Skrywer: Suzaan Burger

Sensusopname

Die onderwysdepartement doen ‘n beroep op alle ouers / voogde om die sensusopname vir hul gesinne in te vul. Lees asb. die onderstaande brief en volg die skakel indien jy nog nie aan die sensusopname deelgeneem het nie. Voltooi dit asb. voor 14 Mei. Dit is baie belangrik vir onder andere die begroting vir die komende tydperk. 2022 Census notice to parents -...

Lees Verder

Landloop aangebied deur Zwaanswyk Akademie, 13 Mei (WEG)

PLEK: Zwaanswyk Academy (338 Main road, Retreat) VERTREKTYD: 14:00 TERUG BY SKOOL: ±17:15 PARKERING: Dis beskikbaar by Hoërskool Zwaanswyk. SPORTDRAG: • Oranje hempie (dogters geen moue, seuns met moue) en vlootblou kortbroek • Skoolsweetpak (gemerk) • Tekkies met wit sokkies • Plakker met naam en ouderdom (ontvang by die skool, onderwyser sal aan deelnemers uitdeel by wedloop) *Daar sal ‘n SNOEPIE beskikbaar wees.   PROGRAM: 14:45           Verwelkoming 15:00 U7 Boys & Girls        1km 15:10 U8 Boys & girls         1km 15:20 U9 Boys and girls    2km 15:30 U10 Boys & girls      2km 15:40 U11 Boys and girls   3km 16:00 U12 Boys and girls  3km 16:20 U13 and open u/14  4km KAARTE vir 1km – 4km roetes   Voltooi asb. die vorm indien jou kind aan die wedloop wil...

Lees Verder

Dogters Hokkiewedstryde o/9 – o/12 teen El Shaddai en St Cyprians, 12 Mei (WEG)

SPANNE: O/9 A en O/12 A (El Shaddai) ; 0/10B, 0/11 en 0/13 (St. Cyprians) PLEK: 6 Langeberg Rd, Durbanville, Cape Town, 7550 VERTREKTYD: 14:00 TERUG BY SKOOL: ±16:30 SPORTDRAG (Dogters):   • Blou skort en  oranje JVR-hempie (geen moue) • Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank) • Shin gaurds • Tekkies (GEEN sokker toks) • Skoolsweetpak (gemerk) Ons wil versoek dat alle spelers met mondskerms begin speel vir veiligheid. Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Donderdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi.   PROGRAM (vir die wedstryde by St. Cyprians):     O/9 (Juf. Nicola Swanepoel) A – span (6 – aan -‘n – kant) (El Shaddai)   1. Cato Terblanche 2. Annabella Boshoff 3. Jana Nel 4. Zelmonique Wilson 5. Lea Loubser 6. Ella van der Walt O/10 (Juf. Marianne Conradie) (St. Cyprians)   1. Abigail Fourie 2. Karla Muller 3. Nell du Toit 4. Lula Joubert 5. Elisabet Marais 6. Katryn Silvis 7. Sabine Barnard   O/11 (Juf. Helene Slabbert) (St. Cyprians)   1.  Emma Snijders 2.  Stella Zulch 3.  Ané Swanepoel 4.  Klara Ohloff 5.  Leah de Kock 6.  Anna Louw 7.  Daniella Boshoff 8.  Hila Hertzog 9.  Isabella Marais   O/12 (Juf.  Andri de Villiers) (El Shaddai)   1. Klara Maree 2. Lida-Mari Bosman 3. Katia van Wyk 4. Zuletha Ferreira 5. Annabel Potgieter 6. Emma...

Lees Verder

Seuns Hokkiewedstryde teen El Shaddai, 12 Mei (TUIS)

SPANNE: Seuns: o/9 A ; o/10 A; o/12 A PLEK: Conradieveld WEDSTRYDE: 14:30 (0/9 en 0/10), 15:15 (0/12) SPORTDRAG (Seuns):   • Vlootblou kortbroek en  JVR rugbytrui (ontvang by skool) • Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank) • Shin gaurds (dis BAIE belangrik vir veiligheid) • Tekkies (GEEN sokker toks) • Skoolsweetpak (gemerk) Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Donderdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi.   O/9 (Juf. Maricqe Coetzer) 1.  Jake van der Walt 2.  John Bremridge 3.  Jacques du Toit 4.  Pieter Rademeyer 5.  Daniel Opperman 6.  Rafa Lamprecht   O/10 (Juf. Annami Gerber) 1.  Jack Dawes 2.  Leo Wiese 3.  Juan Cruywagen 4.  Samual Groenewald 5.  Vincent Oosthuizen 6. Johannes Mouton 7. Gabriel van Dyk   O/12 (Juf. Nadia Meiring) 1. Jan-Willem Silvis 2. Ruald Naude 3. Johan Symington 4. Willem Burger 5. Kai Allewell 6. Ruben Cronje 7. Calla van Vreden 8. Andre Marais 9.   Ben Fouché 10. Marais Groenewald   Kliek HIER vir die Google Form indien jou kind se naam hier bo...

Lees Verder

Netbalwestryde teen Curro Century City, 11 Mei (TUIS)

SPANNE: O/7 Akkedisse & Bokkies; o/8 Akkedisse;  o/9 A ; o/10 A ; o/11 A & B ; o/12 A ;  o/13 A & B PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck SPORTDRAG:   • Netbalrompie en oranje JVR-hempie • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk) PROGRAM Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Woensdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi. o/7 o/7-Akkedisse Inge Engelbrecht Elizabeth Snyders Hanna Louw Emilie Theron Kitty Partner Elisa van den Berg Gia Kruger Karen James o/7-Bokkies Clara Wiese Elise Theron Mika van der Walt Stella Rabie Sophia Cleghorn Christina du Toit Lucy le Roux Olivia Faling o/8 o/8-Akkedisse Maia du Toit Ellen van Heerden Bella Malan Ava van Zyl Nina Bremer Coreen Scholtz Leah Coetzee o/9 A span Karla Louw Ghia Perreira Bella Naylor Annabella Boshoff Cato terblanche Jana Nel Andree Steyn   o/10 o/10 A-Span D: Jeanne van Heerden HD: Amelie van der Walt AV: Sarah Roff S: Stella Pansegrouw VV: Chanelle van Wyk HV: Cara Stoltz V: Annalene Viljoen R: Katryn Silvis o/11 LET WEL: DIE SPELERS SAL OP DIE DAG UITVIND WATTER SPAN & POSISIE HUL SPEEL. o/11 A & B-span Jana Olivier Daniella Boshoff Hila Hertzog Emma Snijders Anna Louw Michaan Naylor Ane Swanepoel Bailey Thomson Mari Steyn Stella Zulch Karu Rademeyer Isabella Marais Milan Eygenberger Jada Kalonda-Badibanga Sophia Derksen...

Lees Verder

Rugbywedstryde teen Vredekloof, 11 Mei (WEG)

SPANNE: o/7 A & B ; o/8 A & B ; o/9 A ; o/11 A ; o/13 A FORMAAT: o/7 A (8-side) o/7 B (8-side) o/8 A (8-side) o/8 B (8-side) o/9 A (10-side) o/11 A (15-a-side) o/13 A (15 -a-side) PLEK: Laerskool Vredekloof, Brackenfell VERTREKTYD: 13:15 [o/7 – o/8]  14:00 [o/9 – o/13] TERUG BY SKOOL: ±17:30 SPORTDRAG:   • Rugbytrui en blou broek • Skoolsweetpak (gemerk) • Indien spelers ‘n sweetpak dra moet hulle tekkies dra KAART: Volg die SKAKEL vir die skool se ligging.   PROGRAM: Tyd Span Veld 14:15 o/7A B1 14:15 o/7B B2 14:15 o/8A B1 14:15 o/8B B2 14:45 o/9A B 15:00 o/11A A 15:45 o/13A A   Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Woensdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi.   0/7’s 1. Benjie Ntloko 2. Jan Jurie Fourie 3. Junior Cooper 4. Lukas Loubser 5. Nicolaas Boshoff 6. Pieter Derksen 7. William Molenaar 8. Aiden Cronje 9. Daniel Bredenkamp 10. Dirk van Eeden 11. Finley le Roux 12. Henry Jordaan 13. Jonah Greyling 14. Luc Durand 15. Mateo Pereira 16. Mathias Barkhuizen 17. Nicolaas Smith   0/8’s 1. Willem Viljoen 2.Luyolo Luphondo 3. Arjen Faling 4. Kent Chimukuya 5. Luc Zietsman 6. Sebastian Zietsman 7. Karl von Lieres 8. Stef Nel 9. Thomas Holtzhauzen 10. Noah Karusseit 11. Almero De Vries 12. Timo...

Lees Verder

Geagte Ouers / Voogde

Alhoewel die week korter is as gevolg van die afgelope langnaweek het daar heelwat sportwedstryde die afgelope week plaasgevind asook nog rugby-, hokkie-, netbal en skaakwedstryde wat vandag en môre geskied. Ons is stadig maar seker besig om die spreekwoordelike ‘Covid-juk’ af te skud deur weer aan normale sportaktiwiteite sonder enige drakoniese inperkings deel te neem. Ons leerders het die afgelope 2 weke puik op die sportvelde presteer en die ding wat my die meeste trots maak, is ons Jannies wat op en af van die sportveld deurlopend ‘n baie goeie en gesonde sportmangees handhaaf. Dit is lekker om te sien hoe ons leerders die wintersportaktiwiteite geniet en terselfde tyd onbewustelik ‘n waardevolle lewensles kry van hoe om in spanverband te funksioneer asook om te leer om mekaar te verdra, probleme op te los en om ‘n kollektiewe doelwit te bereik. Sport bly darem ‘n belangrike opvoedingsmiddel en ons beoefen dit op ‘n mededingende grondslag, maar ook op die beginsel van ontspanning en genot. Sondag, 8 Mei, is natuurlik Moedersdag wat ‘n spesiale dag is waarop moederskap jaarliks regoor die wêreld gevier word. Moedersdag word in Suid-Afrika sowel as die V.S.A., Australië, China, Japan en Indië altyd op die 2de Sondag van Mei gevier. Alhoewel Moedersdag alreeds in antieke tye deur die Grieke en Romeine gedurende feeste gevier is, is die oorsprong van Moedersdag soos wat ons dit vandag...

Lees Verder

Eisteddfod: Spraak

Die datum vir Eisteddfod Spraak is 3 en 4 Junie by ons skool. Sommige onvoorbereide leesitems sal die 26ste Mei plaasvind. Spesifieke tye vir onderskeie ouderdomme en items sal gekommunikeer word sodra die organiseerders dit...

Lees Verder

Rugby teen Mamre Primêr, 4 Mei

Die rugbyspanne het Woensdag, 4 Mei, vir die eerste keer die kwartaal op Hamlet RFC se velde gedraf om teen Mamre Primêr te speel. Dit was ‘n groot voorreg om vir die eerste keer die jaar ons o/9 en o/11-rugbyspanne op die veld te sien. Die o/9-span het hulle eerste rugbywedstryd in blou en oranje gespeel vandat Covid in 2020 ons almal se planne ‘n bietjie om ver gegooi het. Hulle het ongelukkig verloor. Die o/11-span het uitstekend gevaar en kon die bordjies verhang teen Mamre met ‘n telling van 15-7. Die dag is afgesluit met die o/13-span wat ongelukkig verloor het in ‘n wipplank stryd met 34-26. Ons is trotse Jannies en glo dit gaan ‘n goeie winter vir hierdie spelers...

Lees Verder

Kalender

Indien jy ‘n inskrywing op die skool se kalender sien waaroor jy meer inligting wil hê, kliek gerus op die inskrywing. Indien daar meer inligting daaroor beskikbaar is en op die webtuiste lê, sal die skakel in die beskrywing verskyn. Kliek HIER vir instruksies om die kalenders met joune te sinchroniseer (beskikbaar vir Google, Apple en Outlook...

Lees Verder

Netbalwedstryde teen Curro Durbanville, 9 Mei (WEG)

SPANNE: O/7 Oranje & Blou; O/8 Oranje & Blou; O/9 A, B & C; O/10 A & B; O/11 A & B ; O/12 A,B & C; O/13 A, B & C PLEK: Curro Durbanville VERTREKTYD: 13:10 [O/7 & O/8] 14:00 [O/9 – O/13]  (Vanaf die skool) TERUG BY SKOOL: ±17:30 SPORTDRAG: • Netbalrompie en oranje JVR-hempie • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk)   PROGRAM: Volg die skakel vir die program, onthou die tye kan effens op die dag verskil. Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Maandag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi.   O/7 O/7 Oranje Inge Engelbrecht Elizabeth Snyders Hanna Louw Emilie Theron Kitty Partner Elisa van den Berg Gia Kruger O/8 O/8 Oranje Maia du Toit Ellen van Heerden Bella Malan Ava van Zyl Nina Bremer Coreen Scholtz Leah Coetzee O/8 Blou   Alexa Scheppel Hannah de Stadler Hanna Thom Anke Janse van Rensburg Nina Burger Mia Laubscher Antjie Samuel O/9 O/9 A span Karla Louw Bella Naylor Ghia Pereira Anabella Boshoff Cato Terblanche Jana Nel Andree Steyn O/9 B span Lily van Zyl Joan van Vreden Anouk van der Linde Zelmonique Wilson Anna Rabie Mialynn Podesta Ailda Loubser   O/10 O/10 A Span D: Jeanne van Heerden HD: Amelie van der Walt AV: Sarah Roff S: Stella Pansegrouw VV: Chanelle van Wyk HV:...

Lees Verder

Sosiale Media Praatjie: 10 Mei

Onthou asb. van die baie belangrike praatjie rakende die gevare van sosiale media en die effek wat dit op ons kinders het. Carla de Beer (kollega van Emma Sadleir) spreek ons ouers/voogde en personeel op Dindag, 10 Mei, om 18:00 in Hoërskool Jan van Riebeeck se saal toe. Kaartjies is @R50 op Karri beskikbaar. Die leerders se sessie tydens skooltyd is...

Lees Verder

Musiek: Kitaarkonsert & Unisa-eksamens

Kitaarkonsert: Onthou asb. van die kitaarkonsert in die skoolsaal op 11 Mei om 18:00. Kaartjies is R50 en word by die deur verkoop. Unisa-eksamens: Alle betalings, soos deur die musiekonderwysers met ouers gereël, moet teen 12 Mei op die Karri-toep betaal wees. Dit sal vanaf 4 Mei op Karri betaalbaar...

Lees Verder

Netbaltoernooi o/10 by Curro Durbanville, 6 Mei

SPANNE: O/10 A PLEK: Curro Durbanville TOERNOOI BEGIN: 17:00 BUS VERTREK: 14:30 TERUG BY SKOOL:  ±20:30 SPORTDRAG:   • Blou skort en oranje JVR-hemp • Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank) • Shin gaurds • Tekkies (GEEN sokker toks) • Skoolsweetpak (gemerk)   PROGRAM: Volg die SKAKEL vir die aand se program.   Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Vrydag. Net hierdie leerders se ouer(s) / voog(de) moet die vorm invul.   O/10 A D: Jeanne van Heerden HD: Amelie van der Walt   AV: Sarah Roff S: Stelle Pansegrouw   VV: Chanelle van Wyk   HV: Cara Stoltz V: Annalene Viljoen Reserwe: Katryn Silvis   Kliek HIER om die vorm in te vul indien jou kind se naam hierbo...

Lees Verder

Dapper Stappers Boesmanskloof: Belangrike reëlings

Vir kos- en vervoerreëlings, vul hierdie GOOGLE FORM in. Verdere reëlings: Ons begin Saterdag, 28 Mei, om 09:00 stap. Wees asb. betyds in Greyton. HIER is waar ons begin. Die roete is ongeveer 12.5km. Ons sal Sondag, 29 Mei, terugstap en weer in Greyton eindig. Pak asb. genoeg snacks en water (eerder te veel as te min!) en ‘n middagete (bv. wrap of broodjie) vir langs die pad. Hou die volgende dag se middagete ook in gedagte. Daar is ‘n lekker swemgat en waterval na die helfte van die roete. Ek weet nie of die weer gaan saam speel nie, maar pak dalk maar vir kinders ‘n swembroek en handdoek in (en vir jouself as jy braaf genoeg is!). Onthou jou hoed en sonskerm. Dra verkieslik tekkies met ‘n lekker sool of stapskoene. Daar is beddegoed en kombuisgeriewe by die huisies. Jy hoef slegs jou klere vir die aand en volgende dag, kos en handdoek in te pak. Daar is hout. Dit wat ons gebruik, betaal ons voor. Bring asb. kontant wat ons daar kan los vir die hout (R30 ‘n sakkie). Betaal asb. die permit- en verblyfkostes so gou moontlik op Karri indien julle nog nie het nie. Indien julle nie meer kan saam stap nie, dismiss die Karri kennisgewings en stel Suzaan in kennis...

Lees Verder

Fotobestellings: aanlyn

Jy sal nou foto’s op die aanlynplatform kan bestel en betaal indien jy nie met die koevertjies bestel het nie. Die sluitingsdatum vir aanlynbestellings is 11 Mei. Daarna sal jy steeds aanlyn kan bestel, maar sal self die afleweringkostes moet betaal. Kliek HIER vir die Lunchbox Photography webtuiste. Indien jy vir ‘n wagwoord gevra word, tik in JVR2020. Indien ‘n foto nie daar verskyn nie of jy enige ander vrae het, stuur gerus ‘n e-pos na...

Lees Verder

Seuns Hokkiewedstryd teen Vredelust: Donderdag, 5 Mei (TUIS)

SPANNE: Seuns: O/9 A ; O/10 A ; O/11 A ; O/12 A en 0/13A PLEK: Conradieveld WEDSTRYDE: 15:00 (0/9 en 0/10) 15:30 (0/11 en 0/12) 16:00 (0/13) SPORTDRAG (Seuns): • Vlootblou kortbroek en JVR rugbytrui (ontvang by skool) • Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank) • Shin gaurds (dis BAIE belangrik vir veiligheid) • Tekkies (GEEN sokker toks) • Skoolsweetpak (gemerk) Ons wil versoek dat alle spelers met mondskerms begin speel vir veiligheid. Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Donderdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi. O/9 ( Juf. Maricqe Coetzer ) A- span ( 6 – aan -‘n – kant) 1. Jake van der Walt 2. John Bremridge 3. Pieter Rademeyer 4. Henri Rheeder 5. Johan Redelinghuys 6. Dane Botha O/10 ( Juf. Annami Gerber) A- span ( 6 – aan -‘n – kant) 1. Jack Dawes 2. Nicholas Marais 3. Joshua van den Berg 4. Nils le Roux 5. Vincent Oosthuizen 6. Gabriel van Dyk 7. Luke Willows 8. Ruben de Ridder O/11 (Juf. Mardry Wright) 1. Ruben Eksteen 2. Adriaan Wessels 3. Delmar Benecke 4. Gustav van der linde 5. Phillip van Rooyen 6. Noah Thau 7. Lukas Welgemoed 8. Willem Voster R. Dietz Punt O/12 (Juf. Nadia Meiring) 1. Jan-Willem Silvis 2. Ruald Naude 3. Johan Symington 4. Willem Burger 5. Kai Allewell 6....

Lees Verder

Netbaltoernooi by Laerskool Welgemoed: Saterdag, 7 Mei

SPANNE: O/11 A & B PLEK: Laerskool Welgemoed INGANGSFOOI: Gratis OPENING VAN TOERNOOI: 08:30 DAG EINDIG: ±13:00 VERVOER: Ons versoek dat leerders met eie vervoer by die velde kom. Anders vertrek die bus om 07:30. SPORTDRAG: • Netbalrompie en wit JVR-hempie (die nuwe hempies is nog NIE by die klerebank NIE) • Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE) • Tekkies • Skoolsweetpak (gemerk) Indien spelers ou tekkies het, kan hulle dit saamneem om te skenk. PROGRAM: Kliek HIER vir die program Slegs spelers wat op die ondersaande lyste verskyn, speel Saterdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb die vorm voltooi. O/11 Al die 0/11-spelers speel! Posisies en spanne sal ruil deur die loop van die dag. Al die spelers moet gereed wees vir al die wedstryde! Die spanne is slegs ‘n aanduiding van moontlike kombinasies en spanne. 0/11 A-span D: Jana Olivier/Karu Rademeyer HD: Daniella Boshoff/Anna Louw AV: Hila Hertzog S: Emma Snijders VV: Michaan Naylor/Ane Swanepoel HV: Mari Steyn V: Bailey Thompson O/11 B Span D: Karu Rademeyer/Jana Olivier HD: Anna Louw/Daniella Boshoff AV: Isabella Marais S: Jeanne Koen/Stella Zulch VV: Michaan Naylor/Ané Swanepoel HV: Stella Zulch/Sophia Derksen V: Milan Eygenberger/Jada...

Lees Verder