Redenaars werkswinkel kostes 17 Jan, 2019 | Akademie, Akademie, Nuus Die koste vir Saterdag se werskwinkel beloop R120 per leerder. Bring asseblief Saterdag kontant saam om te betaal. Onthou om vir Andri Baird (andri@jvrprim.co.za) ‘n e-pos te stuur indien u leerder die werkswinkel gaan bywoon.