Woord van die week nr. 76 30 Jan, 2019 | Akademie, Nuus, Woord van die Week Woord van die week nr.76: versot Definisie: om baie van iets te hou Sin: My broer is ‘n regte boekwurm. Hy is versot op lees. Wenner: Elle Nortje (Gr.5S)