Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers,Datums Saterdag, 12 Januarie 2019 Leerderraad Lead4Life: 08:00 Maandag, 14 Januarie 2019 Estelle Slabber (Musiek) verjaar Maandag, 14 Januarie 2019 Alle buitemuurs begin Donderdag, 17 Januarie 2019 Jodene le Clus-Naylor (Admin) verjaar Vrydag, 18 Januarie 2019 Toets: Gr.5 & 7 Afrikaans Vrydag, 18 Januarie 2019 Toets: Gr.4 & 6 Engels Vrydag, 18 Januarie 2019 LO: Gr Assessering Saterdag, 19 Januarie 2019 Muller Joubert (Onderwyser) verjaar Saterdag, 19 Januarie 2019 Redenaarswerkswinkel Saterdag, 19 Januarie 2019 Redenaarsinligtingsessie Saterdag, 19 Januarie 2019 Tweekamp Liga 6 Saterdag, 19 Januarie 2019 Tweekamp: Liga 6 (Milnerton High School, 48 Pienaar Rd, Milnerton, Cape Town, 7441, South Africa)Maandag, 21 Januarie 2019 Akademiese komitee vergadering 17:30 Woensdag, 23 Januarie 2019 Krieketwedstryde: O/11 Woensdag, 23 Januarie 2019 Bekendstellingsvergadering (18:00 Klasse, 18:45 – 20:00 Saal) Donderdag, 24 Januarie 2019 Krieketwedstryde: O/13 >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Welkom terugOns hoop almal het lekker uitgerus en is vol energie vir 2019!’n Spesiale welkom aan al ons nuwe leerders en hulle ouers. Ons is seker dat almal gou sal aanpas en baie gelukkig by ons sal wees! As daar iets is wat pla, kom gesels gerus met my. My deur is oop vir enigeen wat wil kom gesels of net ‘n koppie tee of koffie by my wil kom drink.Baie welkom ook aan ons nuwe onderwysers en ons is seker...
Lees Verder