Neem asseblief kennis dat die skool op Dinsdag, 12 Desember, sluit en nie soos beplan op Woensdag, 13 Desember, nie. Die amptelike vakansiedag wat op 15 Desember is, veroorsaak dat skole genoodsaak word om een dag vroeër te sluit aangesien daar van onderwyspersoneel verwag word om twee dae nadat die skool gesluit het, admin te voltooi. Nasorg sal soos normaal tot op 17:15 plaasvind. Geen skool of nasorg op/vanaf Woensdag, 13 Des. nie. Organisasie van laaste twee weke van skool: Dinsdag, 5 Desember Gr. 4-Prysuitdeling 09:00 Gr. 5-Prysuitdeling 11:00 Skool verdaag 13:00 (Gr. 1-3) & 13:15 (gr. 4-7) Woensdag, 6 Desember Atletiek o.10 – Ope (Velditems) 07:45 – 14:00 Bus sal beskikbaar wees om leerders na veld te vervoer Bus sal leerders weer terugbring Sien atletiekprogram in Vrydag, 24 Nov., se nuusbrief Donderdag, 7 Desember Gr. 6-Prysuitdeling 11:00 Skool verdaag 13:00 (gr. 1-3) & 13:15 (gr. 4-7) Gr. 7-Prysuitdeling 18:00 Vrydag, 8 Desember Atletiek gr. 1-7 (Baanitems) 06:45 – 15:00 Sien atletiekprogram in Vrydag, 24 Nov., se nuusbrief Geen formele skooldag nie Maandag, 11 Desember Gr. 7-afskeidsaal 07:45 – 09:00 Gr. 7-ouers welkom Gr. 2-7 woon saal by Gr. 7-rapporte uitdeel Gr. 7’s versier saal vir sokkie 11:00 Skool verdaag 13:00 (gr. 1-3) & 13:15 (gr. 4-7) Gr. 7-sokkie 18:00 – 21:00 Dinsdag, 12 Desember Gr. 1 – 7-saalbyeenkoms – laaste saal vir jaar 08:30 – 10:00 Sertifikate uitdeel,...
Lees Verder