isiXhosa: week 11

isiXhosa: week 11

Vanjaar mik ons dat alle Jannies (en ouers wat wil) 100 isiXhosa woorde leer! Kliek HIER om die vorige weke se woorde te sien. Hier is hierdie week se woorde:

Nuusbrief van 12 Julie 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 12 Julie 2019 Landloop: Wedloop 7 Dinsdag, 16 Julie 2019 Akademiese komitee vergadering 17:30 Woensdag, 17 Julie 2019 Amesa 2de Rondte. Gr.4-7 Woensdag, 17 Julie 2019 Netbal: Liga wedstryde Woensdag, 17 Julie 2019 Rugby: Liga vs. Century City (weg) Donderdag, 18 Julie 2019 Gr.6 Lead4Life Donderdag, 18 Julie 2019 Madiba-dag Donderdag, 18 Julie 2019 Toets: Gr.7 Afrikaans Vrydag, 19 Julie 2019 Gr.7 Lead4Life Vrydag, 19 Julie 2019 Quiz-aand Vrydag, 19 Julie 2019 Landloop: Wedloop 8 (Zwaanswyk Academy, 338 Main Rd, Retreat) Vrydag, 19 Julie 2019 Toets: Gr. 4 & 6 Engels Vrydag, 19 Julie 2019 Toets: Gr.5 Afrikaans Saterdag, 20 Julie 2019 Toernooi: Fanie Theron Mini Rugby & Netbal: O/7 - O/9, WEG (Fanie Theron Primary School, Krige St & Bosman St, Kraaifontein) Saterdag, 20 Julie 2019 Skaak: Distrikproewe O/13 gemengde span (Star College, Tarentaal road, Bridgetown) Maandag, 22 Julie 2019 Ischke Felix (Juffrou) verjaar Woensdag, 24 Julie 2019 Rugby & Netbal: Liga wedstryde Vrydag, 26 Julie 2019 Landloop: Circuit Champs (Sun Valley Primary School, Brigantine Ave, Sun Valley) Vrydag, 26 Julie 2019 Toets: Gr.5 & 7 Engels Vrydag, 26 Julie 2019 Toets: Gr.4 & 6 Afrikaans Vrydag, 26 Julie 2019 Sivvies Saterdag, 27 Julie 2019 Eisteddfod Blokfluit Saterdag, 27 Julie 2019 Deon Pieterse (Onderwyser) verjaar >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons hoop almal het lekker vakansie gehou en is lekker uitgerus en vol energie vir ons konsert! Dié van julle wat nog nie gesien het hoe mooi ons badkamers lyk nie, kan gerus kom kyk! Een van die dae gaan ons hele...

Prestwich uitreik

Laerskool Prestwich het 'n splinternuwe veeldoelige sportveld van kunsgras gekry. Om dit te open, het Laerskool Jan van Riebeeck gister, 11 Julie, hulle sokkerdag bygewoon. Ons Gr.6'e het die dag bygewoon en ons het twee Gr.6 seunspanne en een dogterspan gehad wat deelgeneem het aan die sokkerwedstryde. Mnr. Muller het as spanbestuurder opgetree en die spanne voorberei en spelers van 'n sokkerklub uit die Paarl het ons spanne op die dag 'n paar wenke kom gee. Daar was verskeie belangrike gaste, insluitend mnr. Oosthuizen wat ook die dag bygewoon het. Dit was 'n besonderse dag vir die leerders van Prestwich, aangesien baie van die leerders nie gras by hul huise het nie en daar nie voorheen enige velde op die skoolterrein was nie. Alhoewel al ons spanne verloor het, was dit 'n wonderlike dag vir ons leerders om met die leerders van Prestwich te skakel. Prestwich word gesubsidieer om vir 77 leerders elke dag kos te voorsien. Daar daag egter elke dag 105 leerders op. Met Mandela-Dag om die draai, kan ons 'n groot bydrae vir hulle lewer. Kliek HIER om te sien watter bydrae jy kan...

Hoërskoolnuus

Sima Ngwenya, 'n oud-leerder van ons skool, het die Kaapstad Netbal verteenwoordig by die Wes-Kaap Interdistrik Toernooi. Baie geluk Sima!(Sy is die dogter van George,ons opsigter by Huppelland )

Bosman broers gekies vir SA Individuele skaakspan

Petrus (Gr.4) en Louis (Gr.2) Bosman het die afgelope vakansie aan die SA Skole Individuele Skaak Kampioenskappe in Kimberley deelgeneem, albei as deel van die Wes-Kaap span. Dit was die laaste been hierdie jaar van die reeks toernooie wat met die distrik proewe in Februarie begin het. Louis het met 3 uit 7 punte 14de geëindig. Petrus het met 6 uit 7 punte 2de geëindig. Petrus is gekies om volgende jaar Suid Afrika te verteenwoordig by die Wêreld Skole Individuele Skaak Kampioenskappe in Peru, Suid-Amerika, sowel as die Afrika Skole Individuele Skaak Kampioenskappe. Baie geluk aan beide broers, dit is uitstekende prestasies!!!!Ons is sommer BAIE trots op julle...

Bring & Raai

Daar is nog enkele plekke aan 1 of 2 tafels beskikbaar vir die quiz aand op 19 Julie om 19:00. Skakel gerus vir Karien Zulch as jy wil deelneem en by een van hierdie tafels wil inval. Karien Zulch: 034450980 / Karien@zulch.co

Wow-Spelkompetisie

Ons neem hierdie jaar weer aan die Wow-Spelkompetisie deel. Binne die volgende twee weke gaan die beste spellers in elke graad gekies word om ons skool te verteenwoordig by die kringkompetisie. Die kinders moet die woorde kan skryf en klank. Die verkose kinders sal briewe ontvang met meer inligting. Die datums is as volg: Kringkompetisie -15 Augustus (by Laerskool Jan van Riebeeck) Distrikkompetisie - 24 AugustusProvinsiale Kompetisie - 7 September Nasionale Kompetisie - 19 Oktober Volg die skakel vir die spellyste en addisionele inligting oor die kompetisie. Lekker spel!...

Mia Symington verteenwoordig haar distrik by Wes-Kaap Netbaltoernooi

Mia Symington het tydens die skoolvakansie aan die Wes-Kaap Interdistrik Toernooi in Wellington deelgeneem. Sy was deel van die O/11 Dolfyne span wat Kaapstad Laerskole Netbal (ou WP netbal) verteenwoordig het. Sy was die span se hoofdoel en het uitstekend gedoel. Hulle span het algeheel 4de geeïndig. Ongelukkig slegs 1 punt te min om ‘n brons medalje te verower. Ons is ongelooflik trots op haar en wens haar alle sterkte toe vir die...

Hoërskooltutors – Huiswerkklasse

Vanaf volgende week (15 Julie) sal die hoërskooltutors weer op 'n Maandag, Woensdag en Donderdag direk na skool (14:15) ekstra huiswerkklasse aan ons leerders gratis voorsien. Indien jou kind weer van die diens gebruik wil maak of indien sy/hy nou wil begin, moet jy asseblief vir Marinda Brink marinda@jvrprim.co.za daaroor kontak. Leerders meld by Marinda se kantoor aan. Hierdie diens is 'n voorreg en ekstra geleentheid, so dit sal gaaf wees indien ons leerders van hul klas sal onthou en betyds...

Nuusbrief van 14 Junie 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 14 Junie 2019 Matthews Kamanga (Terrein) verjaar Vrydag, 14 Junie 2019 Skool sluit om 10:30 Sondag, 16 Junie 2019 Jeugdag Maandag, 17 Junie 2019 Openbare vakansiedag Donderdag, 20 Junie 2019 Magriet van Zyl (Juffrou) verjaar Vrydag, 21 Junie 2019 Lucinda Crous (Juffrou) verjaar Saterdag, 22 Junie 2019 Melissa Smook (Assistent) verjaar Maandag, 8 Julie 2019 Claudia Josephus (Assistent) verjaar Maandag, 8 Julie 2019 Leon Hanekom (Onderwyser) verjaar Dinsdag, 9 Julie 2019 Skole heropen >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Geniet die vakansie, lekker rus en kom veilig terug! NUUTSTE NUUS Mandela-Dag 2019   Bring & Raai Quiz aand Die tafels vir die Bring & Raai Quiz aand is nou voltallig. Dankie vir almal wat so vinnig ‘n tafel bespreek het. Verdere inligting rondom die aand sal per e-pos aan die gasvrouens gekommunikeer word. Betalings kan deur die spanleier op die Karri App gemaak word. Die datum is 19 Julie 2019 om 19:00 in die skoolsaal. Lekker vakansie hou en verbreed julle kennis rondom: · Sport& Ontspanning, · Kuns & Vermaak, · Geskiedenis, · Natuurwetenskap, · Lande en Plekke en wat ook al ons nuwe quiz master gaan uitdink om almal vas te vra. Kooroptredes Albei ons kore is genooi om op 1 Augustus by 'n koorfees by die Hoërskool Jan van Riebeeck op te tree. Neem asb. kennis van die datum. Verdere reëlings sal later volg. Die kore sal ook later in Augustus by die Weskus Koorfees optree. Die datum is nog nie vasgemaak nie. Eisteddfod datums Let asb. op die volgende datums: Eisteddfod...

Trotse Jannie

Naam en van: Ayden Februarie Graad: 6W Waar bly jy?: Groenpunt, Kaapstad Gunsteling vak: Ek hou daarvan as ons groeplees doen in die Engelse klas. Ek is ‘n trotse Jannie en ek is deel van ons skoolkoor. Ek geniet dit om te sing. Ariana Grande is my gunsteling...

Belangrike Datums

augustus 2026

02aug(aug 2)16:0004(aug 4)17:00EXCO-Strat

03aug00:0023:59EXCO-Strat

03aug(aug 3)00:0008(aug 8)23:59Hs JvR JanArte Kunstefees

03aug18:0018:00Hs JvR - Tafelbergkoorfees

04aug00:0023:59Rugby: o.9 & o.13 Bishops (WEG)

04aug00:0023:59EXCO-Strat

04aug18:0018:00Reddam Sings - Junior Koor (Constantia)

september 2026

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (Ls JvR)

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

03sep00:0023:59Wintersporttoer o.13B

04sep00:0023:59TOETS: EBW (Gr.7)

05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT

07sep00:0023:59Somersport Begin

08sep00:0023:59Dolinda (Nasorg) Verjaar

08sep08:0008:00Kaapse Afrikaanse Eisteddfod - Junior Koor