IsiXhosa: Week 2
Vanjaar mik ons dat alle Jannies (en ouers wat wil) 100 isiXhosa woorde leer! Hier is die week se...
Lees VerderVanjaar mik ons dat alle Jannies (en ouers wat wil) 100 isiXhosa woorde leer! Hier is die week se...
Lees VerderBaie geluk aan Andree en Gideon van Zyl wat Jannies van die week is. Geniet die R100 Col’Cacchios geskenkbewys. Plastiek wat slegs een maal gebruik word ,is steeds in die kollig. Hierdie items beland dikwels in die natuur, veral in die oseane. Dit word deur visse geëet en eindig in ons kos op! Kom ons onderneem om altyd ‘n lap inkopiesak byderhand te hê en nooit plastieksakkies by die supermark te koop nie. Het julle gesien dat die Kauai langs ons skool mense aanmoedig om nie onnodig plastiekstrooitjies- of dekseltjies te neem nie? Hulle het ook onlangs hul strooitjies verander na ‘n nie-plastiek...
Lees VerderDie jaarlikse Kaapse Afrikaanse Eisteddfod vind op 10/11 Mei 2019 by Laerskool Jan van Riebeeck plaas. Die leerders wat belangstel om deel te neem sal elkeen ‘n brief ontvang waarop die ouer moet aandui waarin die leerder wil deelneem en waarop die kostes aangedui sal word. Kontant moet asseblief in ‘n duidelike gemerkte koevert na die registeronderwyser gestuur word. Inskrywings sluit al Woensdag 13 Februarie 2019. Onthou dat dit wel ‘n konsertjaar is en personeel dus nie kan help met afrigting nie, slegs...
Lees VerderOns Wuppertal uitreikprojek se opkoms het ons asems behoorlik weggeslaan. Laerskool Jan van Riebeeck se leerders en families, sowel as Huppelland en selfs ‘n ouetehuis, Panorama Palms, het ingespring om items te versamel vir die gemeenskap wat in sak en as gedompel is. Ons mikpunt was om ‘n vragmotor vol liefde en goedere na Wuppertal te stuur en ons het dit bereik! Ons kon op 6 Februarie 2019, ‘n “container” propvol klere, meubels, kos en skoonmaakmiddels laai en stuur na die klein dorpie wat dit tans so nodig het. Ons wil net opreg dankie sê vir elke persoon wat ‘n bydrae gemaak het, die terreinpersoneel wat so flink gehelp het met die verpakking van die goedere en dan ‘n spesiale dankie aan Gerhard Conradie wat vir ons die vragmotor en “container” verskaf het. Jan van Riebeeck het hande gevat en saam ‘n reuse verskil gemaak. Hou Die Burger dop vir ‘n berig oor die projek, asook Media 24 se webtuiste vir ‘n kort...
Lees VerderLaerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Saterdag, 2 Februarie 2019 Tweekamp: Interprovinsiaal (Oudtshoorn, South Africa) Saterdag, 2 Februarie 2019 Seniorkooroefening 09:00 – 13:00 Saterdag, 2 Februarie 2019 Skaak: Distrik sentraal proewe Sondag, 3 Februarie 2019 Marili Thompson (Finansies) verjaar Woensdag, 6 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/11 vs. Sea Point, TUIS (Jan Van Riebeeck Sportveld, 0A Quarry Hill Rd, Tamboerskloof) Donderdag, 7 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/13 vs. Sea Point, TUIS (Jan Van Riebeeck Sportveld, 0A Quarry Hill Rd, Tamboerskloof) Donderdag, 7 Februarie 2019 Toets: Gr.5 NWT Vrydag, 8 Februarie 2019 Klasbraai Vrydag, 8 Februarie 2019 Gr.5 Studiemetodes Vrydag, 8 Februarie 2019 Toets: Gr.4 & 6 NWT Vrydag, 8 Februarie 2019 Krieket: Hugo Rust Mini-Toernooi, WEG Vrydag, 8 Februarie 2019 Toets: Gr.7 NW Dinsdag, 12 Februarie 2019 Thembela Swartbooi (Terrein) verjaar Dinsdag, 12 Februarie 2019 Gr.4-6 Aardrykskunde assessering Woensdag, 13 Februarie 2019 Gr.5-kamp Woensdag, 13 Februarie 2019 Stef Bos se Valentynskonsert Donderdag, 13 Februarie 2019 Gr.5-kamp Donderdag, 14 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/13 BYE Donderdag, 14 Februarie 2019 Toets: Gr.7 Tegnologie Donderdag, 14 Februarie 2019 Gr.4-6 Aardrykskunde assessering >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Trots om ‘n Kapenaar te wees Ons poog om hierdie jaar die leerders van Laerskool Jan van Riebeeck te verryk deur blootstelling aan ‘n verskeidenheid Kapenaars wat sukses op een op ander manier behaal het, te gee. Ons wil spog met...
Lees VerderVanjaar mik ons dat alle Jannies (en ouers wat wil) 100 isiXhosa woorde leer! Hier is die week se...
Lees VerderOns herinner alle ouers aan ons klasbraai wat volgende Vrydagaand vanaf 18:30 op die Conradieveld sal plaasvind. Die skool sal sorg dat daar genoeg braaidromme en hout vir elke klas sal wees, maar al die ander dinge moet julle asseblief self saambring. Jy moet dus self ‘n rooster, ‘n lamp, glase, eetgerei, stoele, komberse, drink- en eetgoed, ensovoorts saambring. Ek is seker daar sal genoeg braaiers, helpers en skinkers wees vir al die enkelouers, maar veral vir die enkel ma’s… so jy hoef regtig nie die geleentheid mis te loop omdat jy nie kan braai nie! Ons hoop om almal daar te...
Lees VerderThe Green Team se eerste uitstappie was ‘n reuse sukses! Baie dankie aan al die Jannies wat kom rommel optel het in De Waal Park! Ons maak volgende Donderdag om 16:30 weer so.
Lees VerderSISTEMIESE EVALUERING UITSLAE...
Lees VerderHoërskool Jan van Riebeeck het hierdie jaar vyf graad 8-verteenwoordigers op die VRL en hulle het reeds saam met die res van die leiers hulle opleiding ontvang. Johann Jordaan, Simon van den Berg, Adam Liebenberg, Adriaan Huysamen en Timoné Joubert verskyn hier saam met die skoolhoof, mnr. André Franken.Drie van hulle is ons oud-leerders...
Lees VerderNaam en van: Ludwig Smit Graad: 4F Waar bly jy?: Mowbray Gunsteling vak(ke): Wiskunde, Aardrykskunde en Geskiedenis Ek is ‘n trotse Jannie, want ek hou van skool en fietsry en ek speel graag met my antieke elektriese...
Lees VerderOns hou in Maart weer vakansie. Vir ouers wat belang sou stel in vakansiesorg, vul asb. die vorm en vrywaring in en bring dit terug Nasorg toe. Sien die brief vir meer inligting: Vakansiesorg Maart...
Lees VerderWoord van die week nr.76: versot Definisie: om baie van iets te hou Sin: My broer is ‘n regte boekwurm. Hy is versot op lees. Wenner: Elle Nortje (Gr.5S)
Lees VerderBaie geluk aan Elisabet Gr.1 en Isabella Marais Gr.2 wat Jannies van die week is. Dankie dat julle so gereeld herwin by ons depot. Geniet julle R100 geskenkbewys by Col’Cacchios! Onthou – almal wat by ons skool herwin kan op die laaste Woensdag van elke maand verniet sivvies dra – die eerste Herwinnings sivvies van vanjaar is op 30...
Lees VerderLaerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 25 Januarie 2019 Toets: Gr.4 & 6 Afrikaans Saterdag, 26 Januarie 2019 Susan Oelofse (Nasorg) verjaar Saterdag, 26 Januarie 2019 Registrasie vir 2019 verkiesing Saterdag, 26 Januarie 2019 Atletiek Interskole Maandag, 28 Januarie 2019 Beheerraadsvergadering Woensdag, 30 Januarie 2019 Krieketwedstryde: O/11 vs Kronendal, TUIS (Jan van Riebeeck Sportveld, 0A Quarry Hill Rd, Tamboerskloof) Donderdag, 31 Januarie 2019 Krieketwedstryde: O/13 vs. Kronendal, TUIS (Jan van Riebeeck Sportveld, 0A Quarry Hill Rd, Tamboerskloof) Donderdag, 31 Januarie 2019 Toets: Gr.6 Wiskunde Donderdag, 31 Januarie 2019 Inskrywings WOW-redenaars Gr.6 & 7 sluit Vrydag, 1 Februarie 2019 Toets: Gr.4 – 7 Wiskunde Vrydag, 1 Februarie 2019 Skaak:Distrik Sentraal proewe (Surrey Primary School, 21 Pluto Rd, Surrey Estate) Saterdag, 2 Februarie 2019 Skaak:Distrik Sentraal proewe (Surrey Primary School, 21 Pluto Rd, Surrey Estate) Saterdag, 2 Februarie 2019 Tweekamp: Interprovinsiaal (Oudtshoorn, South Africa) Saterdag, 2 Februarie 2019 Seniorkooroefening 09:00 – 13:00 Sondag, 3 Februarie 2019 Marili Thompson (Finansies) verjaar Woensdag, 6 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/11 vs. Sea Point, TUIS (Jan van Riebeeck Sportveld, 0A Quarry Hill Rd, Tamboerskloof) Donderdag, 7 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/13 vs. Sea Point, TUIS (Jan van Riebeeck Sportveld, 0A Quarry Hill Rd, Tamboerskloof) Donderdag, 7 Februarie 2019 Toets: Gr.5 NWT Vrydag, 8 Februarie 2019 Klasbraai >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Kaalvoet eerste en laaste kwartaal Ons...
Lees VerderBaie geluk aan Zuletha Ferreira in Graad 3, wat Jannie van die week is. Baie dankie dat julle so getrou herwin. Geniet die R100 Col’Cacchios geskenkbewys! Ons hoop party van julle is steeds besig om ecobricks te maak? Prop alle onherwinbare plastiek in ‘n leë 2 liter koeldrankbottel totdat die bottel stampvol is. Neem jou vol gepropte bottel na die area voor die Waterfront se PnP waar die ecobricks gepak staan. So verhoed ons dat plastiek in die natuur (veral die oseane) beland. Vir meer inligting: YUPPIECHEF ECOBRICKS TWO OCEANS AQUARIUM...
Lees VerderGaan kyk gerus op ons webtuiste wie die OOV lede vir 2019 is. Hulle e-posadresse is ook daarop beskikbaar.
Lees VerderNet ‘n herinnering dat die Seniorkoor op Saterdag, 2 Februarie, ‘n kooroefening van 9:00 – 12:30 het. Bring jul eie kospakkies en drinkgoed saam vir die oggend. Niemand mag die skoolgronde verlaat om iets te gaan koop...
Lees VerderDit het onder ons aandag gekom dat ‘n aaklige ramp vir Wuppertal getref het. Ongeveer 53 huise, die gemeenskapsaal, skoolkoshuis en alles daarin is in Desember 2018 deur ‘n verwoestende brand vernietig. Jannies – Kom ons help! Die Rupert-familie het onderneem om Wuppertal weer op te bou. Die Jannie-familie, in samewerking met die oud-Jan van Riebeeck leerders, wil seker maak dat elke huis voldoen aan elke familie se basiese behoeftes. Januarie is die perfekte maand om jou kaste uit te sorteer. Gooi die klere, beddegoed en eetgerei wat jy maande laas gebruik het uit en skenk dit vir ‘n baie goeie doel! Enige van die onderstaande items is welkom: – Toiletware – Nie-bederfbare produkte – Skoonmaakmiddels – Kombuisware – Linne/Komberse/Gordyne – Klere (mans, dames, dogters, seuns en selfs babaklere) Plaas asseblief elke groepie items in ‘n duidelik gemerkte sak. Bring dit asseblief na Laerskool Jan van Riebeeck, juf. Schultz se klas, voor of op 1 Februarie 2019. Ons wil graag vragmotors vol goedere en liefde na Wuppertal...
Lees VerderLaerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Saterdag, 19 Januarie 2019 Muller Joubert (Onderwyser) verjaar Saterdag, 19 Januarie 2019 Redenaarswerkswinkel Saterdag, 19 Januarie 2019 Tweekamp: Liga 6 (Milnerton High School, 48 Pienaar Rd) Saterdag, 19 Januarie 2019 Redenaarsinligtingsessie Saterdag, 19 Januarie 2019 Tweekamp Liga 6 Maandag, 21 Januarie 2019 Akademiese komitee vergadering 17:30 Woensdag, 23 Januarie 2019 Krieketwedstryde: O/11 Woensdag, 23 Januarie 2019 Bekendstellingsvergadering (18:00 Klasse, 18:45 – 20:00 Saal) Donderdag, 24 Januarie 2019 Krieketwedstryde: O/13 Vrydag, 25 Januarie 2019 Toets: Gr.4 & 6 Afrikaans Vrydag, 25 Januarie 2019 Toets: Gr.5 & 7 Engels Saterdag, 26 Januarie 2019 Susan Oelofse (Nasorg) verjaar Saterdag, 26 Januarie 2019 Registrasie vir 2019 verkiesing Saterdag, 26 Januarie 2019 Atletiek Interskole Maandag, 28 Januarie 2019 Beheerraadsvergadering Woensdag, 30 Januarie 2019 Krieketwedstryde: O/11 vs Kronendal, TUIS (Jan Van Riebeeck Sportveld, 0A Quarry Hill Rd, Tamboerskloof) Donderdag, 31 Januarie 2019 Toets: Gr.6 Wiskunde Donderdag, 31 Januarie 2019 Krieketwedstryde: O/13 vs. Kronendal, TUIS (Jan Van Riebeeck Sportveld, 0A Quarry Hill Rd, Tamboerskloof) Donderdag, 31 Januarie 2019 Inskrywings WOW-redenaars Gr.6 & 7 sluit >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Belangrike inligting: Graad 1 ouers Ons hoop al die nuwe Graad 1 leerders en ouers begin nou tuis voel by ons skool. Lees gerus weer deur die Graad 1 inligtingsgids wat by laas jaar se inligtingsdag uitgedeel is. Daarin is die besonderhede...
Lees Verder