Redenaars: Interne kompetisies 9 Mar, 2023 | Algemeen, Kuns en Kultuur, Redenaars Die interne kompetisie sal slegs oor twee dae strek. Aangesien die grondslagfase groep minder leerders is, sal die graad 3’s saam met die graad 4 – 5-groep hul toesprake lewer.