Skrywer: Suzaan Burger

Hulp met jou kind se akademie

My naam is Nelle Bührmann en ek het 16 jaar onderwys ondervinding. Ek is ook ‘n Opvoedkundige Terapeut. As jou kind in Gr. 1 tot 4 is en jy voel jou kind het ekstra akademiese hulp nodig vir die laaste kwartaal, kan en sal ek graag help. My kontak besonderhede: 083 376 9070 en...

Lees Verder

Nuusbrief van 21 Sept. 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 21 September 2018 Kaskarkompetisie Saterdag, 22 September 2018 Dapper Stappers Dinsdag, 25 September 2018 Geen saal Dinsdag, 25-27 September 2018 Tennis Rondomtalie vir ranglys Woensdag, 26 September 2018 Gr.3-7: Skrywersbesoek TROULA GOOSEN Woensdag, 26 September 2018 Liewe Aarde Sivvies Donderdag, 27 September 2018 Markdag (Skool sluit om 13:00 vir Gr.1-3 en 13:15 vir Gr.4-7) Donderdag, 27 September 2018 Sivvies Donderdag, 27 September 2018 Lucia de Jager (Juffrou) verjaar Vrydag, 28 September 2018 Sivvies Vrydag, 28 September 2018 Skool sluit om 10:30 Saterdag, 6 Oktober 2018 Marinda Brink (Juffrou) verjaar Dinsdag, 9 Oktober 2018 Suzaan Burger (Assistent) verjaar Dinsdag, 9 Oktober 2018 Bibi Stoffberg (Juffrou) verjaar Dinsdag, 9 Oktober 2018 Christopher Banda (terrein) verjaar Dinsdag, 9 Oktober 2018 Skool heropen Woensdag, 10 Oktober 2018 Buitemuurse program begin Vrydag, 12 Oktober 2018 Gr.6:Lead4Life CONRADIEVELD Saterdag, 13 Oktober 2018 Kaperjolle CONRADIEVELD Saterdag, 13 Oktober 2018 Tweekamp Liga 2 JVR Saterdag, 13 Oktober 2018 Swem: Distrik pre-proewe Woensdag, 17 Oktober 2018 Swemgala by Table View Woensdag, 17 Oktober 2018 Tennis Ligawedstryd Woensdag, 17 Oktober 2018 0/11 Krieketwedstryd Donderdag, 18 Oktober 2018 GEEN SPORTOEFENING Donderdag, 18 Oktober 2018 Kooroptrede met Laurika Rauch Vrydag, 19 Oktober 2018 Ouer- en kindkamp op die Conradieveld > SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Akademiese Spele: Sportwetenskappe – 17 tot 21 Sept. Baie dankie aan...

Lees Verder

Gala-aand van kunskompetisie

Simon van Dyk en Markus de Ridder (gr.3) het Saterdag, 15 September, die Gala -aand van die onlangse WKOD -kunskompetisie se Provinsiale ronde bygewoon. Dit was ‘n” rooi tapyt – geleentheid”wat onder andere bygewoon is deur die Minister van Onderwys , me. Debbie Schafer en die Weskaapse onderwyshoof, mnr. Brian Schreuder. Die digter/rymkletser/musikant , HemelBesem, was die gasspreker. Die ander distrikte het leerders ingesluit wat van so ver as Klawer en Oudtshoorn gekom het om die geleentheid by te woon. Hier is Simon en Markus met die trofeë wat hulle ontvang...

Lees Verder

Kuns-nuus

Baie geluk aan Jan Murray (gr. 7) wie se kunswerk ‘Endless boundaries’ gekies is vir Santam se 2019 aanlyn-uitstalling . Die titel van hierdie jaar se kompetisie was “When I’m big”. Daar was meer as 3500 inskrywings en Jan het met sy werk ‘n goeie bedrag geld vir ons skool gewen!! Ons is baie trots op...

Lees Verder

Loxton-projek

DUSN bied vir die afgelope 2 jaar 3D Printing werkswinkels aan by die Laerskool Jan van Riebeeck waarin die werksessies op hul beurt bydra tot ‘n meer innoverende aanslag in die ontwikkeling van studente se kritiese denke en bied sodoende ‘n holistiese ervaring tot WWKT (Wiskunde, Wetenskap, Kuns en Tegnologie) vakke. Die geleentheid en behoefte het begin vorm om hierdie werksessies toeganklik te maak vir afgeleë gemeenskappe wat nie dieselfde geleenthede geniet as ons nie. Die potensiële werkswinkels word moontlik gemaak in samewerking met die Ubuntu Forum in Loxton wat fokus op die ontwikkeling van vaardighede, opleiding en die welvaart van die Loxton-gemeenskap. Daar word beoog om die pilot- reeks van werkswinkels in die eerste week van die Desembervakansie bekend te stel in Loxton en ons is tans in die proses om borge en befondsing vir die projek te vind. Om betrokke te raak kan die skakel na ons webtuiste gevolg word vir ‘n meer volledige uiteensetting van die projek waarvolgens verdere insette gelewer kan word....

Lees Verder

3D Design-and-printing workshop

Do You See Now se Critical Tinkering- werksessies bied die vakansie weer aan studente die geleentheid om aan stuur te kom van die 4de industrïele revolusie. Met 3D ontwerp en 3D printing werksessies dra ons by tot ‘n holistiese benadering in studente se onderrig deur die teorie relevante toepassing te gee in ons werkswinkels. Werksessies geskied op 1-2 Oktober en word aangebied in Laerskool Jan van Riebeeck se rekenaarsentrum. Volg gerus die skakel na ons webtuiste vir registrasie en werkswinkelbesonderhede....

Lees Verder

Trotse Jannie

Naam en van: Taytum Jacobs Graad: 2E Waar bly jy?: Vredehoek Gunsteling vak: Ek hou daarvan om op ‘n Vrydag in ons klas in my tekenboek te teken. Ek hou ook van lees. My gunsteling boek is Dagboek van ‘n Wimpy Kid. Ek is ‘n trotse Jannie, want ek help altyd my maats as hulle...

Lees Verder

Skrywersbesoek

Die skrywer, Troula Goosen (Raaiselklip, Skool is ‘n riller, Maanligmeermin), besoek die graad 3 to 7’s op Woensdag 26 September. Haar boeke is beskikbaar by meeste boekwinkels of op NB-uitgewers se...

Lees Verder

American Ballet Performance Awards

Agt van ons Gr 1 en 2 dansers neem deel aan die American Academy of Ballet Performance Awards. Arwen Weich in Graad 6 neem ook deel. Wanneer: Saterdag 22 Sept 2018 by JvR Laerskool Saal Tyd: 14:00 – 15.15 Kaartjies: R30 by die deure Kom ondersteun ons gerus! Bring maats en familie. Lekker dans: Jada Kalonda Badibanga Isabella Marais Danielle Boshoff Sanmari v Schoor Kerala Allewell Karlien vd Walt Lida -Mari Bosman Arwen...

Lees Verder

Die gebruik van Google vorms

Die skool probeer om so vinning en effektief moontlik inligting by ouers te kry en van ouers af te ontvang. Ons maak gereeld van Google vorms gebruik. Dit het egter onder ons aandag gekom dat daar nog verwarring oor die gebruik van die vorms heers. Ons vra dat julle asb. ALLES op die vorm noukeurig lees. Die inligting wat jy invul, word slegs aan die skool gestuur as jy op die knoppie druk wat sê SUBMIT. Die vorm kan soms in afdelings verdeel word en dan verskyn daar ‘n next knoppie onderaan die bladsy. Indien jy niks op daardie afdeling hoef te voltooi nie, druk next totdat jy by die laaste afdeling kom waar staan SUBMIT. Nadat jy submit gedruk het sal daar altyd ‘n boodskap verskyn wat jou bedank vir die voltooiing van die vorm. As jy nie die boodskap sien nie, het ons nie jou vorm ontvang...

Lees Verder

Nuusbrief van 14 Sept. 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 14-15 September 2018 0/11 Tennistoernooi teen Boishaai PAARL Vrydag, 14 September 2018 Gr.1: Boekbesoek Vrydag, 14 September 2018 Akkedissiefees Saterdag, 15 September 2018 Tweekamp Liga 1 H/S STELLENBERG & FAIRMONT Saterdag, 15 September 2018 Tennis:Ouer/Kindtoernooi Maandag, 17 September 2018 Akademiese Spele begin Maandag, 17 September 2018 BR Vergadering Woensdag, 19 September 2018 Marli Klynsmith (Juffrou) verjaar Donderdag, 20 September 2018 Tania Vorster (Nasorg) verjaar Donderdag, 20 September 2018 Heidre Ehlers (Juffrou) verjaar Vrydag, 21 September 2018 Kaskarkompetisie Saterdag, 22 September 2018 Dapper Stappers KROMRIVIER Dinsdag, 18 September 2018 Geen saal Dinsdag, 25 September 2018 Geen saal Dinsdag, 25-27 September 2018 Tennisrondomtalie vir ranglys Woensdag, 26 September 2018 Gr.3-7: Skrywersbesoek TROULA GOOSEN Woensdag, 26 September 2018 Liewe Aarde sivvies Donderdag, 27 September 2018 Markdag Donderdag, 27 September 2018 Sivvies Donderdag, 27 September 2018 Lucia de Jager (Juffrou) verjaar Vrydag, 28 September 2018 Sivvies Vrydag, 28 September 2018 Skole sluit om 10:45 Saterdag, 6 Oktober 2018 Marinda Brink (Juffrou) verjaar Dinsdag, 9 Oktober 2018 Skool heropen Dinsdag, 9 Oktober 2018 Suzaan Burger (Assistent) verjaar Dinsdag, 9 Oktober 2018 Bibi Stoffberg (Juffrou) verjaar Dinsdag, 9 Oktober 2018 Christopher Banda (terrein) verjaar Woensdag, 10 Oktober 2018 Buitemuurse aktiwiteite begin Vrydag, 12 Oktober 2018 Gr.6:Lead4Life CONRADIEVELD Saterdag, 13 Oktober 2018 Kapperjolle Saterdag, 13 Oktober 2018 Tweekamp Liga 2 JAN VAN RIEBEECK Saterdag, 13 Oktober...

Lees Verder

Liewe Aarde Nuus

Jannies van die week is Angelique en Monique Fourie – baie geluk julle. Hou asb aan om gereeld te herwin. Geniet die Col’Cacchios geskenkbewys. Baie dankie aan almal wat gehelp het om +/-9000 2L melkbottels en 1500 5L waterbottels te versamel oor die laaste 6 weke. Ons het ons teiken bereik met julle hulp! Ons sien uit om die finale kunsproduk vir julle te wys in November. Vrydag 14 September is die laaste dag om nog ecobricks by die skool af te laai – gooi hulle in die geel wieldrom by Nuwe Kerk straat se...

Lees Verder

Akkedissiefees – 2018

Die Toneelgroep vertrek more na Villiersdorp om aan die Akkedissiefees deel te neem. Die afgelope kwartaal het hulle na-ure saam met Jana Nel (Drama-onderwyseres) ure se oefening ingesit. Dit was vir almal ‘n verrykende ervaring en ons glo hulle sal die optrede moreaand ten volle geniet! Ons wens vir hulle net die beste toe! ‘Break a leg’! Van al die Jan van...

Lees Verder

Trotse Jannie

Naam en van: Shaun Gutu Graad: 1dJ Waar bly jy?: Brooklyn Gunsteling vak: Ek hou baie van Alfablocks wat ons leer om Engelse woorde te lees. Ek is ‘n trotse Jannie, want ek luister mooi na my...

Lees Verder

Santa Shoebox-projek

Ons jaarlikse Santa Shoebox-projek skop vandag af en ons is BAIE opgewonde om weer ‘n verskil in ander se lewens te maak. Ons het met Mandela-dag reeds al die klein goedjies vir ons bokse ingesamel en ons benodig nog net klere en speelgoed. Ons poog om hierdie jaar 110 bokse te skenk en het reeds die leerders se name en ouderdomme ontvang aan wie die bokse gaan. Indien jy iets wil borg, volg asb. die skakel hieronder en kies vir watter geslag en vir watter ouderdom kind jy graag klere of speelgoed sal wil borg. Vul asb. u kind se naam, graad en klas op die lys in. Die nommers op die lys dui aan hoeveel kinders in daardie ouerderdomsgroep die items benodig. Items moet asb. nuut wees en teen 20 September 2018, by die skool wees. Dankie vir almal se samewerking! SANTA SHOEBOX...

Lees Verder

Kapperjolle 13 Oktober 2018

Ons skop die laaste kwartaal af met ‘n groot kuier, ‘n heerlike ete en baie speletjie-pret. Kom kuier saam met ons die 13de Oktober 2018 op die Conradieveld, waar ons weer ‘n potjiekoskompetisie gaan hou. Ons beplan om vroeg die oggend te begin en teen middagete die potjies te geniet! Daar sal ook ander verversings en stalletjies beskikbaar wees. Meer inligting oor die inskrywings en die etekaartjies sal binnekort volg. Ons sien uit daarna om saam met ons ouers, onderwysers en kinders te...

Lees Verder

Oud-leerder presteer

Oud Laerskool Jan van Riebeecker, Mia Vermaak, is tans in Turkye by die wêreldkongres vir Akarologie om haar meester-navorsing aan te bied wat handel oor die myt-diversiteit in die Wellington en Stellenbosch wynlande.

Lees Verder

Hoërskool nuus

Emil van der Walt, ‘n oud-leerder van ons skool, het die afgelope maand weer uitstekende Wiskundeprestasies behaal! * Het Cambridge Wiskunde geslaag met A-simbool. * Deel van WP A-span wat die Interprovinsiale Wiskunde Olimpiade gewen het. * Een van 10 goue medaljewenners in die seniorafdeling van die SA Wiskunde Olimpiade. * Een van die Top 5 in Die Burger se Wiskundekompetisie. * Gesamentlik eerste in die Universiteit van Pretoria se Wiskunde...

Lees Verder

Nuusbrief van 7 September 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 7 September 2018 Oupa-en Oumadag Vrydag, 7 September 2018 GEKANSELLEER Skaak @ Weizmann Saterdag, 8 September 2018 WOW Spelfees: Wes-Kaap Saterdag, 8 September 2018 Dolinda Mfulo (Nasorg) verjaar Dinsdag, 11 September 2018 Leerderraad:Saal Woensdag, 12 September 2018 Trix v d Vyver (juffrou) verjaar Donderdag, 12-13 September 2018 Boekverkoping THE BOOK PEOPLE (bib) Donderdag, 13 September 2018 Wiskundekompetisie MELKBOSSTRAND Vrydag, 14 September 2018 Gr.1: Skrywersbesoek INGRID MENNEN (Ink) Vrydag, 14-15 September 2018 Akkedissiefees Saterdag, 14-15 September 2018 0/11 Tennistoernooi Klein Boishaai PAARL Saterdag, 15 September 2018 Tennis:Ouer/Kindtoernooi TUIS Saterdag, 15 September 2018 Tweekamp: Liga 1 Maandag, 17-21 September 2018 Akademiese Spele Maandag, 17 September 2018 BR Vergadering Dinsdag, 18 September 2018 Geen saal Woensdag, 19 September 2018 Marli Klynsmith (Juffrou) verjaar Donderdag, 20 September 2018 Heidre Ehlers (Juffrou) verjaar Vrydag, 21 September 2018 Kaskarkompetisie Saterdag, 22 September 2018 Dapper Stappers KROMRIVIER Maandag, 24 September 2018 Erfenisdag VAKANSIEDAG Dinsdag, 25 September 2018 Geen saal Dinsdag, 25-27 September 2018 Tennisrondomtalie vir ranglys Woensdag, 26 September 2018 Gr.3-7: Skrywersbesoek TROULA GOOSEN Woensdag, 26 September 2018 Liewe Aarde sivvies Donderdag, 27 September 2018 Markdag Skool sluit om13:00 vir gr.1-3 en 13:15 vir gr.4-7 Donderdag, 27 September 2018 Sivvies Donderdag, 27 September 2018 Lucia de Jager (Juffrou) verjaar Vrydag, 28 September 2018 Skole sluit om 10:45 Vrydag, 28 September 2018 Sivvies >> SIEN DIE VOLLEDIGE...

Lees Verder