Karri-donasie vir terrein-, nasorg- en snoepiepersoneel 15 Nov, 2023 | Algemeen, Nuus Indien jy graag ‘n kersdonasie d.m.v. Karri vir die terrein-, nasorg- en snoepiepersoneel by die laerskool wil bydra, is jy welkom. Die Karri-insameling maak binnekort oop.