Skrywer: Leon Hanekom

Tweekamp op pad na SA’s

Dit is vir ons heerlik om te kan sê dat ons uitgenooi is om hierdie jaar deel te neem by die SA-Tweekampbyeenkoms in Port Elizabeth op 29 – 30 Maart. Ons atlete het fantasties presteer in Oudtshoorn en as gevolg daarvan het hulle ons skolespan uitgenooi. Baie geluk aan die volgende atlete wat ons gaan verteenwoordig: Mia Nortjé, Isabella van der Walt, Mari Swanepoel, Stef Mostert, John Willcox, Cara Swanepoel, Sophia Liebenberg, Alexander Benecke, Lourens van der Walt en Ruald Naudé. Welgedaan ,julle maak ons...

Lees Verder

Mathletics

My kind sukkel met Wiskunde! Help my! Ek haat Wiskunde! My kind het ‘n passie vir Wiskunde en ek voel hy/sy moet gestimuleer word! Hierdie is maar ‘n paar opmerkings wat ek al gehoor het. Nou hoe nou? Gelukkig het elke probleem ‘n oplossing, anders was dit mos nie ‘n probleem nie? Daar is ‘n aanlyn program wat Wiskunde vir leerders lekker maak. Waar basiese hoofreken op ‘n baie kreatiewe manier gestimuleer word. Die program het ontstaan in Australië, maar is nou aangepas vir die Suid-Afrikaanse kurrikulum vanaf Gr.R tot Gr.12. Die leerders doen dit by die huis of hulle kan dit in die middae by ons rekenaarlokaal doen. Die rekenaarlokaal is oop elke middag tot 15:00, behalwe op Donderdae (Edro gebruik dan die lokaal). Daar is heelwat bekende skole wat reeds van hierdie program gebruikmaak as deel van hulle program om hulle wiskunde uitslae te verbeter. Gaan kyk gerus op die webtuiste. Mathletics is R300 per leerder per jaar. Indien jy belangstel, betaal asb. die geld in die skool se rekening en gebruik jou kind se naam en graad as verwysing, bv: Pieter 7D. Stuur asb. bewyse van betaling na leon@jvrprim.co.za. Dankie aan almal wat reeds die bewyse van betaling vir my gestuur het. Alle registrasies sal oor die naweek geskied en leerders sal vanaf Maandag toegang hê om die program te gebruik. Wiskunde- groete, Mnr....

Lees Verder

Tweekamp floreer!

Verlede Saterdag het 18 leerders van Jan van Riebeeck deelgeneem aan die Interprovinsiale byeenkoms te Oudtshoorn. Die byeenkoms bestaan uit WP, Boland, OP, SWD en Grens. Dit was ‘n uiters warm dag met donderbuie in die rondte. Die prysuitdeling en bekendmaking van al die wenners was die aand op Highgate Ostrich Farm. Die skool wat die skolekompetisie wen, kry die kans om as skool by die SA byeenkoms deel te neem. In die laerskoolafdeling was daar 20 skole wat deelgeneem het. Dit sluit die volgende skole in: Durbanville, Kenridge, Welgemoed, Curro Langebaan, Olifantsvallei, Paarl Gimnasium, Paarl Seuns, Hugo Rust, Paarl Meisies, Laerskool Knysna, Laerskool Volkskool, Plettenbergbaai, George Suid, Lorraine, Summerwood, Outeniqua, Niko Brummer, Herberd Hurd en Sunridge. Curro Langebaan het 3de geeïndig met 18 786 punte. Die spreker het afgekondig dat daar slegs 70 punte verskil tussen die skool wat eerste en tweede is. Jan van Riebeeck het tweede geeïndig met 19 170 punte en Durbanville eerste met 19 240 punte. Dit is ‘n prestasie waarop ons almal uiters trots kan wees. Baie geluk aan al ons atlete wat so pragtig presteer het. Hulle is: Ané Swanepoel, Isabella Marais, Delmar Benecke, Adriaan Wessels, Ruald Naudé, Sophia Liebenberg, Cara Swanepoel, Alexander Benecke, Lourens van der Walt, Albert Griesel, Kian Eksteen, Christian Viljoen, Isabella van der Walt, Mia Nortjé, Mari Swanepoel, Stephan Griesel, John Willcox en Stef Mostert. Ons sal al...

Lees Verder

Mathletics registrasie

Volgens die getalle wat ons ontvang het, sal Mathletics R300 per leerder per jaar beloop. Betaal asb. die geld in die skool se rekening en gebruik u kind se naam en graad as verwysing, bv: Pieter 7D. Stuur asb. bewyse van betaling na leon@jvrprim.co.za. Sodra ek die bewyse ontvang het, sal ek die kind/ers registreer en die nodige inligting...

Lees Verder

Hoede en waterbottels

Ons wil ‘n vriendelike versoek op alle leerders doen wat aan buitemuurse aktiwiteite deelneem om asb. ‘n hoed te dra en ‘n waterbottel saam te bring. Daar was alreeds middae wat die temperatuur naby aan 40°C gedraai het. Kom ons beskerm ons kinders teen die nagevolge van die son. U samewerking in die verband sal baie waardeer...

Lees Verder

Mathletics

My kind sukkel met Wiskunde! Help my! Ek haat Wiskunde! My kind het ‘n passie vir Wiskunde en ek voel hy/sy moet gestimuleer word! Hierdie is maar ‘n paar opmerkings wat ek al gehoor het. Nou hoe nou? Gelukkig het elke probleem ‘n oplossing, anders was dit mos nie ‘n probleem nie? Daar is ‘n aanlyn program wat Wiskunde vir leerders lekker maak. Basiese hoofreken op ‘n baie kreatiewe manier gestimuleer. Die program het ontstaan in Australië, maar is nou aangepas vir die Suid-Afrikaanse kurrikulum vanaf Gr. R tot Gr. 12. Die leerders doen dit by die huis of hulle kan dit in die middae by ons rekenaarlokaal doen. Die rekenaarlokaal is elke middag tot 15:00 oop, behalwe op ‘n Donderdag. Daar is heelwat bekende skole wat reeds van hierdie program gebruik maak as deel van hulle program om hulle wiskundige uitslae te verbeter. Gaan kyk op die tuiste. Mathletics raak goedkoper as daar meer leerders registreer. Die normale tarief is R695 per jaar. Hier is die afslag pryse, afhangende van hoeveel leerders belangstel: 11-39 leerders: R375 40-79 leerders: R300 80-199 leerders: R250 200-599 leerders: R200 Indien jy sou belangstel om die jaar deel te wees van die Mathletics-program, stuur ‘n e-pos na leon@jvrprim.co.za. Sodra ons die getalle het van alle leerders, kan ek aandui hoeveel dit per leerder gaan kos. Dankie vir almal wat reeds laat weet het....

Lees Verder

Tweekampatlete op pad na Oudtshoorn

Eerskomende naweek neem 18 van ons atlete deel aan die Interprovinsiale tweekampkompetisie in Oudtshoorn. Dit sluit in WP, Grens, Boland en SWD. Hierdie altete neem nie net vir hulle self deel nie, maar ook vir Jan van Riebeeck in die skolekompetisie. Ons is een van die drie top skole in die WP wat gekwalifiseer het om deel te neem aan die kompetisie, saam met Laerskool Kenridge en Durbanville. Die atlete wat ons gaan verteenwoordig is: Ané Swanepoel, Isabella Marais, Delmar Benecke, Adriaan Wessels, Ruald Naudé, Sophia Liebenberg, Cara Swanepoel, Alexander Benecke, Albert Griesel, Lourens van der Walt, Mia Nortjé, Isabella van der Walt, Kian Eksteen, Christiaan Viljoen, Mari Swanepoel, Stephan Griesel, John Willcox en Stef Mostert. Ons wens vir elke atleet alle sterkte toe en ons kan nie wag om te hoor hoe dit gegaan het nie.’n Groot dankie aan mnr. en juf. Hanekom wat hulle sal vergesel en...

Lees Verder

Mathletics

My kind sukkel met Wiskunde! Help my! Ek haat Wiskunde! My kind het ‘n passie vir Wiskunde en ek voel hy/sy moet gestimuleer word! Hierdie is maar ‘n paar opmerkings wat ek al gehoor het. Nou hoe nou? Gelukkig het elke probleem ‘n oplossing, anders was dit mos nie ‘n probleem nie? Daar is ‘n aanlyn program wat Wiskunde vir leerders lekker maak, waar basiese hoofreken op ‘n baie kreatiewe manier gedoen word. Die program het ontstaan in Australië, maar is nou aangepas vir die Suid-Afrikaanse kurrikulum vanaf Gr. R tot Gr. 12. Die leerders doen dit by die huis of hulle kan dit in die middae by ons rekenaarlokaal doen. Die rekenaarlokaal is oop elke middag tot 15:00, behalwe op ‘n Donderdag (Robotics word dan daar aangebied) en ‘n Vrydag. Daar is heelwat bekende skole wat reeds van hierdie program gebruik maak as deel van hulle program om hulle wiskunde uitslae te verbeter. Gaan kyk op die webtuiste. Die volgende vraag sal wees, hoeveel kos dit? Mathletics raak goedkoper as daar meer leerders registreer. Die normale tarief is R695 per jaar. Hier is die afslagpryse afhangende hoeveel leerders belangstel: 11-39 leerders: R375 40-79 leerders: R300 80-199 leerders: R250 200-599 leerders: R200 Indien jy sou belangstel om die jaar deel te wees van die Mathletics-program, stuur ‘n e-pos aan leon@jvrprim.co.za. Sodra ons die getalle het, kan ek aandui hoeveel...

Lees Verder

Tweekamp atlete maak ons trots!

Na baie oefening en byeenkomste het ons atlete Saterdag, 19 Januarie, aan die 6de ligabyeekoms van die seisoen deelgeneem. Dit was die laaste byeenkoms waar atlete kon kwalifiseer om gekies te word vir die Interprovinsiale byeenkoms te Oudtshoorn. So ook in die skolekompetisie. Die top 3 skole in die WP kwalifiseer ook om in Oudtshoorn deel te neem. Dit was ‘n goeie dag vir Jan van Riebeeck. Ons het 18 atlete wat gekwalifiseer het om WP te verteenwoordig. Laerskool Jan van Riebeeck saam met Laerskool Kenridge en Laerskool Durbanville het gekwalifiseer as die top 3 skole. Die Interprovinsiale byeenkoms vind Saterdag 1 Februarie plaas. Baie geluk aan die volgende atlete wat ons gaan verteenwoordig: Ané Swanepoel, Isabella Marais, Delmar Benecke, Adriaan Wessels, Ruald Naudé, Sophia Liebenberg, Cara Swanepoel, Alexander Benecke, Albert Griesel, Lourens van der Walt, Mia Nortjé, Isabella van der Walt, Kian Eksteen, Christiaan Viljoen, Mari Swanepoel, Stephan Griesel, John Willcox en Stef Mostert. Ons gaan ‘n mooi oog oor die atlete hou en weet verseker hulle sal almal net hul bes gee. ‘n Spesiale woord van dank aan mnr. Hanekom wat die leerders na elke byeenkoms vergesel en...

Lees Verder

Living Maths se Top presteerders

Ons het vandag die goeie nuus ontvang dat twee van ons leerders in die top 3 in Suid-Afrika is nadat alle Living Math- vraestelle ingedien is!!! Jan Karsten, gr.4 en Dawid Adler, gr.6 het albei algeheel 3de geëindig in Suid-Afrika. Dit is ‘n ongelooflike prestasie en die twee manne het gewys dat niks te moeilik is vir hulle nie !! Daar was 167 234 leerders, vanaf graad R – 9, wat aan die olimpiade deelgeneem het. Ons almal by Jan van Riebeeck wens julle geluk met hierdie puik prestasie...

Lees Verder

Living Maths Olimpiade

Al ons graad 4-7 leerders het deelgeneem aan die Living Math Olimpiade. Die Olimpiade bestaan uit 25 vrae. Twintig vrae is hoër orde vrae en daar is vyf vrae wat uiters uitdagend is. Die vraestel tel uit 20 wat beteken leerders kan meer as 100% vir die Olimpiade kry. Hierdie Olimpiade word elke jaar geskryf en ons leerders het uitstekend gedoen. Daar was 120 leerders wat ‘n brons serifikaat verower het, 40 – 59%. Daar was 51 leerders wat ‘n silwer sertifikaat verower het, 60-79%. Baie geluk aan die volgende leerders wat ‘n goue sertifikaat, 80%-100%, vir die olimpiade behaal het: Sebastian Maree, 80% Danny Newton, 90% Johann Loubser, 95% Alexander Benecke, 80% Katrien Stimie, 90% Carla Snijders, 95% Mari Swanepoel, 80% Jana Brink, 90% Stella Malan, 95% Owen van der Linde, 80% Ethan Brits, 90% Peet Karsten, 95% Fredrich Erasmus, 85% Nicholas de Jongh, 95% Lumarie Fourie, 85% Gerard Snijders, 100% Mieke Hertzog, 85% Benjamin Pienaar, 100% Leila Lonte, 85% Thornley Webber, 85% Stef Mostert, 85% Die volgende leerders het meer as ‘n 100% gekry en verower ‘n platinum sertifikaat. Dawid Adler, 105% Johann Jordaan, 105% Jan Karsten, 115% Baie geluk aan al ons leerders wat so mooi presteer het. Dit was die laaste wiskunde olimpiade vir die jaar. As ons terug kyk was dit ‘n uiters suksesvolle jaar vir wiskunde in Laerskool Jan van Riebeeck, ons leerders...

Lees Verder

Tweekamp uitslae

Saterdag was die 3de ligabyeenkoms van die jaar te Stellenbosch. Tweekamp is ‘n sport wat die laaste twee jaar baie gegroei het en ons het 22 atlete wat deelgeneem het. In die laaste maand en ‘n half het baie van ons atlete se tye pragtig verbeter. Adrian Huysamen se hardloop tyd het met 15 sekondes verbeter. Stephan Griesel het met 13 sekondes verbeter. Christiaan Viljoen het met 10 sekondes verbeter en 3 sekondes met die swem. Isabella van der Walt het met 3 sekondes verbeter en 7 sekondes met die swem. Stephan le Roux se swemtyd het met 5 sekondes verbeter. Mari Swanepoel se hardloop het met 10 sekondes en swem met 6 sekondes verbeter. Ruald Naudé se hardloop het met 10 sekondes verbeter en sy swem met 11 sekondes. Isabella Marais se hardloop tyd het met 11 sekondes en swem met 6 sekondes verbeter. Ané Swanepoel se hardloop het met 8 sekondes en swem met 1 sekonde verbeter. Willem Vorster het sy hardloop tyd met 10 sekondes verbeter. Mieke Huysamen het haar hardloop tyd met 3 skeondes en swem met 19 sekondes verbeter. Sophia Liebenberg se swemtyd het met 3 sekondes verbeter. Die atlete vaar baie goed en ons kan nie wag om te sien hoe hulle deur die seisoen gaan verbeter nie. Die volgende byeenkoms is Saterdag 1 Desember. Ons sal die atlete mooi...

Lees Verder

Tweekamp by Jan van Riebeeck

Op Saterdag, 13 Oktober, het 23 van ons leerders aan die tweede ligabyeenkoms deelgeneem. Die sport het pragtig gegroei oor die laaste twee jaar. Dit is ‘n lekker sport en gaan grotendeels oor deelname. Dit was die eerste keer dat die byeenkoms by Jan van Riebeeck aangebied word. Die hardloopgedeelte het by die Hoërskool plaasgevind en die swemgedeelte by die Laerskool. Ons leerders het baie goed presteer. Die leerders wat deelgeneem het, is: Baie geluk aan die volgende leerders wat almal ‘n plek in die top 3 behaal het: Isabella Marais (1ste), Alexander Benecke (2de), Stef Mostert (2de) en Mia Nortjé (3de). Ons wil ‘n spesiale woord van dank aan mnr. Hanekom rig wat die leerders afrig en dit moontlik maak dat al ons leerders kan...

Lees Verder

SAMF uitslae

Na afloop van die eerste rondte van die SAMF-wiskundekompetisie het ons 77 leerders vanaf graad 4-7 gehad wat deur was na die tweede rondte. Uit die 77 het 47 van ons leerders sertifikate in die finale rondte ontvang. Baie geluk aan die volgende leerders wat so pragtig presteer het: Baie geluk aan al die leerders wat so pragtig presteer het. Ons is uiters trots op julle...

Lees Verder

Wiskunde en Wetenskap in Aksie

Baie geluk aan ons leerders wat gekies is om ‘n pretdag by die Universiteit van Stellenbosch op 20 Oktober by te woon. Na aflê van die kompetisie kies hulle 30 leerders in elke streek om die dag by te woon. Die leerders wat vir die Wiskunde gekies is: Peet Karsten Stef Mostert Johann Jordaan Vir die Wetenskap: Henri Malan Dit is ‘n uitstekende prestasie en ons kan nie wag om terugvoering te ontvang...

Lees Verder