Saterdag, 22 April 2023, hou ons weer Kaperjolle. Dit beloof om ‘n dag vol pret vir almal te wees! Ten einde reëlings te vergemaklik en getalle so spoedig as moontlik te bevestig, koop asseblief jou kaartjies op Karri.

Kaperjolle-inligting