Trotse Jannie 13 Sep, 2018 | Algemeen, Nuus Naam en van: Shaun Gutu Graad: 1dJ Waar bly jy?: Brooklyn Gunsteling vak: Ek hou baie van Alfablocks wat ons leer om Engelse woorde te lees. Ek is ‘n trotse Jannie, want ek luister mooi na my juffrou.