Ouergesprek: Johan Smith 29 Mei, 2025 | Nuus, Algemeen Koop gerus ‘n kaartjie op Karri teen R50 pp om die ouergesprek op Woensdagaand, 4 Junie, te Hoërskool Jan van Riebeeck in hul skoolsaal by te woon. Johan Smit is die gasspreker en sal oor grense en dissipline gesels.