Die skrywer, Troula Goosen (Raaiselklip, Skool is ‘n riller, Maanligmeermin), besoek die graad 3 to 7’s op Woensdag 26 September.
Haar boeke is beskikbaar by meeste boekwinkels of op NB-uitgewers se webtuiste.