvergadering

12jan13:0014:30Jan Kas oop

13jan08:0008:00Geen Klasruiling

13jan08:0008:00Saalbyeenkoms leierbalkies word oorhandig

13jan08:0008:30Skool Open - Leerders

13jan14:0014:00Atletiekspan oefen

13jan14:1014:10Nasorg Begin

14jan08:0008:30Klasruilings

14jan08:0008:30Karri-lyste oop vir bekendstellingsaand

15jan00:0023:59Swem: Senior Kleur Gala

18jan08:0008:00Buitemuurs Begin

19jan17:0017:00Huppelland Bekendstellingsfunksie

21jan07:1507:15Jannies-vir-Jesus begin

21jan17:0017:00Bekendstellingsfunksie: Musiekvergaderings

21jan18:0018:00Bekendstellingsfunksie: Klasvergaderings

21jan19:0019:00Bekendstellingsfunksie: Algemene vergadering in Saal

22jan08:0008:00Toets: Engels (gr.4&6)

22jan08:0008:00Toets: Afrikaans (gr.5&7)

23jan08:0008:00Lead4life: Leerderraad (LsJvR)

28jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

29jan(jan 29)00:0028(jan 28)23:59Sivvies: Skool Verjaar

29jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

29jan08:0008:00Toets: Engels (gr.5&7)

29jan08:0008:00Toets: Afrikaans (gr.4&6)

30jan(jan 30)00:0029(jan 29)23:59Junior Koorkamp

30jan00:0023:59Netbal: Patrys Netbaltoer (o.12 & o.13)

31jan(jan 31)00:0030(jan 30)23:59Skool Verjaar (106)

Wys Meer

februarie 2027

04feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

05feb(feb 5)00:0004(feb 4)23:59Senior Koorkamp

05feb08:0008:00Toets: Wiskunde (gr.4-7)

06feb(feb 6)00:0005(feb 5)23:59Senior Koorkamp

06feb00:0023:59Tennis: o.13A & B Kenridge (seuns & dogters)

08feb(feb 8)00:0012(feb 12)23:59Interne Redenaarskompetisie

11feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

12feb00:0023:59Krieket: Hugo-Rust Mini-kriekettoernooi (o.7 - o.9)

12feb08:0008:00Toets: NWT/NW (gr.4-7)

12feb08:0008:00FINKOM vergadering

12feb08:0008:00Sivvies: Valentynsdag

13feb00:0023:59WPNA: Netbalkliniek (o.7 - o.13)

14feb(feb 14)00:0013(feb 13)23:59Valentynsdag

16feb00:0023:59Atletiek: Interskole

17feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

18feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

18feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

19feb08:0008:30Toets: SW (gr.4-7)

19feb08:0008:30Graad 5&7 Kamp

19feb18:0018:00Klasbraai Laerskool (Conradieveld)

20feb00:0023:59WPNA: Netbalkliniek (o.7 - o.13)

25feb00:0023:59Netbal: Voorseisoen (o.7 - o.13)

25feb18:0018:00Huppelland Klasbraai (Conradieveld)

26feb00:0000:30Swem: Junior Kleur Swemgala

26feb00:0023:59SOMERSPORT EINDIG

26feb08:0008:30Sivviedag

26feb08:0008:30Toets: SW (Gr.4&&)

27feb00:0023:59Netbal: Onder die Berg (Hs JvR) o.12 & o.13

27feb00:0023:59Rugby: Onder die Berg (HsJvR) o.12 & o.13

Wys Meer

maart 2027

01mrt00:0023:59WINTERSPORT BEGIN

03mrt00:0023:59Eliam Kaunda (Terrein) verjaar

04mrt08:0008:30Toets: EBW (gr.7)

05mrt00:0023:59Netbal: Bulfees (o.8 - o.13)

05mrt00:0023:59Rugby: Bulfees (o.7 - o.13)

05mrt07:4508:45Kooroefening

05mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

11mrt18:0018:00Somersokkie (gr.5-7)

12mrt00:0023:59Hokkie: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

12mrt08:0008:30Algemene Kennis toets

12mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

12mrt08:0008:30FINKOM Vergadering

13mrt00:0023:59Netbal: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

13mrt00:0023:59Rugby: Lochnerhof (WEG) o.7 - o.13

15mrt08:0008:30Musiekkonserte (Gr.5-7)

16mrt08:0008:30Musiekkonserte (gr.2-4)

17mrt08:0008:30Junior Koorfees in skoolsaal

18mrt00:0023:59JvR Gholf Dag

18mrt08:0008:30Huppelland Spesiale Personedag

18mrt08:0008:30Sivvies

18mrt08:0008:30Oranjeriviertoer vertrek

18mrt08:0008:30Skool verdaag vroeër

18mrt10:0010:00Markdag

19mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

19mrt08:0008:30Sivvies

19mrt10:0010:30SKOOL SLUIT

20mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

21mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

21mrt00:0023:59Menseregtedag

22mrt00:0023:59Rugby: o.11A & B Willie le Roux Fees

22mrt(mrt 22)00:0005apr(apr 5)23:59Skoolvakansie

26mrt00:0023:59Goeievrydag

26mrt12:0012:00Sue-Ann Bouw (Adminassistent) verjaar

29mrt00:0023:59Familiedag

Wys Meer

april 2027

22mrt(mrt 22)00:0005apr(apr 5)23:59Skoolvakansie

06apr08:0008:30Skool Heropen

06apr08:0008:30Buitemuurse Winterprogram begin

06apr08:0008:30Nasorg begin

08apr07:0007:00Fasevergaderings

09apr00:0023:59Hokkie: o.13A Van Riebeeckstrand (Seuns & Dogters)

09apr08:0008:00Toets: Afrikaans (gr. 4&6)

09apr08:0008:00Toets: Engels (gr.5&7)

10apr00:0023:59Netbal: o.10A Netbaltoernooi

10apr12:0022:00KAPPERJOLLE

12apr08:0008:00GEEN SPORT

12apr13:0013:00Skool verdaag 13:00

12apr13:3013:30Ouerbesoeke

13apr08:0008:00GEEN SPORT

13apr13:0013:00Skool verdaag 13:00

13apr13:3013:30Ouerbesoeke

15apr07:1507:45Jannies vir Jesus begin

16apr00:0023:59Hokkie: Worcester-Noord (TUIS) o.7 - o.13

16apr08:0008:30Skool verdaag vroeër

16apr08:0008:30FINKOM-vergadering

16apr08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.5&7)

16apr08:0008:30Toets: Engels (gr.4&6)

17apr00:0023:59Rugby: Worcester-Noord (WEG) o.7 - o.13

17apr00:0023:59Netbal: Worcester-Noord (WEG) o.7 - o.13

21apr00:0023:59Rugby: Milnerton (TUIS)

23apr08:0008:30Toets: Wiskunde (gr.4-7)

23apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

24apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

25apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

26apr08:0008:30Skoolvakansiedag

26apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

27apr08:0008:30Vryheidsdag

27apr08:0008:30FAMILIENAWEEK

28apr08:0008:30Dinsdag en Woensdag periodes ruil om (Kooroefening)

30apr08:0008:30Senior Koorkamp

30apr08:0008:30Toets: NWT/ NW (gr.4-7)

30apr08:0008:30Sivviedag

Wys Meer

mei 2027

01mei00:0023:59Rugby: Vredekloof (TUIS) o.7 - o.13

01mei00:0023:59Werkersdag

07mei00:0023:59Hokkie: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

07mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

07mei08:0008:30Assessering: SW (gr.4-7)

08mei00:0023:59Netbal: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

08mei00:0023:59Rugby: Bell Park (TUIS) o.7 - o.13

12mei(mei 12)00:0011(mei 11)23:59Gr.6-Kamp

13mei(mei 13)00:0012(mei 12)23:59Gr.6-Kamp

13mei08:0008:30Musiekpersoneel Konsert

14mei(mei 14)00:0013(mei 13)23:59Gr.6-Kamp

14mei08:0008:30Assessering: SW (gr.4-7)

14mei08:0008:30FINKOM-vergadering

15mei00:0023:59Rugby: Mikro (WEG) o.7 - o.13

15mei00:0023:59Netbal: Mikro (WEG) o.7 - o.13

15mei00:0023:59Hokkie: Mikro (WEG) o.7 - o.13

19mei00:0023:59Rugby: Sunningdale (TUIS) o.7 - o.13

21mei00:0023:59Netbal: JvR B- D Netbaltoernooi (TUIS) o.10 - o.13

21mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

21mei08:0008:30Eisteddfod

22mei08:0008:30Eisteddfod

26mei08:0008:00Naomi Uys (Onderwyser) verjaar

28mei00:0023:59Hokkie: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13 Seuns & Dogters

28mei08:0008:30Skool verdaag vroeër

28mei08:0008:30Sivvies

28mei08:0008:30SUMMIT

29mei00:0023:59Rugby: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13

29mei00:0023:59Netbal: Noord-Eind (WEG) o.7 - o.13

29mei08:0008:30SUMMIT

30mei08:0008:30SUMMIT

31mei00:0023:59Charlene van Rooyen (Onderwyser) verjaar

Wys Meer

junie 2027

31mei00:0023:59Charlene van Rooyen (Onderwyser) verjaar

01jun13:0013:00Skool verdaag om 13:00 vir gr.7

02jun08:0008:30Gr.7 Eksamen begin

02jun13:0013:00Skool verdaag om 13:00 vir gr.7

03jun08:0008:30Skool verdaag vroeër

04jun00:0023:59Hokkie: Minitoernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9 Seuns & Dogters)

04jun08:0008:30Gr.4-6 Eksamen begin

04jun08:0008:30Veiling

05jun00:0023:59Netbal: Minitoernooi by Van Rieebeckstrand (o.7 - o.9 Dogters)

05jun00:0023:59Rugby: Mini-Rugby Durbanville Voorbereiding

07jun08:0008:30Interne Buitemuurseprogram Begin

11jun08:0008:30FINKOM-vergadering

15jun08:0008:30Hoofleiertoesprake en Verkiesing

15jun08:0008:30Oefen Musiekkonsert

15jun08:0008:30Eksamen Eindig

16jun00:0023:59Jeugdag

17jun08:0008:30Musiekkonsert Oefen

17jun08:0008:30Toeroorhandiging

17jun08:0008:30Hoofleiers bekendmaak

17jun18:0018:00Musiekkonsert

18jun00:0023:59Helene Slabbert (Onderwyser) verjaar

18jun08:0008:30Lead4Life (gr.6)

18jun08:0008:30Noodhulpopleiding

19jun08:0008:30Noodhulpopleiding

21jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

21jun08:0008:30Lead4Life (gr.4)

22jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

22jun08:0008:30Lead4Life (gr.5)

23jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

24jun00:0023:59o.13A WINTER SPORTSTOER (Rugby, Netbal & Hokkie)

24jun08:0008:30Sivviedag

24jun10:0010:00Markdag

25jun00:0023:59Ilse-Marie Holtzhausen (Onderwyser) verjaar

25jun08:0008:30Skool Sluit

25jun08:0008:30Sivviedag

28jun(jun 28)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

30jun00:0023:59Shahnee Felix (Onderwyser) verjaar

Wys Meer

julie 2027

28jun(jun 28)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

30jun00:0023:59Shahnee Felix (Onderwyser) verjaar

08jul00:0023:59Leon Hanekom (Onderwyser) verjaar

08jul00:0023:59Claudia Abdol (Assistent) verjaar

12jul00:0023:59Rugby-Kliniek

13jul00:0023:59Rugby-Kliniek

15jul00:0023:59Rugby-Kliniek

20jul08:0008:30Buitemuurseprogram begin

20jul08:0008:30Skool heropen

20jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

21jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

22jul07:1507:45Fasevergaderings

22jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

23jul00:0023:59Hokkie: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

23jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

23jul08:0008:30FINKOM Vergadering

23jul08:0008:30Toets: Engels (gr.4-6)

23jul08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.5&7)

23jul08:0008:30Skool verdaag vroeër

24jul00:0023:59Netbal: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

24jul00:0023:59Rugby: Curro Durbanville (WEG) o.7 - o.13

24jul08:0008:30Tennistoer: Sun City

26jul08:0008:30GEEN SPORT

26jul13:0013:00Skool sluit 13:00

26jul13:3013:30Ouerbesoeke

27jul13:0013:00Skool sluit 13:00

27jul13:3013:30Ouerbesoeke

28jul00:0023:59Netbal: Van Riebeeckstrand (WEG) o.7 - o.13

28jul00:0023:59Rugby: Kampsbaai (TUIS) o.7 - o.13

29jul07:1507:45Jannies-vir-Jesus Begin

30jul(jul 30)00:0029(jul 29)23:59Bring-en-Raai

30jul00:0023:59Hokkie: o.9 Seuns & Dogters Driehoek (Robertson & Sunningdale)

30jul08:0008:30Toets: Afrikaans (gr.4&6)

30jul08:0008:30Toets: Engels (gr.5&7)

30jul08:0008:30Sivviedag

31jul00:0023:59JvR Mini-Sportstoernooi - Rugby & Netbal (o.7 - o.9)

Wys Meer

augustus 2027

31jul00:0023:59JvR Mini-Sportstoernooi - Rugby & Netbal (o.7 - o.9)

01aug00:0003(aug 3)23:59EXCO-Strat

02aug(aug 2)00:0006(aug 6)23:59JanArte Kunstefees

03aug00:0023:59Rugby: Bishops (TUIS) o.9 & o.13

04aug00:0023:59Rugby: Bishops (TUIS) o.11

04aug00:0023:59Netbal: Tableview (WEG) o.7 - o.13

06aug(aug 6)00:0009(aug 9)23:59FAMILIENAWEEK

06aug08:0008:30Toets: Wiskunde (gr4-7)

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

13aug00:0023:59Hokkie: Courtrai (WEG) o.7 - o.13

13aug08:0008:30FINKOM-vergadering

13aug08:0008:30Toets: NWT/NW (gr.4-7)

13aug08:0008:30Skool verdaag vroeër

14aug00:0023:59Netbal: Courtrai (TUIS) o.7 - o.13

14aug00:0023:59Rugby: Courtrai (TUIS) o.7 - o.13

18aug00:0023:59Rugby: Kenridge (TUIS) o.7 - o.13

18aug00:0023:59Netbal: Kenridge (TUIS) o.7 - o.13

20aug08:0008:30Assessering SW (gr.4-7)

21aug00:0023:59Netbal: J.W.G Fees Brackenfell o.10A & o.11A

21aug00:0023:59Rugby: J.W.G Fees Brackenfell o.11A

21aug08:0008:30Wiskundekamp (gr.6&7)

26aug08:0008:30Wintersport Eindig

27aug00:0023:59Interskole Hokkie: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

27aug08:0008:30Sivviedag

27aug08:0008:30Groot "Brag"

27aug10:0010:00Interskole

27aug12:0012:30Skool verdaag vroeër

28aug00:0023:59Netbal: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

28aug00:0023:59Rugby: Welgemoed (WEG) o.7 - o.13

28aug08:0008:30Interskole

30aug08:0008:30GEEN SPORT

31aug08:0008:30GEEN SPORT

Wys Meer