Ons hoop al die nuwe Graad 1 leerders en ouers begin nou tuis voel by ons skool. Lees gerus weer deur die Graad 1 inligtingsgids wat by laas jaar se inligtingsdag uitgedeel is. Daarin is die besonderhede van die oud-graad 1 ouers wat hulself beskikbaar stel om enige vrae oor ons skool te beantwoord. Die besonderhede van ons Trotste Jannie “Buddy” ouers is ook hieronder:
1. Me. Maresna van Schoor (woonagtig in die Weskus)
082 678 9436
2. Me. Ingrid Schincariol (woonagtig in die stad)
082 653 1863
3. Me. Elaine Eksteen