Kategorie: Sport

/ Krieket, Nuus, Sportuitslae

Baie geluk aan al ons krieketspelers met die volgende puik uitslae.

27 Februarie 2024:

o.8A JvR teen Llundudno
JvR – 65/1
Llundudno – 39/2
JvR wen met 26 lopies

o.8B teen Houtbaai
JvR – 56/2
Houtbaai 43/3
JvR wen met 13 lopies

o.9A teen Llundudno
JvR – 47/4
Llundudno – 36/3
JvR wen met 11 lopies

28 Februarie 2024:

Kampsbaai kolf eerste en teken 120/3 aan na 15 beurte
JvR 120/2 na 15 beurte
Wedstryd eindig gelykop.

Baie geluk aan Damian Daniels wat 27* lopies bymekaar gemaak het.

/ Nuus, Skaak, Sportuitslae

Die volgende leerders het gekwalifiseer om deel te neem aan die 2de ronde van die Skaak WP-proewe te Plumstead Hoërskool en Wynberg Seunskool op 2 en 3 Maart:

  • Kyle Meissenheimer
  • Larah Opperman
  • Emma Snijders
  • Chris Derksen
  • Christina du Toit

Baie geluk, Jannies!

/ Atletiek, Nuus, Sportuitslae

Woensdag, 21 Februarie, het 20 van ons atlete aan die Zone-atletiekbyeenkoms te Vygieskraal deelgeneem. Die byeenkoms lewer reeds baie goeie atlete op en is die tweede groot byeenkoms voordat leerders die geleentheid kry om moontlik by die WP-kampioenskappe deel te neem. Om te kwalifiseer vir die WP-kampioenskappe moet jy in die top 4 in die baanitems eindig en top 3 in die velditems. Die volgende leerders het almal gekwalifiseer om volgende week Woensdag, 28 Februarie, aan die WP-kampioenskappe deel te neem:

  • Delmar Benecke, 1ste 800m
  • Maia du Toit, 1ste 70m H
  • Jana Olivier, 1ste diskus en 2de gewigstoot
  • Stella Zulch, 1ste spiesgooi
  • Carter Shoeman, 1ste gewigstoot en 3de diskus
  • Frank van der Walt, 1ste gewigstoot en 2de diskus
  • Daniella Boshoff, 2de 200m H en 4de 75m H
  • Jeanne van Heerden, 3de diskus
  • Ellen van Heerden, 3de gewigstoot

Ons wil die atlete gelukwens met hul pragtige uitslae by die Zone-kampioenskappe. Reëlings rakende volgende week se byeenkoms sal direk met die ouers gekommunikeer word.

/ Hokkie, Landloop, Netbal, Nuus, Rugby, Skaak, Sport
thumbnail of Winterprogram 4 – 15 Maart 2024

Neem asb. kennis dat alle somersport Vrydag, 1 Maart, eindig en dat die Winterprogram reeds Maandag, 4 Maart, begin.
Die volgende spanne sal nog steeds wedstryde speel soos op die kalender aangedui: Mini-krieket en Tennis A-spanne. Tennisoefening in die oggende sal voortgaan tot 14 Maart. Volg die skakel vir die volledige winterprogram.

Winterprogram 4 - 15 Maart 2024
/ Krieket, Nuus, Sportuitslae

20 Februarie 2024:

o.9 A speel teen Llundudno
o.9A JvR 41/0 – Llundudno 26/3
JvR wen met 15 lopies

o.9 B speel teen Seepunt
o.9 B JvR 37/3 – Seepunt 35/3
JvR wen met 2 lopies

o.11A JvR speel teen Llundudno
JvR kolf eerste en teken 77/7 aan na 16 beurte
Llundudno 78/7/ na 15 beurte
Llundudno wen met 3 paaltjies.

Baie geluk aan Logan van Heerden met ‘n boulsyfers van 4 beurte vir 4 paaltjies en het slegs 20 lopies afgestaan.

22 Februarie 2024:

o.13 A speel teen Kampsbaai.
JvR kolf eerste en teken 95 lopies aan.
Kampsbaai kon slegs 28 lopies aanteken.
JvR wen met 67 lopies.

Welgedaan aan Jack Dawes met boulsyfers van 4 beurte 4 paaltjies vir 12 lopies.

/ Nuus, Sportuitslae, Swem

Laerskool Jan van Riebeek het Vydag, 16 Februarie, ‘n swemgala aangebied waaraan Herzlia, Camps Bay Pimary, Houtbay International, Sea Point Primary en Kronendal kom deelneem het. Ons swemmers het goed gevaar en het ‘n derde plek uit die ses skole behaal.

Die uitslae is as volg:

  1. Herzlia
  2. Camps bay
  3. JvR
  4. Kronendal
  5. Hout bay
  6. Sea point

Welgedaan, Jannies!

/ Nuus, Sportuitslae, Tweekamp

Delmar het die naweek aan die WP-tweekampbyeenkoms in Bellville deelgeneem. Hy kom 2de en wen die silwer medalje vir seuns o.15 met ‘n nuwe persoonlike beste tyd. Baie geluk, Delmar! Ons is trots op jou!

/ Nuus, Sportuitslae, Tennis
Tennisuitslae: 14 Febr. 2024

Geluk aan al die tennisspelers met hul mooi uitslae:

Noord-liga:
Seuns A vs. Laerskool Curro Durbanville, wen 4-2
Seuns B vs. Laerskool Kenridge, verloor 5-1
Gemeng A vs. Laerskool Brackenfell, gelykop 3-3
Dogters A vs. Laerskool Curro Durbanville, wen 5-1
Dogters B vs Laerskool Boston, wen 5-1

Table View-liga:
Gemeng B vs Laerskool van Riebeeckstrand, gelyk 3-3

/ Nuus, Sportuitslae, Tennis

Ons tennisspelers se uithouvermoë was Woensdag, 7 Februarie, getoets toe hulle hul eerste wedstryd vir die seisoen aangepak het. Die spelers se positiwiteit en geesdrif het hul toegelaat om die spel te geniet asook foute te herken en daaruit te kan leer. Die resultate beloop soos volg:

Noord-liga:

Seuns A verloor teen Eversdal 1-5
Seuns B verloor teen Eversdal 0-4
Gemengde A verloor teen Totius 0-4
Dogters A gelykop teen Eversdal 3-3
Dogters B verloor teen Eversdal 1-5

Table View-liga:

Gemengde B verloor teen Van Riebeeckstrand 2-4

/ Atletiek, Nuus, Sportuitslae

Dinsdag, 6 Februarie, het 60 van ons atlete aan die jaarlikse Interskole by Hoërskool Jan van Riebeeck se sportvelde deelgeneem. Daar was 9 skole wat op die dag teen mekaar deelgeneem het: Jan van Riebeeck, Kampsbaai, Duitse Skool, Reddam, Tamboerskloof, Sea Point, St. Cyprians, Kronendal en Houtbaai Internasionaal.

Die weer het saamgespeel en dit was ‘n ideale dag vir atletiek. Die dag het glad verloop en ons atlete het hulle puik van hul taak gekwyt. Ons het op ‘n hoogtepunt afgesluit en amper skoonskip gemaak met al die aflosse. Ons het ook op die dag die meeste punte verower en sodoende die interskole gewen. Die top 3 skole was:

  1. Jan van Riebeeck met 486 punte
  2. Kampsbaai met 413 punte
  3. Duitse Skool met 366 punte

Slegs die top twee atlete vir enige baanitem (uitsluitend 0.8 en 0.9) en die beste prestasie in die velditems kwalifiseer om deur te gaan na die Zone-kampioenskappe.

Ons atlete wat deurgaan is:
Cato Terblanche, 80m, 100m, 1200m en gewigstoot
Willem Viljoen, 70m H, 80m en 1200m
Maia du Toit, 70m H
Rafa Lamprecht, 70m H
Jack Dawes, 75m H en 150m H
Daniella Boshoff, 75m H en 200m H
Arjen Faling, 100m
Delmar Benecke, 200m, 200m H en 800m
Ellen van Heerden, gewigstoot
Jana Olivier, gewigstoot en diskus
Frank van der Walt, gewigstoot, spiesgooi en diskus
Carter Schoeman, gewigstoot
Jeanne van Heerden, gewigstoot en diskus
Stella Zulch, spiesgooi
Dylan Daniels, spiesgooi
Stella Pansegrouw, 150m H
Cara Stoltz, 150m H
Stephan Brink, 150m H
Michaan Naylor, 200m H
Dane Botha, 100m
Volg die skakel vir volledige uitslae.

Ons wens die atlete alle sterkte toe met die volgende rondte wat op 21 Februarie by Vygieskraal te Athlone plaasvind.

/ Nuus, Sportuitslae, Tennis

Die tennisseisoen het op ‘n hoë noot afgeskop toe ons eerstespan aan ‘n dubbelstoernooi te Laerskool Kenridge deelgeneem het. Vier skole het aan hierdie toernooi deelgeneem; Laerskole Kenridge, Jan van Riebeeck, Hermanus en Worcester. Die spelers het puik gevaar. Adriaan Wessels en Rafa Lamprecht het 2de plek behaal in die seuns dubbels A-groep en Stella Zulch en Ané Swanepoel het 2de plek behaal in die dogters dubbels B-groep. Laerskool Jan van Riebeeck het ‘n 3de plek behaal. Baie geluk, Jannies!

/ Netbal, Nuus, Sportuitslae

Die graad ses en sewe netbalmeisies het 26 tot 28 Januarie ‘n netbalkliniek bygewoon. Dit is deur die ervare netbalafrigter, tannie Patrys, aangebied. Dit was verskriklik lekker en ons sal dit nooit vergeet nie. Ons het baie spanwerkoefeninge gedoen – nie net op die baan nie, maar ook in die swembad.

Ons is baie dankbaar dat ons hierdie netbalkliniek kon bywoon. Baie dankie aan al die onderwysers wat dit moontlik gemaak het. ‘n Spesiale woord van dank aan tannie Patrys wat ver gereis het. Sy het vir ons baie geleer en ons gaan definitief alles wat ons geleer het goed kan toepas in die komende netbalseisoen.

– Geskryf deur Karu Rademeyer, gr. 7S

/ Krieket, Nuus, Sportuitslae

Baie geluk aan al die krieketspelers met die volgende uitslae:

  • o.7 wen met 9 lopies teen Herzlia
  • o.8 wen met 18 lopies teen Herzlia
  • o.9 wen met 18 lopies teen Reddam
  • o.11 A verloor met 61 lopies teen Ottohub
  • o.11 B verloor met 8 paaltjies teen Pinelands North
    • Luke Sieberhagen met boulsyfers van 3 beurte 2 paaltjies vir net 4 lopies
/ Nuus, Sportuitslae, Swem

Ons swemmers het Vrydag, 2 Februarie, aan die swemgala by die Duitse Skool deelgeneem. Laerskool Jan van Riebeeck het derde plek uit vier skole behaal. Wel gedaan aan al ons swemmers wat deelgeneem het!

Delmar Benecke en Karu Rademeyer het ook die afgelope naweek aan die Cape Town Bryan Button-kwalifiserende swemgala by die Universiteit van Wes-Kaapland deelgeneem:

Delmar
100m-rugslag: 1ste
100m-vryslag: 3de
200m-IM: 2de
50m-rugslag: 1ste

Karu
50m-borsslag: 1ste
100m-borsslag: 5de
50m-vlinderslag: 2de
100m-vryslag: 7de

Baie geluk Karu en Delmar – dit wil gedoen wees!

Belangrike Datums

april 2026

17apr00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.4&6)

17apr00:0023:59Finkom Vergadering

17apr00:0023:59TOETS: Engels (Gr.5&7)

18apr(apr 18)00:0017(apr 17)23:59Mardry Wright (Onderwyser) verjaar

18apr00:0023:59Rugby: Curro Durbanville (TUIS)

20apr(apr 20)00:0019(apr 19)23:59Rolene van Zyl (kultuurhoof) verjaar

20apr(apr 20)00:0023(apr 23)23:59Hs JvR - Eeufees Revue

20apr(apr 20)00:0023(apr 23)23:59Dekades: Die Laurika Rauch-storie (Hs JvR)

21apr(apr 21)00:0020(apr 20)23:59Marietjie de Kock (leerontwikkeling) verjaar

21apr(apr 21)18:0020(apr 20)18:00Senior Koor optrede by Fairmont High School

22apr00:0023:59Rugby: Goodwood (WEG)

22apr00:0023:59Netbal: Micklefield (TUIS) o.9 - o.13

23apr00:0023:59Jannies vir Jesus

23apr00:0023:59Hokkie: Sunningdale (Seuns - WEG; Dogters - TUIS) o.7 - o.13

24apr00:0023:59Sivvies

24apr00:0023:59TOETS: Wiskunde

27apr(apr 27)00:0026(apr 26)23:59Keenen Faro (Onderwyser) verjaar

27apr00:0023:59Vryheidsdag (Vakansiedag)

28apr00:0023:59Hokkie: Van Riebeeckstrand (Dogters - WEG; Seuns - TUIS) o.7 - o.13

28apr08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert

28apr13:0013:30Skrywersbesoek Gr4-7: Francois Bloemhof

29apr00:0023:59Rugby: Edgemead (TUIS)

29apr00:0023:59Netbal: Oakhurst (WEG) o.9 - o.13

30apr00:0023:59GEEN BUITEMUURS

30apr00:0023:59Esmarie du Plessis (Onderwyser) Verjaar

Wys Meer

mei 2026

30apr00:0023:59GEEN BUITEMUURS

30apr00:0023:59Esmarie du Plessis (Onderwyser) Verjaar

01mei00:0023:59Werkersdag (Vakansiedag)

03mei00:0023:59Ursula (Nasorg) Verjaar

04mei(mei 4)00:0006(mei 6)23:59Taberna Boekverkope

06mei00:0023:59Netbal: Kampsbaai (WEG) o.7 - o.13

07mei00:0000:30New Event

07mei00:0023:59Koorfees Hs JvR

07mei00:0023:59TOETS: NWT/NW

07mei00:0023:59Jannies vir Jesus

07mei00:0023:59Hokkie: Elkanah House (Dogters - WEG; Seuns - TUIS) o.9 - o.13

08mei00:0023:59Hokkie: Edgemead (TUIS) - Almal

08mei18:0018:00Hs JvR - Eeufees Dinee en Veiling

09mei00:0023:59Netbal: Edgemead (TUIS)

09mei00:0023:59Rugby: Noord-Eind (TUIS)

09mei00:0023:59HS JvR Reünie-naweek

12mei08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert

14mei00:0023:59Jannies vir Jesus

14mei00:0023:59Hokkie: Parklands College (Seuns - WEG; Dogters - TUIS) o.9 - o.13

15mei00:0023:59Hokkie: Mikro (TUIS) - almal

15mei00:0023:59TOETS: SW

15mei00:0023:59Finkom Vergadering

16mei00:0023:59Netbal: Mikro (TUIS)

16mei00:0023:59Rugby: Mikro (TUIS)

18mei00:0023:59Boek Buddies (Gr.R-3)

20mei00:0023:59Rugby: Milnerton

20mei00:0023:59Netbal: Pinehurst (TUIS)

22mei00:0023:59Netbal: Fair Cape Durbanville (o.8)

22mei00:0023:59Netbal: 0.10 - 0.13 B-D Spanne Netbaltoernooi (TUIS)

22mei00:0023:59Netbal: Sun Valley (o.9)

22mei00:0023:59Assessering (tentatief)

23mei(mei 23)00:0024(mei 24)23:59Dapper Stappers: Strandveld Oornagstap

25mei00:0023:59Beheerraad Vergadering

25mei00:0023:59Netbal: Curro Durbanville (TUIS)

26mei08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert

27mei00:0023:59Netbal: Greenfield (TUIS)

28mei00:0023:59Sport Eindig

28mei00:0023:59Interne Robotika Kompetisie

29mei00:0023:59Hokkie: Sunningdale (WEG) - Almal

29mei00:0023:59Sivvies

29mei08:0008:00SUMMIT

30mei00:0023:59Netbal: Sunningdale (WEG) - Almal

30mei00:0023:59Rugby: Sunningdale (WEG) - Almal

30mei08:0008:00SUMMIT

31mei08:0008:00SUMMIT

Wys Meer

junie 2026

02jun00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

05jun00:0023:59Hokkie: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

05jun00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

06jun00:0023:59Netbal: Mini-toernooi by Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

06jun00:0023:59Rugby: Mini-toernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

06jun00:0023:59Veiling

08jun00:0023:59Interne sport begin

09jun08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert (Slegs GF)

09jun09:0009:00Graad 3 uitstappie: Henties-fabriek (Groep 1)

15jun00:0023:59Skoolvakansiedag

16jun00:0023:59Jeugdag

17jun00:0023:59Eksamen Eindig

17jun00:0023:59Hoofleiers Verkiesing

18jun00:0023:59Musiekkonsert ISF

18jun09:0009:00Graad 3 uitstappie: Henties-fabriek (Groep 2)

19jun00:0023:59Finkom vergadering

19jun00:0023:59Hoofleiers aanwys

19jun00:0023:59Musiekkonsert GF

19jun00:0023:59Toer oorhandiging

22jun00:0023:59Sporttoer Vertrek

22jun00:0023:59Kultuur/Musiek: Muso Maestro

22jun(jun 22)00:0025(jun 25)23:59Hokkie & Rugby Vaardigheidsklinieke

22jun(jun 22)00:0026(jun 26)23:59Sporttoer

25jun00:0023:59Markdag

25jun00:0023:59Sivvies

25jun11:0011:00Pearson Hoërskool Jazz Band

26jun00:0023:59Skole sluit (skoolvakansie)

26jun00:0023:59Sivvies

27jun(jun 27)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

Wys Meer

julie 2026

27jun(jun 27)00:0019jul(jul 19)23:59Skoolvakansie

13jul00:0023:59Rugby: Kliniek

14jul00:0023:59Rugby: Kliniek

16jul00:0023:59Rugby: Kliniek

21jul00:0023:59Skole heropen

21jul00:0023:59Sport en Kultuur Begin

21jul00:0023:59Sun City Tennistoer

22jul00:0023:59Lead4life (Gr.6)

23jul00:0023:59Lead4life (Gr.4)

24jul00:0023:59Hokkie: Vishoek

24jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.5&7)

24jul00:0023:59Lead4life (Gr.5)

24jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.4&6)

25jul00:0023:59Netbal: Vishoek

25jul00:0023:59Rugby: Vishoek

27jul(jul 27)00:0026(jul 26)23:59Gr.3 - Interne Robotika Kompetisie

27jul00:0023:59GEEN SPORT

27jul13:0013:00Skool sluit 13:00

27jul13:3017:30Ouerbesoeke

28jul00:0023:59GEEN SPORT

28jul00:0023:59Finkom Vergadering

28jul13:0013:00Skool sluit 13:00

29jul(jul 29)00:0028(jul 28)23:59Gr.1 & 2 - Interne Robotika Kompetisie

29jul00:0023:59Netbal: Tableview (TUIS) - Almal

29jul00:0023:59Rugby: Fanie Theron (WEG) - Almal

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

31jul00:0023:59Quiz-aand: Bring & Raai

31jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

31jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

31jul00:0023:59Sivvies

Wys Meer

augustus 2026

31jul00:0023:59o.9 Hokkietoernooi

31jul00:0023:59Quiz-aand: Bring & Raai

31jul00:0023:59TOETS: Afrikaans (Gr.5&7)

31jul00:0023:59TOETS: Engels (Gr.4&6)

31jul00:0023:59Sivvies

01aug00:0023:59Netbal & Rugbytoernooi (o.7-o.9)

02aug(aug 2)16:0004(aug 4)17:00EXCO-Strat

03aug(aug 3)00:0008(aug 8)23:59Hs JvR Kunstefees

03aug18:0018:00Hs JvR - Tafelbergkoorfees

04aug00:0023:59Rugby: o.9 & o.13 Bishops (WEG)

05aug00:0023:59Netbal & Rugby: Kenridge (TUIS)

05aug00:0023:59Rugby: o.11 Bishops (WEG)

07aug00:0023:59TOETS: Wiskunde

07aug00:0023:59World Robot Olympiad Kompetisie (Kodering en Robotika)

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

10aug00:0023:59Vakansiedag

14aug00:0023:59Skool verdaag vroeër

14aug00:0023:59Interskole

14aug00:0023:59TOETS: NWT/ NW

15aug00:0023:59Netbal: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

15aug00:0023:59Rugby: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

18aug00:0023:59Hokkie: Durbanvilletoernooi (o.9 Seuns & Dogters)

19aug00:0023:59Rugby: De Tyger

19aug(aug 19)00:0020(aug 20)23:59Boekverkope: Exclusive Books

21aug00:0023:59Netbaltoernooi (o.7-o.9): Tableview

21aug00:0023:59WOW-Spelfees

21aug00:0023:59Assessering: SW

22aug00:0023:59Netbal (o.10 & o.11): Brackenfell

22aug00:0023:59Rugby (o.11): Brackenfell

22aug00:0023:59Wiskundekamp (Gr.6&7)

22aug00:0023:59WOW-Spelfees

24aug00:0023:59Beheerraad-vergadering

27aug00:0023:59Wintersport Eindig

28aug00:0023:59Hokkie: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

28aug00:0023:59Finkom Vergadering

28aug00:0023:59Sivvies

28aug00:0023:59Assessering: SW

29aug00:0023:59Netbal: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

29aug00:0023:59Rugby & Netbal: Welgemoed

31aug00:0023:59GEEN SPORT

Wys Meer

september 2026

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (Ls JvR)

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

03sep00:0023:59Wintersporttoer o.13B

04sep00:0023:59TOETS: EBW (Gr.7)

07sep00:0023:59Somersport Begin

08sep00:0023:59Dolinda (Nasorg) Verjaar

10sep00:0023:59Somersport Eindig Tydelik

10sep00:0023:59Jannies vir Jesus

11sep00:0023:59Finkom: Finale Goedkeuring

14sep18:0020:00Konsert Kleedrepetisie

15sep00:0023:59Konsert: Optrede 1

17sep00:0023:59Konsert: Optrede 2

18sep00:0023:59Krieket: o.13A Toernooi by Aristea

21sep00:0023:59Konsert: Optrede 3

21sep16:0018:00Beheerraad-vergadering (Goedkeuring)

22sep00:0023:59Markdag

22sep00:0023:59Sivvies

22sep00:0023:59Konsert: Optrede 4

23sep00:0023:59Sivvies

23sep00:0023:59Skole sluit (skoolvakansie)

24sep00:0023:59Erfenisdag

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

Wys Meer

oktober 2026

25sep(sep 25)00:0005okt(okt 5)23:59Skoolvakansie

30sep00:0023:59Monica Robertson (Klasassistent) Verjaar

06okt00:0023:59Skole heropen

08okt00:0023:59Jannies vir Jesus

09okt00:0023:59Lead4life (Gr.6)

10okt08:0012:00Hs JvR - Gr.7 Inligtingsdag

14okt15:0017:00Graad 6-middag (Hs JvR)

16okt00:0023:59Finkom Vergadering

17okt00:0023:59Krieket: o.13A Brackenfell (6 aan 'n kant)

17okt00:0023:59Tennis: o.13A Brackenfell (Seuns & Dogters)

17okt00:0023:59Hs JvR - Pleziermarkt

20okt00:0023:59Atletiek: De Kuilen (o.10 - o.13)

20okt00:0023:59Atletiek: Van Riebeeckstrand (o.7 - o.9)

21okt18:3018:30Hs JvR - 100 Feeskonsert (in Stadsaal)

22okt18:0019:00Kultuurkonsert ISF

23okt00:0023:59Skaak: Panorama

23okt08:0008:30Kultuurkonsert GF

26okt00:0023:59Beheerraad-vergadering

30okt00:0023:59Sivvies

31okt00:0023:59Pleziermarkt

Wys Meer

november 2026

31okt00:0023:59Pleziermarkt

02nov00:0023:59Begrotingsvergadering: Ouers

05nov18:0019:30Opedag: Gr.1 (SLEGS OUERS)

06nov00:0023:59Somersport Eindig

07nov00:0023:59Krieket: Mini-Kriekettoernooi by Curro Hermanus (o.7 - o.9)

09nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.7)

10nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.4)

12nov00:0023:59Eksamen Begin (Gr.4-6)

12nov00:0023:59Inligtingsaand (Gr.7)

13nov00:0023:59Krieket: Mini-kriekettoernooi by Durbanville (o.7 - o.9)

14nov08:0008:30Sue Ballet

16nov00:0023:59Interne Sport Begin

20nov00:0023:59Huppelland Gr.R-konsert

20nov00:0023:59Eksamen Eindig

20nov00:0023:59Krieket: Durbanville Krieket Klub (o.8 & o.9)

21nov00:0023:59Ouersport- en Pretdag

23nov18:0018:00Beheerraad-vergadering

24nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.1-3

26nov00:0023:59Kerskonsert

26nov00:0023:59Jan Kas Sluit

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

Wys Meer

desember 2026

30nov00:0023:59Prysuitdeling: Gr.4-6

02des00:0023:59Atletiek

03des00:0023:59Prysuitdeling: Gr.6-7

04des00:0023:59Atletiek

07des00:0023:59Gr.7-Sokkie

08des00:0023:59Sivvies

08des00:0023:59Gr.7-Afskeid

09des00:0023:59Skole sluit (Leerders)

09des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skole sluit (Personeel)

16des00:0023:59Versoeningsdag

25des00:0023:59Kersfees

26des00:0023:59Welwillendheidsdag

Wys Meer

maart 2027

03mrt00:0023:59Eliam Kaunda (Terrein) verjaar

26mrt12:0012:00Sue-Ann Bouw (Adminassistent) verjaar

Wys Meer