Rugby teen Milnerton Primary: 24 Julie 2024

Met afloop van die Kenridge rugbywedstryde, was daar bietjie nabetraging gedoen en het die afrigters skouer aan die wiel gesit met die volgende oefening. Hulle hardewerk was beloon met puik uitslae teen Milnerton Primary Woensdag(24/07) o.7A - verloor 0-2 o.7B - gelykop 5-5 o.8A - wen 5-1 o.8B - wen 4-0 o.9A - wen 4-2 o.9B - wen 4-3 o.11A - wen 24-10 o.11B - wen 26-0 o.13A - verloor 12-24 Sterkte aan al die seuns met hulle wedstryde môre teen Curro...

Geagte Ouers / Voogde – 26 Julie 2024 

  Moeder Natuur stuur die afgelope tyd baie kouefronte met wolke wat ‘oopmaak’ en die aarde seën met salige reën. Is dit nie ‘n wonderlike voorreg om met die gekletter van mildelike reën op die dak soggens wakker te word nie. Die reuk van ‘n vars en nuwe dag is so kosbaar. Dalk met al die reën die afgelope tyd, sien baie min van ons die voordele wat dit vir die grond en mense inhou, raak as gevolg van die ontwrigting en skade wat dit veroorsaak het. Met die reën het Moeder Natuur ook haar winterkloue behoorlik vir die Wes-Kaap en veral vir ons pragtige Moederstad ingeslaan. Die gure weer beïnvloed beslis weer soos die vorige jaar al ons buitemuurse aktiwiteite. Die watertafel van beide die Conradieveld en die junior veld (agter die skool) het die afgelope tyd baie gestyg en maak dit selfs moeilik om op te oefen. Ons vra dus asseblief vir jul begrip indien wedstryde en/of oefeninge gekanselleer word.  Graag wil ek al ons ouers/voogde hartlik bedank vir hul ruim bydrae via die Karri-toep vir die fondsinsamelingsprojek van Donderdag, 18 Julie, om Internasionale Nelson Mandela-Dag te vier. Te danke aan julle vrygewigheid kon ons ‘n almintige R16 000  vir ‘’The Haven Night Shelter’’ insamel sodat hulle noodsaaklike benodigdhede vir haweloses kon aankoop. ‘’The Haven Night Shelter’’ in Kaapstad bied slaapplek, kos en klere aan ongeveer 80 hawelose volwassenes. Volgens Patricia van der Ross, Lid van die Burgemeesterskomitee vir Gemeenskapsdiens, was skuilings die vorige week oorvol nadat sterk winde en swaar reën meer as 4 000 mense dakloos gelaat het.  Baie dankie vir julle omgee en ontferming...

Netbal JvR vs Kampsbaai: 22 Julie 2024

Maandag, 22 Julie, het ons C-spanne weer die geleentheid gekry om teen Laerksool Kampsbaai te speel. Die spanne het baie goed gedoen. Ongelukkig het Woensdag se reën gemaak dat die ander spanne nie kon speel nie. Ons is baie trots op die twee spanne. Uitslae: 0.13C wen 5-3 0.9C wen...

Lego-kontak

Ons is reeds besig om aan 2025 se Akademiese week te beplan. Indien enige iemand 'n kontak het met iemand by Lego - boublokkies sal dit so gaaf wees om my (Marinda Brink) in kennis te stel. Die tema van die week is geskoei op Lego - boublokkies. Die plan is om volgende jaar se Akademiese week nog groter en met nog meer pret aan te bied. Kontak my gerus:...

Western Cape Virtual Eisteddfod

Coreen Scholtz en Chanelle van Wyk het gedurende Junie aan die "Western Cape Virtual Eisteddfod" in die klavier afdeling deelgeneem, en die afgelope week hulle uitslae ontvang.  Baie geluk met julle pragtige prestasies!   Coreen Scholtz Graad 4, Klavier solo, Romanties: Goud Graad 4, Klavier solo, Kontemporêr: Silwer   Chanelle van Wyk Graad 6, Klavier solo, Modern: Silwer Graad 6, Klavier duet: Goud...

Geagte Ouers / Voogde – 19 Julie 2024 

Wie sou kon dink dat gure en ontwrigtende weersomstandighede die eerste 2 weke van die kwartaal so kon beïnvloed. Die sluiting van die skool op Donderdag, 11 Julie, deur die WKOD mag dalk vir ons vreemd wees, maar ons skool het nie noodwendig dieselfde stormskade soos die meeste skole in die Wes-Kaap opgedoen nie. Dit is veral skole in die Wynlande en Overberg wat groot skade ondervind het. Die grootste ontwrigting vir ons skool was beslis dat ons nie met die buitemuurse program kon begin nie. Selfs die jaarlikse en gewilde hokkietoernooi te Laerskool Stellenbosch moes gekanselleer word tot groot teleurstelling van die leerders en afrigters.  Soos in my vorige nuusbrief belowe, gee ek graag terugvoer rakende ons o/13A-tennisspanne (seuns en dogters) wat vanaf 08 – 12 Julie aan die prestige Sun City tennistoernooi deelgeneem het. Ons dogterspan het uitstekend gevaar deur ‘n 3de plek uit 14 skole te behaal. Ons seuns eindig 7de uit 15 skole. Ons het teen die top tennisskole in die land meegeding sonder om vir hulle terug te staan. Welgedaan, dogters. Om met ‘n 3de plek weg te stap teen heelwat groter skole, is eenvoudig net merkwaardig! Baie dankie aan juf. Suné en mnr. Rashard wat onderskeidelik die dogters- en seunspanne vergesel het. Ek sal my plig versuim indien ek nie ‘n lansie breek vir Yurich Daniels en sy tennisakademie wat instrumenteel in ons tennissukses is. Baie dankie Yurich vir jou passie om tennis by ons skool na ‘n hoër vlak te neem. Ons waardeer baie!  Op Dinsdag, 16 Julie, het die Gr. 7-musiekkonsert plaasgevind. Dit kon nie in kwartaal 2 plaasvind nie as...

Ella Grey presteer by ATKV-DigiKuns

Ons is ongelooflik trots op Ella Grey (gr.6) wat onlangs aangewys is as kategorie-wenner vir Beeldhoukuns: ouderdom 9 – 12 jaar. Die tema vir haar kunswerk was “Ontdekkingsreis deur die wildtuin”. Ella het nie net in die Beeldhou-afdeling presteer nie, maar behaal ook ‘n A-simbool vir haar kunswerk in die afdeling, Gemengde Media. Dankie vir jou inspirerende werk,...

Jan Kas

Baie dankie vir al die Woolworths-sakke wat aan Jan Kas geskenk is. Dit maak 'n reuse verskil en dis lekker om te weet ons doen ons deel wanneer dit by die voetspoor wat ons in die natuur los, kom. As jy enige swart Woolworths winkelsakke het waarvan jy ontslae wil raak, stuur dit asseblief saam skool toe. Leerders kan dit vir juffrou Megan in haar kantoor aflewer. Belangrike skakels: Winkeltye en skooldrag Aanlyn winkel Klere omruil: Indien jy iets gekoop het wat jy wil omruil, kan jy vir my (Megan) 'n boodskap stuur en die item saam met jou kind skool toe stuur. Maak asb. seker dat dit steeds in die oorspronklike kondisie en sakkie(s) is. Vir enige navrae, kontak my direk d.m.v. Whatsapp: Megan - 067 448 4943 (slegs...

Rugby teen Laerskool Kenridge: 17 Julie 2024

Op Woensdag, 17 Julie, het die Jannies Bellville toe gery om teen Laerskool Kenridge te speel. Hierdie wedstryd, wat lyk of dit 'n jaarlikse instelling gaan raak, is 'n goeie maatstaaf vir ons rugby en hoe dit ontwikkel. Alhoewel die tellings nie gister aan ons kant was nie, het ons beslis gewys dat Jannies veggees in moeilike omstandighede het. Ons volgende wedstryde is teen LS Primêr (24/06, Tuis) en Curro Langebaan (27/06, Weg). Rugby vir die kwartaal is nou amptelik in volle...

Dané Olivier presteer in ballet

Dané bet tydens die Kaapse Ballet- en moderne dans Eisteddfod die volgende prestasie in haar ouderdomsgroep behaal: - Ballet repertoire - 2de plek - Eie reuse solo(kontemporêr) -1ste plek - Groep - 2de plek Sy is ook gekies om deel te neem aan die South African International Ballet Competition te Artscape vanaf 14-17 Julie. Dané is deur na die finaal van hierdie kompetisie te Artscape. Dit is 'n groot eer om aan die kompetisie deel te neem. Welgedaan,...

Netbal: JvR vs Kampsbaai, Woensdag, 17 Julie 2024

0.13A  wen 32-2 0.13B  wen 17-3 0.13C  wen 12-1 0.12A  wen 28-1 0.12B  wen 15-1 0.12C  wen 17 -3 0.11A  wen 12-2 0.11B  wen 11-0 0.11C   wen 8-0 0.10A  wen 11-1 0.10B  wen 8-5 0.9A   wen 10-2 0.9B   wen 4-1 0.9C   wen 2-0 0.8A  wen 13-0 0.8B  wen 2-0 0.7A  wen 6-0 0.7B  verloor...

Tennis: Sun City tennistoernooi Julie 2024

Dit is met groot opgewondenheid dat ons die nuus deel van ons tennisspan se deelname aan die onlangse tennistoernooi te Sun City wat gedurende die week van 8-12 Julie 'n ware beproewing van uithouvermoë en vaardigheid vir ons spelers was. Ons is verheug om ons sukses en ervarings met julle te deel.  Die toernooi het begin met intense wedstryde en 'n atmosfeer van kompetisie wat aan ons span 'n unieke geleentheid gebied het om hul vaardighede ten toon te stel. Met elke dag wat verloop het, het ons gesien hoe ons spelers groei en hulself op die baan uitdaag.  Vir die dogterspan was dit 'n besondere toernooi. Hulle het hulself as formidabele mededingers bewys en het met groot vasberadenheid vir elke punt baklei. Ons is trots om aan te kondig dat ons dogters 'n indrukwekkende derde plek in die toernooi behaal het. Hierdie prestasie getuig van hul toewyding en harde werk.  Die seuns het ook nie teruggestaan nie en het hulself as mededingende teenstaanders bewys. Hulle beklee 'n eerbare agtste plek en het elke wedstryd met dapperheid en vasberadenheid aangedurf. Hulle prestasies is 'n weerspieëling van hul verbintenis tot die spel en die span.  Die ondersteuning van ons jannie-gemeenskap het 'n groot rol in ons sukses gespeel. Julle aanmoediging en ondersteuning het ons aangespoor om elke dag ons beste op die baan te lewer.  Dit was 'n ervaring wat ons span sal koester en wat ons motiveer om voort te gaan met ons tennisreis.  Ons sien uit na die volgende uitdaging wat op ons wag en is vasbeslote om voort te bou op die sukses wat ons te Sun...

Oud-Jannies Presteer: ATKV-Afrikaansolimpiade

Ons is baie trots op twee van ons oud-Jannies wat skitterend tydens hierdie jaar se nasionale senior ATKV-Afrikaansolimpiade gevaar het! Stella Malan behaal 'n gesamentlike 4de plek in die Wes-Kaap en 7de in Suid-Afrika en Mari Swanepoel die gesamentlike  7de plek in die provinsie en 11de in die land. Dit is 'n ongelooflike prestasie vir 'n baie uitdagende eksamen waaraan duisende hoërskoolleerders regoor Suid-Afrika deelneem. Ons harte loop oor van trots! Welgedaan,...

Roosterruiling

Eerskomende Maandag en Dinsdag se rooster sal omruil a.g.v. kooroefening wat moet plaasvind voordat die kore Maandagaand by HS JvR optree. 

Belangrike Datums

april 2026

06apr00:0023:59Felicity (Nasorg) Verjaar

08apr(apr 8)00:0007(apr 7)23:59Jana Nel (Onderwyser) verjaar

08apr00:0023:59Skole heropen

08apr00:0023:59Koor begin

08apr00:0023:59Musiek begin

08apr00:0023:59Wintersport begin

09apr00:0023:59Kleiduifskiet

10apr00:0023:59Netbal: Sun Valley (o.9 & o.10)

10apr00:0023:59Hokkie: Van Riebeeckstrand o.13A (Seuns & Dogters)

10apr00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

10apr00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

10apr14:1518:00Skaak: Middagkamp

11apr00:0023:59Netbal: Tableview (o.10- o.13)

11apr00:0023:59Netbal: o.10A Durbanville

11apr00:0023:59Kapperjolle

11apr19:0019:00Boston Koorfees (Senior Koor)

13apr00:0023:59GEEN Sport

13apr13:0013:00Skool Sluit om 13:00

13apr13:3017:30Ouerbesoeke

14apr00:0023:59GEEN Sport

14apr13:0013:00Skool Sluit om 13:00

14apr13:3017:30Ouerbesoeke

15apr00:0023:59Belgiese studente besoek gr. 4-7

15apr(apr 15)00:0016(apr 16)23:59ATKV Redenaars (by Hs JvR)

16apr00:0023:59Jannies vir Jesus

17apr00:0023:59Hokkie: Curro Durbanville (TUIS) - Almal

17apr00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.4&6)

17apr00:0023:59Finkom Vergadering

17apr00:0023:59TOETS: Engels (Gr.5&7)

18apr00:0023:59Netbal: Curro Durbanville (TUIS)

18apr00:0023:59Rugby: Curro Durbanville (TUIS)

20apr(apr 20)00:0023(apr 23)23:59Hs JvR - Eeufees Revue

20apr(apr 20)00:0023(apr 23)23:59Dekades: Die Laurika Rauch-storie (Hs JvR)

20apr18:0018:00Senior Koor optrede by Fairmont High School

22apr00:0023:59Rugby: Goodwood (WEG)

23apr00:0023:59Jannies vir Jesus

24apr00:0023:59Sivvies

24apr00:0023:59TOETS: Wiskunde

27apr00:0023:59Vryheidsdag (Vakansiedag)

29apr00:0023:59Rugby: Edgemead (TUIS)

30apr00:0023:59GEEN BUITEMUURS

30apr00:0023:59Esmarie du Plessis (Onderwyser) Verjaar

Wys Meer

mei 2026

30apr00:0023:59GEEN BUITEMUURS

30apr00:0023:59Esmarie du Plessis (Onderwyser) Verjaar

01mei00:0023:59Werkersdag (Vakansiedag)

03mei00:0023:59Ursula (Nasorg) Verjaar

04mei(mei 4)00:0006(mei 6)23:59Taberna Boekverkope

07mei00:0023:59Koorfees Hs JvR

07mei00:0023:59TOETS: NWT/NW

07mei00:0023:59Jannies vir Jesus

08mei00:0023:59Hokkie: Edgemead (TUIS) - Almal

08mei18:0018:00Hs JvR - Eeufees Dinee en Veiling

09mei00:0023:59Netbal: Edgemead (TUIS)

09mei00:0023:59Rugby: Noord-Eind (TUIS)

09mei00:0023:59HS JvR Reünie-naweek

14mei00:0023:59Jannies vir Jesus

15mei00:0023:59Hokkie: Mikro (TUIS) - almal

15mei00:0023:59TOETS: SW

15mei00:0023:59Finkom Vergadering

16mei00:0023:59Netbal: Mikro (TUIS)

16mei00:0023:59Rugby: Mikro (TUIS)

18mei00:0023:59Boek Buddies (Gr.R-3)

20mei00:0023:59Rugby: Milnerton

22mei00:0023:59Netbal: Fair Cape Durbanville (o.8)

22mei00:0023:59Netbal: 0.10 - 0.13 B-D Spanne Netbaltoernooi (TUIS)

22mei00:0023:59Assessering (tentatief)

23mei(mei 23)00:0024(mei 24)23:59Dapper Stappers: Strandveld Oornagstap

25mei00:0023:59Beheerraad Vergadering

28mei00:0023:59Sport Eindig

28mei00:0023:59Interne Robotika Kompetisie

29mei00:0023:59Hokkie: Sunningdale (WEG) - Almal

29mei00:0023:59Sivvies

29mei08:0008:00SUMMIT

30mei00:0023:59Netbal: Sunningdale (WEG) - Almal

30mei00:0023:59Rugby: Sunningdale (WEG) - Almal

30mei08:0008:00SUMMIT

31mei08:0008:00SUMMIT

Wys Meer

junie 2026

02jun00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

05jun00:0023:59Hokkie: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

05jun00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

06jun00:0023:59Netbal: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

06jun00:0023:59Rugby: Mini-toernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

06jun00:0023:59Veiling

08jun00:0023:59Interne sport begin

15jun00:0023:59Skoolvakansiedag

16jun00:0023:59Jeugdag

17jun00:0023:59Eksamen Eindig

17jun00:0023:59Hoofleiers Verkiesing

18jun00:0023:59Musiekkonsert ISF

19jun00:0023:59Finkom vergadering

19jun00:0023:59Hoofleiers aanwys

19jun00:0023:59Musiekkonsert GF

19jun00:0023:59Toer oorhandiging

22jun00:0023:59Sporttoer Vertrek

22jun00:0023:59Kultuur/Musiek: Muso Maestro

22jun(jun 22)00:0025(jun 25)23:59Hokkie & Rugby Vaardigheidsklinieke

22jun(jun 22)00:0026(jun 26)23:59Sporttoer

25jun00:0023:59Markdag

25jun00:0023:59Sivvies

25jun11:0011:00Pearson Hoërskool Jazz Band

26jun00:0023:59Skole sluit (skoolvakansie)

26jun00:0023:59Sivvies

27jun(jun 27)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

Wys Meer

julie 2026

27jun(jun 27)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

13jul00:0023:59Rugby: Kliniek

14jul00:0023:59Rugby: Kliniek

16jul00:0023:59Rugby: Kliniek

21jul00:0023:59Skole heropen

21jul00:0023:59Sport en Kultuur Begin

21jul00:0023:59Sun City Tennistoer

22jul00:0023:59Lead4life (Gr.6)

23jul00:0023:59Lead4life (Gr.4)

24jul00:0023:59Hokkie: Vishoek

24jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.5&7)

24jul00:0023:59Lead4life (Gr.5)

24jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.4&6)

25jul00:0023:59Netbal: Vishoek

25jul00:0023:59Rugby: Vishoek

27jul(jul 27)00:0026(jul 26)23:59Gr.3 - Interne Robotika Kompetisie

27jul00:0023:59GEEN SPORT

27jul13:0013:00Skool sluit 13:00

27jul13:3017:30Ouerbesoeke

28jul00:0023:59GEEN SPORT

28jul00:0023:59Finkom Vergadering

28jul13:0013:00Skool sluit 13:00

29jul(jul 29)00:0028(jul 28)23:59Gr.1 & 2 - Interne Robotika Kompetisie

29jul00:0023:59Netbal: Tableview (TUIS) - Almal

29jul00:0023:59Rugby: Fanie Theron (WEG) - Almal

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

31jul00:0023:59Quiz-aand: Bring & Raai

31jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

31jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

31jul00:0023:59Sivvies

Wys Meer

augustus 2026

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

31jul00:0023:59Quiz-aand: Bring & Raai

31jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

31jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

31jul00:0023:59Sivvies

01aug00:0023:59Netbal & Rugbytoernooi (o.7-o.9)

02aug(aug 2)16:0004(aug 4)17:00EXCO-Strat

03aug(aug 3)00:0008(aug 8)23:59Hs JvR Kunstefees

03aug18:0018:00Hs JvR - Tafelbergkoorfees

04aug00:0023:59Rugby: o.9 & o.13 Bishops (WEG)

05aug00:0023:59Netbal & Rugby: Kenridge (TUIS)

05aug00:0023:59Rugby: o.11 Bishops (WEG)

07aug00:0023:59TOETS: Wiskunde

07aug00:0023:59World Robot Olympiad Kompetisie (Kodering en Robotika)

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

10aug00:0023:59Vakansiedag

14aug00:0023:59Skool verdaag vroeër

14aug00:0023:59Interskole

14aug00:0023:59TOETS: NWT/ NW

15aug00:0023:59Netbal: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

15aug00:0023:59Rugby: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

18aug00:0023:59Hokkie: Durbanvilletoernooi (o.9 Seuns & Dogters)

19aug00:0023:59Rugby: De Tyger

19aug(aug 19)00:0020(aug 20)23:59Boekverkope: Exclusive Books

21aug00:0023:59Netbaltoernooi (o.7-o.9): Tableview

21aug00:0023:59WOW-Spelfees

21aug00:0023:59Assessering: SW

22aug00:0023:59Netbal (o.10 & o.11): Brackenfell

22aug00:0023:59Rugby (o.11): Brackenfell

22aug00:0023:59Wiskundekamp (Gr.6&7)

22aug00:0023:59WOW-Spelfees

24aug00:0023:59Beheerraad-vergadering

27aug00:0023:59Wintersport Eindig

28aug00:0023:59Hokkie: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

28aug00:0023:59Finkom Vergadering

28aug00:0023:59Sivvies

28aug00:0023:59Assessering: SW

29aug00:0023:59Netbal: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

29aug00:0023:59Rugby & Netbal: Welgemoed

31aug00:0023:59GEEN SPORT

Wys Meer

september 2026

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (Ls JvR)

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

03sep00:0023:59Wintersporttoer o.13B

04sep00:0023:59TOETS: EBW (Gr.7)

07sep00:0023:59Somersport Begin

08sep00:0023:59Dolinda (Nasorg) Verjaar

10sep00:0023:59Somersport Eindig Tydelik

10sep00:0023:59Jannies vir Jesus

11sep00:0023:59Finkom: Finale Goedkeuring

14sep18:0020:00Konsert Kleedrepetisie

15sep00:0023:59Konsert: Optrede 1

17sep00:0023:59Konsert: Optrede 2

18sep00:0023:59Krieket: o.13A Toernooi by Aristea

21sep00:0023:59Konsert: Optrede 3

21sep16:0018:00Beheerraad-vergadering (Goedkeuring)

22sep00:0023:59Markdag

22sep00:0023:59Sivvies

22sep00:0023:59Konsert: Optrede 4

23sep00:0023:59Sivvies

23sep00:0023:59Skole sluit (skoolvakansie)

24sep00:0023:59Erfenisdag

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

Wys Meer

oktober 2026

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

06okt00:0023:59Skole heropen

08okt00:0023:59Jannies vir Jesus

09okt00:0023:59Lead4life (Gr.6)

10okt08:0012:00Hs JvR - Gr.7 Inligtingsdag

14okt15:0017:00Graad 6-middag (Hs JvR)

16okt00:0023:59Finkom Vergadering

17okt00:0023:59Krieket: o.13A Brackenfell (6 aan 'n kant)

17okt00:0023:59Tennis: o.13A Brackenfell (Seuns & Dogters)

17okt00:0023:59Hs JvR - Pleziermarkt

20okt00:0023:59Atletiek: De Kuilen (o.10 - o.13)

20okt00:0023:59Atletiek: Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

21okt18:3018:30Hs JvR - 100 Feeskonsert (in Stadsaal)

22okt18:0019:00Kultuurkonsert ISF

23okt00:0023:59Skaak: Panorama

23okt08:0008:30Kultuurkonsert GF

26okt00:0023:59Beheerraad-vergadering

30okt00:0023:59Sivvies

31okt00:0023:59Pleziermarkt

Wys Meer

november 2026

31okt00:0023:59Pleziermarkt

02nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

05nov18:0019:30Opedag: Gr.1 (SLEGS OUERS)

06nov00:0023:59Somersport Eindig

07nov00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Curro Hermanus (o.7 - o.9)

09nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

10nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.4)

12nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

12nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.7)

13nov00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

14nov08:0008:30Sue Ballet

16nov00:0023:59Interne Sport Begin

20nov00:0023:59Huppelland Gr.R-konsert

20nov00:0023:59Eksamen Eindig

20nov00:0023:59Krieket: Durbanville Krieket Klub (o.8 & o.9)

21nov00:0023:59Ouersport- en Pretdag

23nov18:0018:00Beheerraad-vergadering

24nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.1-3

26nov00:0023:59Kerskonsert

26nov00:0023:59Jan Kas Sluit

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

Wys Meer

desember 2026

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

02des00:0023:59Atletiek

03des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6-7

04des00:0023:59Atletiek

07des00:0023:59Gr.7-Sokkie

08des00:0023:59Sivvies

08des00:0023:59Gr.7-Afskeid

09des00:0023:59Skole sluit (Leerders)

09des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skole sluit (Personeel)

16des00:0023:59Versoeningsdag

25des00:0023:59Kersfees

26des00:0023:59Welwillendheidsdag

Wys Meer

maart 2027

03mrt00:0023:59Eliam Kaunda (Terrein) verjaar

26mrt12:0012:00Sue-Ann Bouw (Adminassistent) verjaar

Wys Meer