100 jaar Afrikaans! 104 jaar LS Jan van Riebeeck!
Marinda Brink – 27 Julie 2025 Ek lees ‘n eeu oue verhaal van lewenswel en -weë, soos Laurika sing waar Japie Louw en Trudie de Waal Afrikaans as Moedertaal spoke jaag om ons taal amptelik te bewaar. En waarheen al die woorde is, sal net Jannies kan verklaar. Afrikaans, ons taal – groei en vernuwe om nog ‘n 100 jaar amptelik te bly staan. Japie, ons is jou dankbaar wat voet-by-stuk gehou het dat ‘n Jan van Riebeeck-kultuur fier en vors trots kan staan om liefde vir ons mooie taal met die ander elf Tale te deel. LS JvR jou waardes geëets teen Tafelberg, Leeukop en Seinheuwel Respek Eerlikheid Verantwoordelikheid Omgee Lig omhoog jou heilsaamheid om kinders in wêreldburgers te omskep. Voorwaarts vir Afrikaans – ons mooie taal vir nog eeue om te...
Lees Verder