Dané bet tydens die Kaapse Ballet- en moderne dans Eisteddfod die volgende prestasie in haar ouderdomsgroep behaal:
– Ballet repertoire – 2de plek
– Eie reuse solo(kontemporêr) -1ste plek
– Groep – 2de plek
Sy is ook gekies om deel te neem aan die South African International Ballet Competition te Artscape vanaf 14-17 Julie.
Dané is deur na die finaal van hierdie kompetisie te Artscape. Dit is ‘n groot eer om aan die kompetisie deel te neem.
Welgedaan, Dané!