Liewe Drama-ouers

Die tye is vir die eksamentyd aangepas sodat dit almal pas.

  • Maandag: 13:30 – 14:30 gr. 1-3, geen drama vir gr. 4-7
  • Woensdae: 13:00 – 14:00 gr. 1-3, geen drama vir gr. 4-7
  • Vrydae: 13:00 – 14:00 vir gr. 4-7, geen drama vir gr. 1-3
  • Ons drama-afsluiting is Dinsdag, 12 Desember, 18:00 – 19:30 vir Huppelland, gr. 1-3 en gr. 4-7

Baie dankie en sterkte vir die laaste gedeelte van die jaar!