Ons poog om soveel moontlik inligting in hierdie rubriek te publiseer sodat ons broodnodige leiding en ondersteuning aan ieder en elk kan voorsien wat dit benodig of vir wie dit interesseer. Vandag wil ons by jou hoor of daar ‘n onderwerp is waaroor jy graag meer wil uitvind OF dalk het jy ‘n goeie idee(s) waarvan ouers meer wil hoor wat ons nog nie bespreek het nie.
Vertel ons meer HIER.